Daily Archives: January 11, 2014

VSA ys-weer het ook sy humor

Die VSA beleef tans een van sy koudste tye in dekades. Temperature van dubbele syfers onder vriespunt met hoë sneeulae word ondervind. Pad- en lugvervoer is ontwrig en mense is…

Dolfyn het hulp gesoek

In die see van Hawaii is ’n dolfyn gehelp nadat ’n vishoek en vislyn die seedier erg gepla het. Die dolfyn het nie net om hulle geswem omdat hy nuuskierig…