Daily Archives: January 9, 2014

Ongelooflike natuurwonder

Die Niagara waterval in die VSA is vanweë die lae temperatuur in ’n ysgordyn verander. Alhoewel dit ook by vorige geleenthede gebeur het, bly dit ’n pragtige natuurwonder om te…

Dakar tydren 2014 – Motorfietse

Motorfietse vorm ’n onafskeidbare deel van die Dakar tydren. Vanjaar is daar 174 inskrywings en groot name in die tydren bedryf verskyn dan weereens op die lys. Vyf keer wenner en…

Uitnodiging – Majubafees

Geagte Volksgenoot Ons wil sommer nou reeds u herinner aan ʼn belangrike gebeurtenis, redelik vroeg in die nuwe jaar. Dit is natuurlik die jaarlikse Majuba-herdenking, wat plaasvind elke laaste naweek…

Majuba Feesprogram

VOORLOPIGE PROGRAM VIR MAJUBAFEES 2014 Vrydag (28 Februarie 2014) 14:00 Inrig van kampplekke en kuier Hele terrein 14:00 Stalletjies open Stalletjies area langs saal 19:00 Opening en verwelkoming HS Van…

Sestien keer gebyt

In die Vrystaatse dorpie, Petrusburg, is Nico en Annette Maartens, gesamentlik al sestien keer deur sakspinnekoppe gebyt. Annette Maartens (50), wat as die senior matrone by Hoërskool Middelveld se koshuis…

Londen taxi’s nou ook Nissan

Die bekende swart taxi vorm deel van Londen se kultuur waar ‘n mens op bykans enige stadium ‘n taxi kan raaksien. Hulle professionele diens is ook merkwaardig. Nissan het op…

Is dit aardafkoeling?

Op Mars is temperatuur lesings aangeteken van -35 grade Celsius, en nou is daar plekke in die VSA wat ook sulke lae temperature beleef. In die staat Kentucky het ’n…

Water bedreig Laingsburg weer

’n Vloed, byna so erg as 1981 se ramp, het die inwoners van dié Karoodorp paniekerig laat voorsorg tref om nie weer onkant gevang te word as die stormwater weer…

Byna omgekom in stormwater

Mnr. Barry Hugo en sy vrou Ester, en hulle gesin van Durban, het ’n noue ontkoming gehad toe hulle, na ’n hewige stortbui reën van 200 mm binne 70 minute,…

As die nood hoog raak!

As die nood hoog raak, en Ma wil geboorte skenk aan ’n seuntjie, en die spruit is oorlopens toe vol, en die tyd raak min, dan is dit net genade…

Buitelandse reserwes verhoog

Volgens inligting wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank op 8 Januarie 2013 vrygestel is het die reserwes in goud en buitelandse bates in Desember met $239-miljoen toegeneem tot $49.59-miljard. Vreemde-valuta reserwes…