Daily Archives: January 20, 2014

Bekende akteur pleeg selfmoord

Die akteur, Nico Liebenberg (59), se lyk is gevind nadat hy ‘n paar dae gelede soek geraak het. Liebenberg het homself aan ‘n boom, sowat 800 m  van sy huis…

Die leuen van Radio Pretoria

Die Redakteur Ek luister baie selde na die volksvreemde Radio Pretoria se uitsendings, en die enkele kere wat ek wel luister, kom die ding wat vir my na ʼn leuen…

Rektor ontsteld oor advertensie

Met ’n koerantadvertensie wat uitnodigings rig aan “nie-regstellende aksie” damestudente om in Bloemfontein verblyf te kry wat veilig is, het die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen,…

Die Vryheidsideaal

Die Republiek Oranje-Vrystaat was ‘n onafhanklike staat in Suidelike-Afrika gedurende die tweede helfte van die negentiende eeu en was ’n model Republiek. Dit is geleë tussen die Oranje- en Vaalrivier, en is…

Nuwe selfoon tegnologie

Die jongste ontwikkeling is daarop ingestel om die mensdom deur middel van ’n gesofistikeerde “selfoon” (app) meer bewus maak, en hulle leer, hoe om die oë op te pas, en…

Japan het ‘n plan!

Die groeiende hoeveelheid afval wat deur die mens in die ruimte gelaat word, sal eendag nog sy eie ondergang kan meebring. Om hierdie groter wordende probleem aan te spreek, het…

Antarktika se "Grand Canyon"

Toe ’n span Britse navorsers die enorme trog, twee keer so diep soos die Grand Canyon in die VSA, onder Wes-Antarktika ontdek, was die besef eensklaps daar dat die skepping…

Droom bewaarheid

Xavier Labuschagne (12) kon nie uitgepraat raak oor sy droom wat werklikheid geword het nie, want hy kon te midde van sy geweldige ernstige siekte, saam met ’n reddingspan uit…

Wes-Transvaal boere steier

As gevolg van die geweldige droogte, en die onvermoë van die Wes-Transvaalse Departement van Landbou om nie die beskikbare voer te versprei onder boere nie, is hulle besig om te…

Die bekamping van plaasaanvalle (5

Die beginsels en toepassing (Slot) U kan nou sien dat ons nie van die begin af oor die aard van die werk en vergoeding kon praat nie. Hier is ’n…

Tweede Marikana slagting by Brits

Die polisie optrede by die betogings oor water, het sy vierde slagoffer geëis met die dood van nog ’n betoger wat skynbaar geskiet is deur lede van die polisie. Die…

Zuma is die man!

Die ANC wil nie pres. Jacob Zuma vervang nie. Jessie Duarte, ANC se adjunk-sekretaris-generaal, in die Wes-Kaap hard probeer om Zuma se rug te vryf en gerugte te smoor dat…

Onetiese van Obama-regering gaan voort

Barack Obama van die VSA het gister sy eie verleentheid probeer wegpraat deur te verwys na Snowden se optrede, wat as ontrouheid teenoor die VSA bestempel is. Edward Snowden, die…

Brief uit Nederland

Van Martin Bosma Partij voor de Vrijheid PVV verontwaardigd over afhaken Zuid-Afrika bij Taalunie De Partij voor de Vrijheid heeft maandag vernomen dat Zuid-Afrika niet langer wil samenwerken met de…

Impatiens niamniamensis .. parrot beak impatiens

Hierdie is ’n baie interessante Impatiënsspesie wat sy oorsprong van die tropiese Oos-Afrika het. Dit word ook die “Congo Cockatoo” genoem. Impatiens niamniamensis is van die Balsaminaceae familie. Die Engelse…

Sanral se arrogansie

Vusi Mona, die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) was ’n spieëlbeeld van dié organisasie tydens ’n radio-onderhoud waarin hy uiters beledigend teenoor motoriste was, toe hy op ’n…

Onskuldig in wrede tronk

Daniel Janse van Rensburg van George verkeer onskuldig in die wereld se aller wreedste tronk, terwyl die hof hom onskuldig bevind het. Daniel is ’n Suid-Afrikaanse lugvaartkonsultant wat nou reeds…

Poetin stel hoë standaard

President Wladimir Poetin van Rusland het verlede Vrydag gesê homoseksuele mense hoef nie te vrees dat hulle tydens die Olimpiese Winterspele vervolg sal word nie, maar Rusland sal nie een…

Motor rubriek – Ferrari 340 Mexico

In ’n vorige artikel oor Ferrari is daar verwys na  Enzo Ferrari se liefde vir V12 enjins. In die Barchetta is daar gebruik gemaak van 2 liter enjin. Dit het…

Eskom wil nog meer verhoog

Eskom het blykbaar die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) versoek om ondersoek te doen hoe die begrote koste vir die jaar tot einde Maart 2013 vergelyk met werklike uitgawes. Andrew Etzinger, ’n…

Vrystaat Onderwys bankrot

Dit blyk dat die Vrystaatse Departement van Onderwys in ’n enorme groot finansiële krisis is, want daar is blykbaar nie geld om die subsidie aan skole te betaal nie, en…

Hy is dronk

Guillermo Reyes (49) was waarskynlik baie spyt dat hy sy papegaai saam geneem het met hom in sy motor toe hy by ’n padversperring in Mexikostad afgetrek is. Met die…

Nog verkwisting op "jeug"

Die kantoor van Natalse premier het sowat R20miljoen bestee in 24 maande aan ’n sogenaamde Jeug-ambassadeurs-program. Die projek is bedoel om jongmense te leer om leiers in hul gemeenskap te…

Blanke werker met mes aangerand

Hanlie Wessels, ‘n werknemer van Departement  Landbou, Bosbou en Visserye, werksaam in Pretoria, het sowat 20 messteekwonde aan haar arms opgedoen deur twee swartes wat haar in haar kantoor aangeval…

Maak wiskunde so gewild

Noorse studente kon binne 7 dae sowat  5miljoen algebra-vergelykings oplos met  behulp van ’n “app” wat daarop gerig is om wiskunde ’n gewilde vak vir skoliere te maak. Die Noorse…

Platsak Zimbabwe soek kos

Terwyl die ANC regering besluit het om miljoene ton graan aan Zimbabwe te verkoop, het dié Zimbabwiese regering erken hy het nie genoeg geld om graan aan te koop vir…

Voertsek burgemeester!

Die straatsmouse van Pretoria was woedend nadat straatsmous Rivombo blykbaar doodgeskiet is deur die metropolisie, bloot omdat hy geweier het dat sy vrugte gekonfiskeer word. Die smouse, wat ’n roudiens…

Lady Grey boere nou filmsterre

Die boere van die skilderagtige Oos-Kaapse dorpie, Lady Grey, het baie mooi "ge-oe-la-la" en ook een of ander Franse sin geleer toe talle van die inwoners as bykomende spelers in ’n Franse fliek…

Cosatu gee boedel oor

 Die jarelange poging om die drieparty-alliansie, eerder as die ANC, die "brein" van die Suid-Afrikaanse politiek te maak, is ‘n terugslag toegedien met die klaarblyklike oorgawe van Cosatu. Gevolglik is…

Ysbeer treur oor maat

Die enigste ysbeer in die land wat in die Johannesburgse dieretuin aangehou word, treur na die dood van sy maat.  Geebee, ’n 29-jarige ysbeer, is dood in haar kamp aangetref. Haar…

Korrupte kolonel had veiligheidsklaring

Nceba Bobelo, die voormalige weermag­kolonel wat 18 jaar in die weermag gedien het, ondanks ’n uitstaande vonnis vir gewapende roof, het tot in 2005 nog ’n geheime veiligheidsklaring gehad. Niemand…

Enkelgeslag skole presteer

Dit blyk dat enkelgeslagskole beter presteer, sê Stuart West, hoof van die Hoër­ Meisieskool Herschel in Claremont, nadat sy skool as die topskool in dié provinsie aangewys is ná die…

Sonsopkoms gemaak in Sjina

Sjina het tot so ‘n mate die produksie van goedere geword, dat die meeste aankope in die weste ‘n etiket van "made in China" het. In Beijing is daar egter soveel…

Massa skoolverlaters – Onopgelos

Die moontlikheid om die baie skoolverlaters iets in die hand te stop, kan dalk van waarde wees deur nou ’n gr. 9-sertifikaat aan leerlinge te gee. Tans verlaat derduisende leerlinge…

Bonus sonder prestasie

Die Departement van Korrektiewe Dienste het glo gedurende die afgelope boekjaar sowat R98 miljoen uitbetaal aan bonusse terwyl dié bonusstelsel gekoppel is aan prestasie. Die prestasie wat behaal is, is…

Wes-Afrika se leeus sterf uit

In ’n wye studie wat in Wes-Afrika gedoen is oor die leeu bevolking van die gebied, is bevind dat die leeus aan die uitsterf is weens die feit dat bykans…

Slaggate vir visvang

In die Lydenburg omgewing is paaie besig om soos in die Vrystaat, eerder vir visvang uitstappies as vir “teerpaaie” aangewend te word. Nico de Beer en sy vrou, Monique, het…

Student verwerf wêreldroem

Hy het nie verniet met uiterste geduld langs die viswaters gesit sonder ’n visstok, maar gereed met ’n kamera om die eerste foto ter wereld te neem van hoe ’n…

Een minnares te veel.

 Die Franse het ‘n lankmoedigheid ten opsigte van hulle staatshoofde wat hulle vrouens verkul, maar die bewerings dat pres. Francois Hollande een minnares in die palais de l’Elysée huisves en ‘n…

Zuma se gewildheid daal

Pres. Jacob Zuma is tans ongewilder as oudpres. Thabo Mbeki toe dié in September 2008 as staatshoof herroep is. Dít is die bevinding van ’n peiling wat deur die navorsings­instelling Ipsos bekend…

Raak S.A. agter in Afrika?

Afrika was oor die jare bekend as die armste kontinent in die wêreld. Die afgelope jare het sekere lande in Afrika ekonomies begin groei en ander is weer verwoes weens…