Daily Archives: January 22, 2014

Al-Kaida soek losprysgeld!

Die berugte Al-Kaida terroriste het by die Gift of the Givers per teksboodskap navraag gedoen oor die losprys van sowat R32 miljoen wat as eis gestel is om Pierre Korkie…

Raar diamant in SA gemyn

‘n Raar blou diamant is in Cullinan, naby Pretoria gemyn. Daar word bereken dat dit die helderste blou diamant is wat nog ontdek is. Die steen is nog onderhewig aan…

Vir die huisvrou – Frikkadel-pastei

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons deel hierdie week ʼn heerlike pastei (met ʼn verskil) met ons lesers. Dis lekker voedsaam, en kan…

Die slegte reuk van liberalisme

Terwyl die linkse proffie uit die liberale Stellenbosch die liberalisme probeer verdoesel met die mening wat hy toegedaan is dat die behoudendes net die spook opdis van liberale gevaar, is…

Nuwe idees kan almal help

In die VSA is ’n sogenaamde innovasie-groep, bekend as Fast Company, wat mense aan die dink gesit het met hul nuwe projek, waarin die publiek gevra word om oor nuwe…

Boer skiet toe polisie aankom

Toe die polisie by ’n boer van Brandfort opdaag met die bedoeling om hom mee te deel dat sy bakkie wat ’n rukkie gelede gesteel is, teruggevind is, was hulle…

Baie dolfyne doodgemaak

Vissers in Japan het ’n groot groep dolfyne met seile in die vlak water ingejaag en sowat 40 doodgemaak terwyl joernaliste en mense met TV kameras gereed was om hulle…

Bankkaart kloners kry borgtog

Drie van die vyf vermeende skurke wat betrokke is by die kloning van bankkaarte, is op borgtog vrygelaat. Die ’n praktyk van kloning is kommerwekkend, veral as in aanmerking geneem…

Snowden bly bekommerd

Edward Snowden bly bekommerd en sy prokureur in Rusland sê dié Amerikaner wat ’n opskudding veroorsaak het, deur intelligensie inligting van die VSA te verklap, vrees vir sy lewe nadat…

Hulle is teedrinkers

Die Suid-Afrikaners is toe nie sulke groot koffiedrinkers as wat algemeen aanvaar word nie, maar is ook nou nie juis die voorste teedrinkers van die wereld nie. Die land waar…

Miljoene se e-pos inligting gesteel

Uit Duitsland word berig dat die aanmeld-besonderhede van sowat 16miljoen gebruikers van die e-pos stelsel, deur internet skurke gesteel is. Dié skending is deur die Federale kantoor vir Inligtings-veiligheid (BSI)…

Verslag oor SA ongunstig

Die Ministerie van Polisie is glo nie tevrede met ’n verslag wat vrygestel is deur die Human Rights Watch (HRW) wat bevind het die menseregte in Suid-Afrika toenemend verswak en…

Die ware besnydenis

Want óns is die besnydenis, ons wat God in die Gees dien en in Christus Jesus roem en nie op die vlees vertrou nie; alhoewel ek rede het om ook…

Hou jou huurders soos die mure

Ek verkneukel my natuurlik daarin as ou Jonatan van die kampus so bietjie ondermyn word. Die verdwaalde helfte van my volk dink mos dat hy die beste bruin ding is…

Om gou ryk te word

Die eis van R250miljoen wat ene Nelson Thabo Modupe teen Eskom instel, is omdat hy deur sy gebede gesorg het dat geen beurtkrag die Wêreldbeker se sokkertoernooi in 2010 ontwrig…

E-tol mense skrik

Toe die werkers by die e-tol se Inbelsentrum kennis neem van ’n koevert waarin ’n wit poeier is wat per hand afgelewer is, het hulle in paniek die Sanral hoofkantoor…

Goggas in die water

Die inwoners van die Oos-Transvaalse dorp, Standerton, het waarskynlik die reg om te begin betoog, nadat wurms in die kraanwater gevind is. Na bewering is die een lokasie se water…

Musiekwêreld rou oor Abbado se dood.

Een van die wêreld se grootste dirigente, Claudio Abbado is Maandag in sy huis in Bologna oorlede. Hy was tagtig jaar oud. Bekend as ‘n menslike mens en die musici se musikus,…

Witskrif om tersiêre onderwys te verander

Dr. Blade Nzimande, Minister van hoër Onderwys en Opleiding, het die Witskrif, wat gedurende November deur die kabinet goedgekeur is, in Pretoria bekend gestel. Die inhoud daarvan maak voorsiening vir…