Daily Archives: January 27, 2014

Vitamine D het min voordele

Vitamine D-aanvullers, wat deur meer as die helfte van Amerikaanse volwassenes geneem word, het min gesondheidsvoordele en sal nie help om kanker, beenbreuke, beroerte of hartaanvalle onder die breë bevolking…

Blanke, jou wit vark

Nie net is ‘n bouer van Roodewal buite Bloemfontein as ‘n "wit vark" deur verkeersbeamptes toegesnou nie, maar hy is ook met pepersproei in die oë gespuit en aangerand. Dit…

Polisie te skietlustig

Onder sekere individuele polisielede raak skietlustigheid ‘n probleem. Dít is die mening van dr. Johan Burger, senior navorser aan die Instituut vir Sekerheidstudie. Hy het die mening uitgespreek n.a.v. die…

Vrou naby leeukamp oorval

‘n Geskokte Maryna Steyn, wat skaars ‘n paar meters van ‘n leeukamp deur ses gewapende terroriste oorval is, het gesê dat sy nog steeds verdwaas is na die aanval. Steyn het die…

Sebrahings neem kameelperd aan

Nie net is ‘n sebrahings onseker of hy strepe en kolle het nie, maar hy weet ook nie of hy pa of ma is van ‘n pasgebore klein kameelperdjie wat…

S.A. ontvang skenking vir entstowwe

Die Bill & Melinda Gates-stigting het R130 miljoen aan Suid-Afrika geskenk om entstowwe teen MIV en tuberkulose te ontwikkel. Hulle het ook gevra dat die werksaamhede aan ‘n nuwe malaria-teenmiddel voortgesit…

Suid-Afrika se geldstelsel

Na Uniewording in 1910 het Suid-Afrika, wat toe onder Britse gesag was na afloop van die Tweede vryheidsoorlog, ook die Britse geldstelsel gehad. Dit was nie net n lomp en…

Majuba vir Engelse duiwe

Tydens die jaarlikse duiwewedvlug tussen Prieska en Johannesburg, het Koningin Elizabeth II se duiwe dit nie gemaak nie, en iewers langs die vlug van meer as 600 km net weggeraak….

Aanvalle op blankes verhoog

Dit is kommerwekkend dat die aanvalle op blankes drasties verhoog het in die afgelope maand, en slegs die Genade van Bo, en die paraatheid van blankes, het gesorg dat sowat…

Windlaaier produksie begin

Gestamp Renewable Industries (GRI) se produksie van sowat 150 kragopwekker windlaaiers het in aanvang geneem by hulle aanleg in Atlantis. Die projek, saam met die sonenergie projekte wat nou aan…

Jaaroud perde vir miljoene Rand verkoop

Toe 180 jaaroud vullens op ’n veiling in Kaapstad van die hand gesit is, het nie een van die kopers geweet of die perde eendag op die renbaan gaan presteer…

Nog een doodgeskiet

In die gewelddadige optrede van die polisie, wat deur ’n woedende skare se handelinge veroorsaak is, het die dood van ’n jeugdige tot gevolg wat blykbaar deur die polisie doodgeskiet…

Sanral moes weer ontruim

Na die onlangse twee gevalle waar “wit poeier” wat as Antraks beskou is, die personeel by Sanral se hoofkantoor in paniek gelaat het, en verskeie mense in die hospitaal opgeneem…

Polisie dreig joernalis

Die doodsdreigement wat ’n joernalis van die Daily Sun gekry het, is blykbaar deur ’n lid van die polisie gedoen wat betrap is dat hy omkoopgeld aanvaar het. Wes-Transvaalse premier,…

Korkie saak – Al-Kaïda slenter?

  Die organisasie Gift of the Givers se onderhandelings vir Pierre Korkie se vrylating, het in duie gestort nadat Al-Kaïda woordvoerders skielik beweer het dat die losprys gesteel is. Dr….

Die Suid-Afrikaanse Vlagstryd – in ‘n neutedop

Om die hele stryd rondom ’n aanvaarde vlag vir Suid-Afrika te skryf sou etlike bladsye opneem in die koerant. Dit was ’n lang, moeisame stryd, wat goeie landsburgers teenoor mekaar…

Sampioene vir padbou getoets

Transnet is besig met toetse by ’n nuwe houervrag terminus by City Deep wat die gebruik van sampioene in padbou werke bevat. Sampioenspore gaan glo onder die boonste laag van…

Sement se dae getel?

Tegnologies kan Suid-Afrika weer ’n sterk leier word met die jongste ontwikkeling om sement as bou komponent te vervang. Alhoewel die nuwe konsep nie in alle gevalle sement sal vervang…

Egpaar aangeval op kleinhoewe

Moorddadige swartes het ’n middeljarige egpaar op hulle kleinhoewe buite Bloemfontein met ’n hamer aangeval en so ernstig beseer dat hulle later opgeneem moes word in die MediClinic van die…

Pasop vir spinnekoppe

Alhoewel daar selde voorvalle in Suid-Afrika aangemeld is van mense wat weens ’n spinnekop se byt gesterf het, is dit tog wenslik om die klein diertjies te vermy. As Monica…

Toenemende bitterheid waargeneem

Die bestuur van Projek2010, wat ’n databank op datum hou van elke geval waar volksgenote deur ander vermoor word, het hul kommer uitgespreek oor die merkbare toename in bitterheid onder…

Geen rottegif buitenshuis nie

Die gebruik om rottegif buite ’n gebou te plaas met die doel om rotte te dood, is nou volgens ’n proklamasie in die provinsiale Staatskoerant van die Oos-Kaap, verbode en…

Honderde polisie het misdaad rekords

In die Wes-Kaap is 194 polisiebeamptes geïdentifiseer wat in diens staan van die SAPD met ’n misdaadrekord. Hulle vorm deel van die sowat 1,500 lede van die polisie wat met…

Nalatig of moedswillig?

As ’n man in die straat stap, ’n hartaanval kry en inmekaar sak, en die nooddienste reageer nie op die polisiëringsforum se oproep om te kom help nie, dan het…

Hanlie Wessels geskors

Hanlie Wessels, ’n amptenaar van Departement Landbou, Bosbou en Vissery wat onlangs deur boewe in haar kantoor, haar 20 keer met ’n mes gesteek het, is vir drie maande sonder…

Bosluiskoors eis lewe

Madré Brand (40), van die plaas Houtvollop in Schweizer-Reneke, wat ook ’n bekende perde afrigter is, het in die Mediclinic van Bloemfontein gesterf nadat sy bosluiskoors opgedoen het. Haar eggenoot,…

Jongman sterf in vliegongeluk

Die jong vlieënier, Jaco Smit (23) het verlede week opgestyg met ’n ligte Cessna 188 vliegtuig vanaf die Wonderboom-lughawe, om kort daarna in die veld daar naby, neer te stort…

Pippie-fonds verder onder soeklig

Omdat die Kruger-gesin ’n strandhuis in Stilbaai bekom het, ter waarde van R1,75 miljoen, en waarvoor kontant betaal is, word dit deel van die Valke se ondersoek na beweerde wanaanwending…

Absa onskuldig bevind

Die Appèlhof in Bloemfontein het Absa vry gepreek van enige verantwoordelikheid en het nie nodig om ’n enkele sent te betaal aan twee eisers wat etlike miljoene Rand geëis het…

Ginkgo biloba / Maidenhair boom

Ginkgo biloba is ’n unieke groot boomspesie. Volgens bronne is die ginkgo ’n lewendige fossiel, soortgelyk aan die fossiele wat 270 miljoen jaar terugdateer. Hierdie groot boom met sy besonderse…

Motor rubriek – Hyudai Veloster

Hyundai motors is vir etlike jare al ’n bekende gesig op ons land se paaie. Aan betroubaarheid ontbreek dit nie. Die jongste toevoeging tot die reeks is die Veloster koepee…

SA satelliet neem foto

Die Suid-Afrikaanse satelliet, die Tshepiso Sat, wat die eerste nano-satelliet is van die land, het blykbaar nie so toevallig as wat vermoed is, ’n foto van Suid-Afrika geneem en terug…

Noord-Kaap lugdiens is verdag

In die Noord-Kaap is ’n nuwe lugdiens, bekend as die Phakalane Airways, wat daarop ingestel is om sogenaamde belangrike mense en regeringsamptenare tussen dié  provinsie se groot dorpe en stede…

Nog ‘n hond gered

John Seeley, die persoon wat op dramatiese wyse ’n hond gered het uit die Groot Gat by Kimberley, was die aangewese persoon om ’n klein hondjie te red wat op…

Polisie swyg oor vermiste boer

Dit is nou meer as drie weke na mnr. Andrew Whittingdale (56), van Barrydale soek geraak het, en die polisie weier om enige inligting oor die verdagte situasie bekend te…

Vislisensies – hof die voorland

Met die regering se uiters omstrede toekenning van lynvis lisensies, het die Suid-Afrikaanse Kommersiële Lynvissersvereniging (SAKL) besluit om die Wes-Kaapse Hooggeregshof te nader oor die toekennings wat gemaak is. Die…

Eiendomsagentskap vestig in SA

Een van die grootste eiendomsagentskappe in Amerika, Keller Williams Realty, het ’n kantoor geopen in Kaapstad. Die agentskap is op een na, die grootste ter wêreld, en het nou ’n…

Man skiet hom en verloofde

By Denver in Johannesburg het ’n tronkbewaarder verlede Donderdag sy verloofde doodgeskiet en daarna die sneller getrek en homself ook om die lewe gebring. Dit blyk dat die bewaarder, wat…

Satelliet skandaal van Suid-Afrika

Daar hang ’n wolk oor die Weermag en die ANC regering nadat vasgestel is dat ’n “geheime transaksie” aangegaan is tussen Suid-Afrika en Rusland. Die geheimsinnigheid handel oor ’n spioenasie…

Wees bedag op vervalsings

In Suid-Afrika het bedrog skynbaar ’n modegier geword, want selfs die Inenting sertifikate vir huisdiere word deesdae op groot skaal vervals, en die publiek moet bedag wees daarop. Dit is…

Al meer El Niño voorvalle

Navorsing wat deur ’n span wetenskaplikes in Australië gedoen is, toon dat die moontlikhede om al meer El Niño weerverskynsels te ervaar, aansienlik verhoog en in die komende eeu waarskynlik…

Nuwe elektriese muurproppe vir S.A.

Suid-Afrika het besluit om na meer as 80 jaar na ‘n meer moderne muurprop vir huishoudelike en kantoor gebruik oor te skakel. Die slegte nuus is dat dit nie soortgelyk…

SABC pleeg plagiaat

Sepieverslaafde kykers was vinnig om die ooreenkomste tussen ‘n episode in 7de Laan en ‘n toneel uit die Amerikaanse reeks, Friends uit te wys. Die SABC en 7de Laan het…

Onderwys standaard ernstig bevraagteken

As matriekleerlinge met sewe onderskeidings die toets vir toelating aan die Universiteit van Witwatersrand (Wits) druip, dan spreek dit van ’n patetiese standaard in openbare skole. Dit is die mening…

Rower-kolonel verdien nog salaris

Die weermag se rower-kolonel, Nceba Patrick Bobelo, wat in Oktober verlede jaar tronk toe is vir ’n vonnis wat hy reeds in 2001 moes begin uitdien, het tot vandeesmaand nog…

Water in Oos-Transvaal bewaar

Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewingsake en Toerisme, Pinky Phosa. het twee gebiede by Wakkerstroom en Chrissiesmeer in die Oos-Transvaal tot bewaringsgebiede geproklameer. Die proklamasie waarvan die kennisgewing reeds in Provinsiale…

Sukkelende DBV se sak geruk

Pretoria se Dierebeskermingsvereniging (DBV) wat reeds onder soveel finansiële druk is, dat hulle werknemers moes laat gaan en die inname van verlore en weggegooide diere oordra aan die tak in…

Weduwee geregtig op skadevergoeding

Regter André Louw  het in die Hooggeregshof van Pretoria beslis dat Cornelia  Bezuidenhout (60), R280,000 skadevergoeding moet kry omdat ‘n ontsnapte misdadiger haar man met ‘n polisie-pistool doodgeskiet het. Die egpaar…

SA minister pleit by terroriste

Ebrahim Ebrahim, adjunk-minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, het tydens ’n mediakonferensie in Pretoria gesê die Suid-Afrikaanse regering gaan nie ’n losprys vir Korkie betaal nie omdat die regering dit…

Siviele eis teen kleuterskool.

‘n Ouer wat vermoed het dat sy tien maande oue seun in die Hompie Kedompie-kleuterskool in Villieria, Pretoria mishandel word, is in die proses om ‘n siviele eis teen die…