Daily Archives: January 15, 2014

Ek sien dit so!

Dit is goed om elke dag van jou lewe te geniet en te waardeer. Dit is ook goed wanneer daar iets opwindend is waarna mens kan uitsien. Ongelukkig werk dit…

Skerpioensteek moeilik gediagnoseer

‘n Gr.9-leerling, die 14-jarige Nadine Geldenhuys van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het ‘n angsvolle Kersfees gehad nadat sy deur ‘n giftige skerpioen gesteek is. Sy en haar ouers het…

Dakar tydren 2014 – Motors

Die Dakar tydren het reeds die tiende skof bereik en die einde is in sig Wanneer daar na foto’s van die terrein gekyk word besef ’n mens die omvang van…

Terroriste vermoor bekende boer

Die derde blanke is binne drie maande in die Barkly-Oos distrik vermoor deur terroriste. Mnr. Sarel Pretorius (61), van die plaas Roodepoort, is op sy plaas deur twee terroriste doodgeskiet,…

Derde slagoffer sterf

Die betogings by Brits wat gevoer word omdat die inwoners van ʼn swart woongebied nou reeds geruime tyd sonder water is, het daartoe gelei dat ʼn derde betoger dood is…

Varksig!

Een van die lesers van Die Vryburger het tereg verwys na die reël wat die varke gemaak het in Orwell se Animal Farm. Die varke, wat al die diere in…

Bid en bid reg!

Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord…

Eksamen bedrieër nou Militêre attaché

Nadat die lugmag twee senior offisiere verplaas het wat betrokke was by die Gupta-fiasko, is hulle vervang met twee ander lede van die SA weermag. In dié verskuiwings word een…

Vir die huisvrou – Een-bak-aandgereg

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   Die jaar het afgeskop, en almal is weer in die roetine van die rotte resies! Dis hoekom…

Baba vorder in VSA met behandeling

Sy is 20 maande oud, met ’n seldsame gewas op haar breinstam, wat uiteindelik die dood beteken, en wat tot hede moeilik behandel kon word. Klein Nicisha Slabbert het so…

Moet ons nog iets prysgee?

Lees maar wat in Die Vryburger geskryf staan, en jou hare rys vir sekere berigte wat nie net ontstellend is nie, maar ook ’n beeld skep van hoe hierdie land…

Terminaal siek, maar sewe onderskeidings

Sy is 70 tot 80% van die tyd by die huis, want haar siektetoestand het haar genoop om die meeste van die tyd tuis te studeer. Jenna Lowe het, te…

Al weer Kodesa?

Adv. Anton Alberts van die Vryheidsfront Plus het ’n beroep gedoen dat ’n volgende Kodesa gehou moet word wat moet handel oor die ekonomie van die land. Nog ’n Konvensie…

Drakensberg kabelkar struikel

Die ANC regering se plan, om die kabelkar-konsep in die Drakensberge op te rig, is blykbaar reeds van die baan nadat gevind is dat die kaartjies vir die ritte onbekostigbaar…

Beslaglegging uitgevoer teen Departement

Die balju het beslag gelê op 708 voertuie van die Natalse Onderwysdepartement en as hulle nie R30 miljoen betaal aan  die Sants Onderwys Instituut voor 10 Februarie nie, is hulle…

Na vyf jaar in tronk onskuldig bevind

Hy is aangekla van moord op sy vrou, en is in ’n hof skuldig bevind, en moes vyf jaar in die tronk deurbring terwyl hy onskuldig is. Collin Spittal is…

Pierre Korkie in lewensgevaar

Die onderhandelinge oor die vrylating van Pierre Korkie, wat nog ’n gyselaar is in Jemen, het op ’n dooiepunt uitgeloop weens die geweldige groot bedrag wat geëis word as losprys,…

Visserye verwerp OB verslag

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het die verslag met aanbevelings en die gevolgtrekkings daarin vervat, soos deur die Openbare Beskermer vrygestel is, in totaliteit verwerp. Tina Joemat-Pettersson, en…

Kakamas kook

Op Kakamas het die kraaie nie net gegaap nie, hulle het sommer gevrek van die hitte. Teen 4.30 nm het die kwik mooi op 50°C gestaan, terwyl mens en dier…