Daily Archives: January 14, 2014

Slimfone gaan onheil veroorsaak

‘n Nuwe gesig-eiening apparaat sal gebruikers toelaat om foto’s van vreemdelinge te neem en daarna alles van hulle aanlyn op te spoor. NameTag, wat tans in die ontwikkelingstadium is, sal gesigseiening tegnologie gebruik…

Nieu-Mexiko aanvaar sterwensbegeleiding

In die VSA deelstaat Nieu-Mexiko, het die hof beslis dat terminaal siek pasiënte die reg het om dokters te vra vir ’n dodelike dosis medikasie om hulle te help sterf….

Ramphele sien nie vordering nie

Mamphele Ramphele sê hulle vier vordering wat nie bestaan nie. Volgens haar word die potensiaal van talentvolle kinders vernietig deur ‘n skoolstelsel wat min verwag en niks oplewer nie. Haar…

Steeds ‘n geknelde land

Toe ’n geliefde volksman, F. A. Venter, die boek Geknelde land geskryf het, was hy sekerlik nie oortuig dat die land na soveel dekades, nog steeds ’n geknelde land sou…

Soedannese vlugtelinge verdrink

Tussen 250 en 350 Suid-Soedannese vlugtelinge het verdrink toe hulle op ʼn oorvol veerboot probeer vlug het om van die onluste weg te kom. Die vlugtelinge wat met hul veerboot…

Korkie is veilig tuis.

Die voormalige onderwyser van Bloemfontein, Yolandé Korkie, het veilig aangekom in Suid-Afrika vanaf Jemen, en is met trane en ope arms ontvang deur haar kinders, ’n 16-jarige seun en hul…

Bloemfontein se varke

As varke met hulle kleintjies in die strate rond hardloop, vullissakke verskeur op soek na iets om te vreet, die motoriste laat remme aanslaan dat die bande skree, en mense…

Groot skade deur oorstromings

Woordvoerder van die georganiseerde landbou in die Wes-Kaap sê dit is kommerwekkend dat die skade wat aan oeste en landbougrond aangerig is deur die hewige stortreën van die afgelope week,…

Nog n klein Marikana?

Die indruk word gelaat dat die polisie deesdae mense voor die voet doodskiet. Dit is die mening van ingeligte waarnemers, na aanleiding van die klaarblyklike onnodige doodskiet van twee betogers…

Hulle wil Pretoria onregeerbaar maak

Die hordes straatsmouse in Pretoria se middestad, wil nou dié metroraad dreig met optrede om die stad onregeerbaar te maak as daar nie deur dié Raad aan hulle eise voldoen…

Man oortree Erfeniswet

Mnr. Paul du Randt (54) het blykbaar onwetend die Erfeniswet oortree wat ’n verbod plaas om enige deel van ’n skeepswrak van ouer as 60 jaar is, te verwyder sonder…

Polisiekommissaris sê Appèlhof fouteer

Die volbank regters van die appèlhof in Bloemfontein het gruwelik fouteer deur te bepaal dat die polisie onregverdig was met hulle rassistiese, diskriminerende optrede teen die verontregte Lt. kol. Renate…

Bybeltjie nr. 17 – Josef

Maatjies, hier is ’n mooi verhaal wat tannie Rhona gestuur het van Josef, waarna julle gerus moet luister http://youtu.be/3q-Plap_eD8 Advies: Indien u vind dat die videos vashaak – kliek op…

Forensiese toetse hoop op

Suid-Afrika se misdaad neem toe weens verskeie redes, en een daarvan is omdat forensiese toetse nie afgehandel word nie. In verskeie gesaghebbende kringe, is kommer uitgespreek weens die feit dat…

Twiet laat Spaanse minister bedank

‘n Onverantwoordelike twiet en ‘n voortydige mediavrystelling oor arrestasies van lede van die Baskiese seperatistebeweging (ETA) voor die inhegtenisnemings plaasgevind het, het ‘n Spaanse regeringsbeampte genoop om te bedank. Volgens…

Zuma belowe alweer werk vir miljoene

Die ANC gaan vir die volgende vyf jaar, niks minder as vyf miljoen nuwe werksgeleenthede in Suid-Afrika skep. Dit is die belofte van die land se president, Jacob Zuma, tydens…

Ministers huur duur motors

Die Ministers móét tog reis om hulle werk te doen. Die motors wat gehuur word, word gehuur omdat hulle ampsmotors nie beskikbaar was nie. So, die belastingbetalers moet soms tevrede…

Terroris skiet, maar niks gebeur

Opleidingsbeampte David McVay (39) van Randfontein moes in die loop van ’n vuurwapen kyk toe ’n terroris hom wou vermoor, en toe die skoot geskiet word, sou dit sy einde…

Studente word gekul

Studente moenie dat swendelaars hulle kul met sogenaamde verblyf deur vooruit te betaal daarvoor om dan later te moet vasstel dat hulle om die bos gelei is. Kapt. Colette Weilbach,…

Veldbrand vernietig talle woonhuise

Minstens een man is dood en ongeveer 50 woonhuise vernietig tydens ’n hewige veldbrand in buitewyke van die Wes-Australiese stad, Perth. ’n Kragkabel was blykbaar verantwoordelik vir die veldbrand, en…

Stop bevoordeling van Indiërs!

Die bevoordeling van Indiërs op grond van Affirmative Action en AAS is besig om in weerstand onder sekere swart besigheidspersone in Natal op te bou. Twee swart besigheidsorganisasies, Imbumba en…

Hooggeregshof stel ultimatum aan Minister

Die ANC-regime se departement van vervoer is saam met hulle minister, Dipuo Peters, deur die Hooggeregshof geroskam oor minagting van die hof. Die minister en haar direkteur-generaal moet voor Dinsdag…