Daily Archives: January 21, 2014

SA stuur af op waterkrisis

Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes waarsku dat die land afstuur op ‘n situasie dat die krane in die huise wel water sal lewer, maar dat daardie water…

Jansen pleit vir 50% slaagsyfer

Almal stem nie altyd saam met prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat nie, maar as onderwyskundige kan daar moontlik van sy mening oor die slaagsyfers van…

Wil Israel eers weer steel?.

Daar word net vaagweg gepraat van ‘n ooreenkoms met Palestyne oor grondverdeling, en reeds wil Israel eers weer aas. Die Israelse premier, Benjamin Netanyahu het aan die Amerikaanse Minister van…

Klein Bybeltjie Nr. 18 – Gideon

Maats, hier is ’n baie mooi Bybelstorie oor Gideon waarna julle kan luister, met ons almal se dank aan tannie Rhona   http://youtu.be/EKfKmB6GZWw    

Moenie wildediere uittart nie

Weens die onverantwoordelike optrede van ouers, het twee jong kinders byna die slagoffer geword van twee leeus wat in die middel van die pad gelê en wag het vir een…

Barkly-Oos moordenaars gevang

Twee terroriste wat blykbaar verantwoordelik is vir die moord op mnr. Sarel Pretorius, van Roodepoort in die Barkly-Oos distrik, is in hegtenis geneem in die Hillbrow gebied van Johannesburg. Dit…

Whisky het ‘n prys!

In Hongkong is een bottel moutwhisky opgeveil en verkoop teen die rekord bedrag van $628,205, of bykans R7miljoen, wat R2 miljoen meer is as die vorige rekordprys. Dié bottel Macallan…

Onwettige wapens gevind

Verlede Sondag het die polisie van Port Elizabeth op ’n arsenaal vuurwapens en ammunisie afgekom na ’n oproep ontvang is waar huismoles plaasgevind het. Die oproep het daartoe gelei dat…

Dagga in middestad gekweek

Die “kruiedokter” van Hillstraat, Port Elizabeth het polisiebeamptes stomgeslaan toe hulle sy dagga boerdery ontdek het op die erf waar hy woon –  en dit in die middestad. Die polisie…

Sukkelende vredesberaad oor Sirië

Uit Ankara in Turkye word berig dat Iran op ’n vreemde wyse uitgenooi is om deel te neem aan ’n vredesberaad oor Sirië, en het byna die beraad gekelder voor…

Noorweër sterf in SA

Arent Arntzen (51) ’n Noorweegse Lugmag vlieënier, is dood toe sy sweeftuig by die Tempe-lughawe buite Bloemfontein, onklaar geraak en neergestort het. Die ongeluk het gebeur vlak na die sweeftuig…

ANC uitsprake steeds omstrede

As die ANC se Adjunkpresident, Cyril Ramaphosa in die openbaar dit luidkeels aankondig dat dit God en die voorvaders se wil is dat alle Suid-Afrikaners vir die ANC moet stem,…

Mugabe leef nog

Alhoewel hy nie goed lyk nie, is ’n video vrygestel wat toon dat president Robert Mugabe van Zimbabwe nog in lewe is. Vorige berigte wat in verskeie koerante in Zimbabwe…

Ruimteagentskap bereik nuwe mylpaal

Met die ontwaking van die Rosetta-ruimtetuig na drie jaar se “diep slaap” het die Europese Ruimteagentskap (ESA) waarskynlik sy mees ambisieuse projek tot nuwe hoogtes gebring/ Die ruimtetuig wat al…

Bouers en brekers

Elke volk het sy bouers, en elke volk het sy brekers. Die opvallende verskynsel is dat brekers nêrens op die volksakker werksaam is nie, veral nie wanneer die bouers besig…

Skole subsidie steeds uitstaande

Die onderwysdepartemente van die onderskeie provinsies, subsidieer jaarliks hulle skole  (staatskole of genoem openbare skole).  Soos op vele terreine waar na twintig jaar steeds nog geen funksionering op “geoliede wieletjies”…

Wits studente geskors

Tien studente aan die Universiteit van die Witwatersrand wat weens wangedrag vir ‘n jaar geskors is nadat hulle in Maart verlede jaar ’n konsert deur die Israelse pianis Yossi Reshef op die Wits-kampus…

Misdadigers veroorsaak 4 se dood

Vier mense se dood in ’n motorongeluk op die Goue Hoofweg, suid van Johannesburg, was waarskynlik a.g.v. die feit was dat misdadigers groot klippe op die pad gegooi het om motoriste te kan…