Daily Archives: January 13, 2014

Terroriste slaan toe op medikus

Die afgetrede mediese spesialis, dr. Jacob Swart (67) is in ’n baie ernstige toestand na ’n terroriste aanval op hom en sy vrou, op hul plaas in die Bloemspruit omgewing….

Vrystaters keelvol vir vrot regeerders

As dit net die pad tussen Reitz en Kestell was, dan was daar dalk begrip, maar die vrotsige regering is besig om op hulle louere te rus, terwyl Vrystaters moedeloos…

Suid-Afrika se onderwys geevalueer

Die Matriekuitslae van ons skole het nog altyd gesorg vir ‘n tyd van spanning en afwagting by bykans al  ons matrikulante. Sommige leerlinge sien uit na die aankondiging van moontlike…

Hoefeel onderskuidings?

Die nuwe matriekuitslae is bekend en die kinders word al hoe slimmer! Ten spyte daarvan dat die gaping in die Suid Afrikaanse onderwysstelsel slegs oortref word deur die gaping tussen…

Sanral rekeninge belaglik

Anna-Ria Campher, ’n landdros van Winburg, is Sanral se nuwe slagoffer wat aangeslaan word om die omstrede e-tol geld te betaal. Landdros Campher het twee SMS boodskappe gekry waarin sy…

Hulle wil nou skuld invorder

Dit blyk dat uitstaande skuld aan munisipaliteite sowat R90 miljard kan beloop volgens ’n onlangse verslag wat vrygestel is. Nou word ’n nuwe agentskap beplan wat dié massiewe bedrag moet…

Duisende vlug oor vulkaniese uitbarsting

Bykans 30,000 mense moes inderhaas uit hulle huise en vlug vir hulle lewens na ’n reeks vulkaniese uitbarstings van die berg Sinabung in Indonesië. Berigte lui dat rotse en as…

Wolkbreuk verwoes talle plase

As 100 mm reën binne 25 minute neerval, dan is dit ’n wolkbreuk wat baie water laat loop en lyndrade, skape en selfs enkele beeste saamneem. Dit is wat verlede…

Ywer vir ‘n nuwe vangs!

En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om ’n net in die see uit…

Dakar tydren 2014 – Motors

Aan die einde  verlede week se vyfde skof, het die Suid-Afrikaner Giniel de Villiers en sy spanmaat, Dirk von Zitzewitz in ’n Toyota Hilux  in die tweede plek geëindig. Algeheel…

Vrystaters keelvol vir vrot regeerders

As dit net die pad tussen Reitz en Kestell was, dan was daar dalk begrip, maar die vrotsige regering is besig om op hulle louere te rus, terwyl Vrystaters moedeloos…

Die Vryheidsideaal – Graaff-Reinet

Die Vryburger plaas hiermee ʼn eerste in ʼn kort reeks oor die stryd om vryheid, met die tema, Boere Republieke.  Gedurende die 18 de eeu, het vryburgers begin noordwaarts beweeg…

Sy kom huis toe

Vrygelate Yolandé Korkie, wat ná sowat sewe maande in aanhouding was deur Al-Kaïda, gaan so gou as moontlik terugkeer na Suid-Afrika vanwaar sy aan die werk wil spring om haar…

Hoof van Valke meng met onderwêreld

Die hoof van die polisie se Valke-eenheid in Sentraal Transvaal, het blykbaar verbintenisse met die dwelmbaas en Tsjeggiese voortvlugtige, Radovan Krejcir. Die inligting is onlangs deur die Sunday­ Times vrygestel….

Die bekamping van plaasaanvalle (4)

Die beginsels en toepassing Elke boer en elke werklose blanke wat hoor van ’n plan hoe plaasaanvalle gestuit kan word, sal waarskynlik onmiddellik vra: Wat kan ek baat? Hoe kan…

Omkoopgeld – dan kry jy rybewys

Dit wil voorkom asof die Rayton-toets sentrum om ’n bestuurderslisensie te bekom, jou sowat R2,500 uit die sak sal jaag aan omkoopgeld. Iemand,  wat verkies om anoniem te bly, wat…

Padsterftes kan verder styg

Die Automobiel-Assosiasie (AA), se berekenings dui daarop dat nog sowat 400 tot 500 mense in padongelukke kan omkom voor die vakansieseisoen ten einde loop. Die AA sê dat swaar verkeer…

Veterane hou begraafplaas in stand

Meer as 50 mense, jonk en oud, moes noodgedwonge inspring om die uiters verwaarloosde Nuwe Militere Begraafplaas in Pretoria weer netjies en aanvaarbaar te maak omdat die owerhede geen erg…

Al-Kaïda eis miljoene Rand

​Die noodlenigingsorganisasie Gift of the Givers se onderhandelinge met die terroriste organisasie Al-Kaïda het nog geen positiewe vordering getoon nie. Die onderhandelinge word gevoer in ’n poging om Pierre Korkie,…

Verkenners Kampeer Klub

    Die Verkenners Kampeerklub (VKK) is in Oktober 2012 te Paardekraal monument in Krugersdorp gestig. Die rede vir die stigting van die VKK is dat ons volkie oor die…

Natal Balju lê beslag op staatseiendom

Die balju het op sowat 700 voertuie van Natal se Departement van Onderwys beslag gelê na die Departement nagelaat het om onderwysbeurse aan studente te betaal soos wat hulle onderneem…

Withaaie het lang leeftyd

Navorsers het nou met nuwe studies wat gedoen is, vasgestel dat die grootwithaai se leeftyd veel langer is as wat tot nou beraam is. Vorige projekte se gegewens is nou…

Blinde dogter presteer

Karin van Wyk, ’n blinde leerling van Pionierskool in Worcester het ’n uitmuntende prestasie behaal deur vier onderskeidings te verwerf in die matriekeksamen. Benewens die besondere prestasie, is sy ook…

Grondeis gedeeltelik afgehandel

Die veelbesproke Bosbokrand-grondeis is gedeltelik afgehandel en die Mala-Mala natuurreservaat is aan die N’wandlamhlarhi-gemeenskap oorhandig deur die president van die land, Jacob Zuma. Die grondeis is die grootste wat tot…

Sweefspoor se 23 ste!

Die immer gewilde sweefspoor wat jaarliks duisende besoekers op neem teen Tafelberg het nou sy volle kwota van 23 miljoen mense vervoer. Die kabelspoor wat reeds 84 jaar die sweeftuig…

Dwelms gevind

In Meyerton het die Valke toegeslaan op twee woonhuise in Golf Park, en ’n vrou is in hegtenis geneem toe sy in besit van Cat-dwelms was, ter waarde van R550,000….

Christene uitgemoor

Geopende Deure het in hul jongste verslag getoon dat die aantal Christengelowiges wat vir hulle geloof gesterf het, in 2013 verdubbel het teenoor die vorige jaar. Dié Organisasie wat oor…

LUR jaag – polisie rig vuurwapens

Die polisie kry ’n boodskap dat ’n voertuig besig is om op die N3 teen ’n verbysterende snelheid voort te jaag, en posisioneer hulle om die voertuig te stop. Sowat…

Kamera kry sy baas

Die Canon kamera wat in die Drakensberg deur twee studente opgetel is, en waaroor Die Vryburger rapporteer het, het toe by sy eienaar uitgekom. Die eienaar Lwan Vetten, is ’n…

Aussie premier ferm oor immigrante

Premier Tony Abbott van Australië, het sy regering se optrede verduidelik nadat kritiek ontvang is oor die Vloot wat onwettige asielsoekers terug geneem het na die gebiedswaters van Indonesië. Die…

Vier kinders kos R13 miljoen

Een van China se bekendste rolprent regisseurs, ene Zhang Yimou, moes sowat R13 miljoen opdok aan boete omdat hy die Chinese wet oor gesinsbeperking oortree het. Ingevolge die wet, mag…

Valke vang kollega

Die Valke het nie ’n keuse gehad nie, en moes op ’n lid van hulle span toeslaan en word nou aangekla dat hy, in samewerking met sy mede-skelms, ’n hele…

Nuwe pad in aanbou

Die kuspad van minder as 10 km tussen Glentana en Groot-Brakrivier gaan uiteindelik herbou word teen ’n beraamde koste van sowat R98 miljoen. Die Wes-Kaapse regering sal instaan vir die…

Plaaswerkers ‘n gevaar vir landbouers

Boere in die Bothaville distrik is verlig nadat ses vermeende terroriste vasgetrek is wat blykbaar die kerngroep kan wees van ’n netwerk wat plaasaanvalle beplan en tot uitvoer bring in…

Korkie as gyselaar vrygelaat

Mev. Yolandé Korkie, die voormalige Bloemfonteinse onderwyseres, is so pas in Jemen vrygelaat deur die terroriste van Al-Kaïda wat haar en haar man gevange gehou het sedert verlede jaar. Pierre…

Vinca / Catharanthus roseus of "kanniedood"

Vinca of kanniedood is plante wat die somerhitte goed kan deurstaan. Dit is ’n jaarplant en groei baie goed in die hittigste tyd van die jaar. Catharanthus is oorspronklik van…

Motor rubriek – Nissan Navara Safari

Die jongste toevoeging tot die Nissan Navara stal is ’n indrukwekkende voertuig. Verskeie veranderings het plaasgevind en die veranderings is veral daarop gekonsentreer om dit ’n meer “veldry” voertuig te…

Vermiste boer steeds gesoek

Mnr. Andrew Whittingdale (56), ’n boer van die plaas Makouvlei, Barrydale, se familie het ’n ernstige beroep op die gemeenskap gedoen om alle moontlike inligting te bring waaroor hulle mag beskik,…

Groot skrik vir kakkerlak

In Australië het ’n man, Hendrik Helmer,  groot geskrik toe ’n kakkerlak gedurende die nag in sy oor gekruip het, en hy geweldige “oorpyn” ontwikkel het. Hy en sy woonstelmaat…

Bevel van Gordhan geïgnoreer

Die Oos-Transvaalse premier, David Mabuza, het verlede jaar drie luukse motors aangeskaf, te midde van Pravin Gordhan se beperking wat ingestel is om te verhoed dat die hoë lui te…

Versteekte kamera "ontdek" olifant

’n Versteekte kamera, wat opgestel is om navorsing oor luiperds te doen, het daartoe gelei dat ’n reuse Knysna-olifant, afgeneem kon word. Die woud wat so dig is dat dit…

Die Karoo is deurdrenk

Deurdringende reën, wat soms stormsterkte bereik het, met gepaardgaande wind en swaarweer, het vir meer as twee dae oor groot dele van die Groot Karoo uitgesak. Die distrikte Calvinia en…

Polisie optrede sterk veroordeel

In die Vrystaat het paramedici hulle gehaas na ’n ongelukstoneel, blitsvinnig begin werk om drie lewens te probeer red, toe ’n polisiebeampte hulle begin dreig het met inhegtenisneming omdat hulle…

Bedrog oopgevlek in VSA

Duisende miljoene Rand is betrokke by ’n reuse bedrog skandaal in die VSA, en meer as ’n 100 mense is reeds aangekla vir bedrog wat verband hou met die terreuraanval…

Moorde al meer in Wes-Kaap

Die Wes-Kaap het waarskynlik sy mees gewelddadige Oujaarsdag en Nuwejaarsdag van die dekade beleef toe meer as 30 koelbloedige moorde gepleeg is binne ’n bestek van 14 uur. Die moorde…

Slagting onder bobbejane

In die Wes-Kaap en veral die Skiereiland gebied het vir kees se kind nie goeie tye gelewer nie. Van die sowat 500 bobbejane is meer as 60 gedurende die eerste…

Onnie, buk vir jou pakslae!

Die omstrede LUR vir Onderwys in Noord-Transvaal, Dikeledi Magadzi, reken hulle gaan tugstappe toepas teen skoolhoofde in dié provinsie wie se skool nie behoorlik presteer met die matriekeindeksamen nie. Magadzi…

Aussies – Klap, slaan en vloek indringers

As asielsoekers uit Indonesië die toilet wil gebruik, het manne van die Australiese vloot hulle verhoed en hulle gevloek, geklap en geslaan, terwyl ander aan ’n vuurwarm metaal pyp moes…

Klankgolwe laat voorwerpe sweef

Japanse wetenskaplikes kon daarin slaag om vir ’n eerste keer met voorwerpe met ultrasoniese levitasie, in drie dimensies, vryelik in die lug te laat sweef. Met die wetenskaplike tegniek, ultrasoniese…

Klerksdorp in stank gehul

Terwyl die Munisipale werkers oor hulle voete geval het om te gaan vakansie hou met hulle bonusse, het Klerksdorp vir meer as ’n maand, geen vullis verwydering gehad nie, en…