Daily Archives: January 23, 2014

Kies jou sleutelwoord versigtig

As jy veilig wil wees met internet sleutelwoorde (password), moet dan nie dink die :eenvoudige sleutelwoorde” is die beste opsie nie. Woorde wat maklik uitgevind word deur die skelms, is…

Betogers mag tronkstraf kry

Betogers staar tronkstraf in die gesig as hulle tydens betogings in besit van gevaarlike wapens is. Die gevaarlike wapens sluit in knopkieries, messe, luggewere, nagemaakte gewere, enigiets wat die vermoë…

Krokodil takel man in kano

Mnr. Mario Ferreira wat op ’n plaas naby Hazyview, in die Oos-Transvaal op ’n kano was, is deur ’n krokodil uit die bootjie gepluk tydens sy visvang geleentheid saam met…

Nog ʼn protesteerder geskiet

Polisie het nog ’n man wat deelgeneem het aan ’n protesoptog, doodgeskiet. Hierdie keer het die polisie opgetree teen protesteerders in Hoofrifweg, aan die Wes-Rand Ooggetuies beweer dat ’n polisiebeampte…

Pistorius onderhandel met Steenkamps

Sensitiewe onderhandelinge word blykbaar tussen die Pistorius-gesin en Reeva Steenkamp se ouers gehou om vergoeding vir die dood van hulle dogter te beding. Verlede jaar het die bekende paralimpiese atleet,…

VSA ontplooi oorlogskepe vir Sochi

Die VSA beplan om ten minste twee oorlogskepe in die Swartsee langs die kus van Sochi, Rusland, te ontplooi om vinnig te kan reageer indien daar ‘n potensiële aanval gedurende…

Verkiesing het ook bietjie goeie nuus.

As ‘n mens nou sinies wou wees, kon jy byna hoop dat daar jaarliks verkiesing plaasvind, mits die ANC dan so ‘n bietjie voor sy eie deur vee. Daar is…

Valke ondersoek Pippiefonds

‘n Aansoek om Pippie se Gesiggie-fonds as ‘n Nie-Winsgewende Organisasie (NWO) te registreer, is reeds op 17 Julie verlede jaar afgekeur. Op die webwerf word dit steeds as ‘n NWO…