Daily Archives: January 16, 2014

Plastiek smelt in hitte

Met die aanvang van die Australiese Ope tennistoernooi verlede Maandag, het die kwik gestyg, en bly styg sodat plastiekbottels by die tennisbane in Melbourne gesmelt het. Die baljoggies het ’n…

Onmin kom oor Skoor?

Die Bestuur van Noordwes se berugte D-rekening het weer onder die soeklig gekom toe die Provinsiale Wetgewer oor Openbare Rekeninge (Skoor) met stamleiers vergader het. Dié rekening wat die afgelope…

Dakar tydren 2014 – Motors

Tydens die tiende skof het die jaers baie probleme ondervind en Carlos Sainz was in ’n ongeluk betrokke. Hierdie ongeluk was so ernstig van aard dat die duinebesie waarmee hy…

Kaap-na-Rio wenner aangewys

Die Italianer Giovanni Soldini, het met sy seiljagspan op hul boot, die Maserati, die wedvaart gewen in ‘n rekordtyd van 10 dae, 11 uur en 29 minute. Dit het die…

Is dit ‘n Google probleem?

‘n Uitnodiging aan ‘n man se voormalige nooi om ‘n lid van Google+ te word, ten spyte daarvan dat daar ‘n hofbevel teen hom was dat hy haar nie mag kontak…

Yolandé vrees vir haar man se lewe

Yolandé Korkie kan nie bekostig om te rus na haar gyselaar-nagmerrie in Jemen nie. Sy moet alles in die stryd werp om haar man, Pierre, se lewe te probeer red. Die…

Leef Mugabe nog?

Waar is pres. Robert Mugabe van Zimbabwe, leef hy nog of is hy dood?  Die gerugte het opnuut begin vlam vat nadat die Herald, ’n Zimbabwiese staatsbeheerde koerant, in ’n…

Kwyn die ANC se steun?

In Sentraal-Transvaal, wat die belangrikste slagaar van die ekonomie is, het die ANC se steun vir die eerste keer sedert 1994 tot onder 50% gedaal. In ‘n peiling wat gedurende…

Verkiesingstyd en nuwe beloftes.

Die Minister van Waterwese en Omgewingsake, Edna Molewa, het belowe dat die inwoners van twee swart woongebiede buite Brits nooit ooit weer sonder water sal wees nie. Sy het die belofte gemaak nadat daar betogings…