Daily Archives: January 17, 2014

Brandweer beroof

Die Rosebank brandweerstasie in Johannesburg was Vrydagoggend beroof deur twee gewapende rowers. Volgens die stadsraad se woordvoerder het die rowers klapmusse gedra. Die twee het blykbaar uit hulle voertuig wat…

Onthou jou doop beloftes

Ouers landswyd het hierdie week weereens hulle kinders by skole afgelaai om hulle skool opleiding te begin of te voltooi. Weereens die skole met die groot name oorvol. My kind…

Die Vryheidsideaal

Hierdie kort reeks bevat nie die volledige geskiedenis van elke Republiek wat tot stand gebring is nie, maar het ten doel om lesers bewus te maak van die ryke verlede,…

Ons vra net vryheid

As jy vreedsaam betoog soos hierdie persoon, met ’n plastieksak oor die kop om te demonstreer dat jy versmoor word, en jou mense wil wegbreek onder die Spaanse juk, dan…

BCVO skole presteer – 2013

Wanneer gekyk word na die prestasies van leerlinge van CVO skole wat onder die sambreel organisasie BCVO ressorteer, dan besef ’n mens die sukses wat bereik is, is te danke…