Daily Archives: January 24, 2014

Haarkapper goedsmoeds geskiet

    Malie Kotze, ’n haarkapper van Waverley, Pretoria, verkeer in ’n kritieke toestand nadat ’n swarte haar in haar haarsalon, sonder rede geskiet het. Malie was besig om ’n…

Polisielede in hegtenis geneem

Die dood van ’n betoger in Roodepoort het daartoe gelei dat vier lede van die SAPD weens die voorval in hegtenis geneem is. Drie van die vier sal aangekla word…

Al weer apartheid

Die ANC se polisie moet hulle daarvan weerhou om op te tree soos die apartheidspolisie van weleer. Dit is die boodskap waarmee Julius Malema, van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), die…

Nog wit poeier by Sanral

Nog twee mense moes inderhaas na die hospitaal in Midrand geneem word en onder kwarantyn na hulle ook met ’n tweede sarsie onbekende wit poeier in aanraking was. Lt. kol…

Die Vryheidsideaal – slot

Die verskeidenheid van Republieke wat gestig is, en later saamgesnoer is, het uiteindelik daartoe gelei dat die Boere twee pragtige state gevestig het, wat alhoewel hul pogings om een staat…