Daily Archives: January 28, 2014

Motoris weier hulp aan beseerde

Paramedikus, Ryno Strydom (30) wat gedink het dat hy iemand help wat in die pad gelê het, is self aangeval. Volens Strydom het hy van Vereeniging na Sasolburg gery toe…

SA sport transformeer nie!

Die vyf grootste sportsoorte in Suid-Afrikaanse sport transformeer nie en daar moet nou dringend ’n transformasie plan opgestel word om veral die grootste sportsoorte te verander. Dit is die mening…

Weer ‘n vliegtuig ongeluk

Die tweede ongeluk met ’n ligte vliegtuig het binne enkele dae plaasgevind naby die Wonderboom lughawe vanwaar die vliegtuie opgestyg het. In beide gevalle is die persoon wat met die…

Boere-Afrikanervolksraad besoek Orania

Die Boere-Afrikanervolksraad het Orania besoek vanaf 24 – 26 Januarie 2014. Tydens die besoek het die Volksraad ‘n openbare vergadering gehou in die Orania gemeenskapsaal waarna die Volksraad ‘n geslote…

Joost vertrek na VSA

Die oud-Springbokkaptein, Joost van der Westhuizen, wat met motorneuronsiekte (MNS) gediagnoseer is, het na verneem word na die VSA vertrek om aan kliniese toetse wat met die siekte verband hou, deel…

Ons jongste diens – Betrekkings

Geagte Vryburger leser, Die Vryburger het onlangs ’n nuwe diens geloods waar ons volksgenote wil help om werk te kry. Al wat jy hoef te doen, is om die op…

Betrekking gevra

Maria Strydom is op soek na werk op ’n plaas waar daar ook blyplek beskikbaar is in die vorm van ’n alleenstaande woning of kothuis. Sy is bereid om te…

Kinders word "ongeletterd"?

Die geletterdheid van kinders op skool het oor die afgelope dekade met rasse skrede agteruit gegaan in Suid-Afrika. Dit is reeds bekend dat voordat studente die mas kan opkom op…

Majuba Potjiekos kompetisie

Kompetisie bekendstelling Majuba Potkos Kompetisie Kom ons maak dit die grootste “Potkos Kompetisie” wat Majuba Feesgangers nog ooit gesien het. Datum:   1/3/2014 Plek:      Op die Majuba Fees Terrein. Tema:    ‘n Afrikaanse liedjie. Voorbereiding: …

Volkseie Museunraad lewer volksdiens

In ’n persverklaring het die Volkseie Museumraad bekend gemaak waarmee hierdie pragtige organisasie hulle besig hou om in diens van die volk te staan. Die persverklaring word woordeliks aangehaal. Die…

Vreemde geluide

Die vreemde geluide wat mens deesdae hoor, laat soms rillings veroorsaak, en ander kere weer ’n glimlag ontlok. Om daardie glimlag te verstaan, is ook nie altyd gepaard met ’n…

Eendrag maak mag

Dit is nie sonder rede dat die Transvaalse Republiek (ZAR) die pragtige leuse gekies het nie, want die waarheid daarvan kan ons nimmer misken of ontken. Te midde van die…

Ek sien dit so!

Neelsie het verlede week ‘n skrywe gereed gehad vir sy weeklikse rubriek, maar dit is ongelukkig om verskeie redes nie geplaas nie. Die oorspronklike doel van hierdie rubriek was juis…

Mala-Mala grondeis skerp gekritiseer

Pres. Jacob Zuma het met groot gebaar, die Mala-Mala natuurreservaat oorhandig aan die swart eisers wat glo ’n gebied is wat aan die N’wandlamhlarhi-gemeenskap in Oos-Transvaal behoort. Die vreemde verskynsel…

Goeie reën voorspel

Die droogte gebiede in die Vrystaat, Wes-Transvaal en Noord-Kaap kan algemene reën verwag in die komende week. Die goeie nuus word voorspel deur die weerkantoor in Bloemfontein. ’n Woordvoerder in…

RSA betaal nie lospryse

Die vrygelate Yolandé Korkie het bevestig dat die ANC regering nie die losprys van meer as R30miljoen betaal het nie, en dat sy steeds vrees vir haar man, Pierre se…

Soos honde weggejaag

Inwoners van Caledon en omgewing het gal gebraak omdat hulle as kampeerders en inwoners soos honde verjaag is uit die De Mond-woonwapark in Hermanus. Een van byna 200 mense van…

Universiteit vir eers gesluit

Die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) se lesingsale is tot latere kennisgewing gesluit na betogende studente gewelddadig, ander studente uit lesing lokale geruk het om daardeur die instelling tot stilstand…

Politieke skuiwe toon verdeeldheid

Die voormalige president, Thabo Mbeki en adj.pres. Kgalema Motlanthe moet in die parlement wees want die ANC van Sentraal Transvaal verkies dit so. Of die twee potensiële kandidate die benoemings…

Geen kraanwater nie!

Derduisende woedende inwoners in die noordelike voorstede van Bloemfontein is reeds sedert verlede Vrydag sonder water, terwyl die burgemeester verkies het om lyf weg te steek vir die koerante se…

Vier minute mikroglf-kaaskoek

Certification_.htm Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Hierdie week deel ons ‘n heerlike mikrogolf-kaaskoek wat in slegs 4 minute vat om gaar te…

Grootste passasierskip na Kaapstad

Een van die heel grootste passasierskepe ter wereld, die Queen Mary 2 het anker uitgegooi in die hawe van Kaapstad. Die skip huisves om die oomblik net meer as 2,300…

Niekie nou werkloos

Niekie van den Berg, voormalige omroeper by die SABC se Afrikaanse diens, en tot nou ’n DA LP, is skielik werkloos. Die man het sy pos verloor omdat sy naam…

Waar is Duitsland se goud?

Een Jaar nadat die Duitsers met die repatriasie van 674 ton van hulle goud van die Franse Sentrale Bank en die New York Federale Bank begin het, het hulle slegs ‘n skrale…

Botter is gesonder

Jare gelede was daar ’n advertensie wat kort en saaklik sy punt gemaak het – Beter, Beste, Botter! Botter het ongelukkig oor die afgelope dekades sy aansien verloor soos wat…

Klein Bybeltjie – Salomo

Maats, hier is weer ’n baie mooi verhaal van tannie Rhona oor Salomo Lekker luister   http://youtu.be/wdT8aUst1tc