Daily Archives: January 7, 2014

Ons weet dit reeds

Die interessante gegewens wat vrygestel is oor mense se voorkeure om inligting en nuuswaardigheid te bekom, is vir menige ’n verrassende brokkie nuus, maar vir die redaksie van Die Vryburger…

Die e-koerant gewildste media

In ’n intensiewe navorsingsprojek is verstommende ontdekkings gedoen oor die jongste neigings van mense met hulle voorkeure en menings oor inligting-verskaffers. Die navorsing wat oor ’n tydperk van 18 maande…

Gedrukte koerante stort in duie

Die gedrukte koerant, of te wel, die sogenaamde “harde kopie” is besig om in die stof te byt. In Nederland het al die grootste koerante vir ’n derde kwartaal agtereenvolgens…

Oogtoegang

As dit van Voxx afhang sal wagwoorde binnekort iets van die verlede wees. Die 45 jaar oue maatskappy, Voxx International Corporation, van New York het die afgelope week sy produk…

Skelm breek toe sy been!

Toe die vermeende kaper deur die veiligheidswagte van Fidelity gejaag word in Pretoria, is hy uiteindelik in hegtenis geneem nadat hy van ’n vier meter hoë muur afgespring het. Die…

Franse Goodyear-werkers woedend

Woedende werkers by ’n Goodyear aanleg naby Parys, Frankryk, het uit protes twee van die senior bestuurders van die vervaardiger in ’n fabriek toegesluit en hulle die nag daar laat…

Moet dit nou reen in Wes-Kaap?

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel nog reën vir die Wes-Kaap vir die volgende week, en sê dit kan tot ’n 80% kans inhou dat swaar reën in Kaapstad, Worcester, Paarl, Grabouw…

China vernietig tonne ivoor

Om onwettige handel in ivoor te bekamp, het die regering van China sowat ses ton ivoor, hoofsaaklik olifant tande, vernietig in ’n poging om die land se beeld te herstel….

Merkel beseer in ski-ongeluk

Bondskanselier dr. Angela Merkel van Duitsland, stap deesdae met behulp van krukke vanweë ’n ernstige besering wat sy opgedoen het van haar bekken tydens ’n ski-ongeluk. Vir die volgende maand…

Sneeustorting eis vier lewens

In die berge van Switserland het ’n berggids en drie lede van sy toergroep omgekom in ’n massiewe sneeustorting. Duie berggids het ’n groep van ses gelei op ’n ski-toer…

Uitstaande presteerder

Suid-Afrika het een baie besondere presteerder wat afkomstig is van die Hoërskool Reitz, in die Vrystaat. Hierdie begaafde jongman word beskou as die voorste jong redenaar van die land, en…

Wees versigtig vir Facebook

In die afgelope paar jaar het die wereld ’n ommekeer gemaak en het die sosiale media letterlik oorboord gegaan met 1010 verskillende aspekte wat die gewone gebruiker daarvan dikwels onkant…

Vooruitsigte vir die Rand

Die jaar 2013 was nie ‘n goeie jaar vir die Rand nie; dit het op 11 Januarie 2013 teen R8.66 teenoor die VSA dollar verhandel, teen die middel van die…

Die Toring van Babel

Kleuter maatjies, hier is tannie Rhona se Bybelstorie oor die Toring van Babel Http://youtu.be/3dv030SKsNg    

Polisie skut luukse busse

Drie splinternuwe busse van Intercape-busdiens is verlede Saterdag deur die Vrystaatse Departement van polisie, Paaie en Vervoer geskut. Die optrede van die polisie word in ’n ernstige lig gesien deur…

Duiker nou geïdentifiseer

Die persoon wat as ’n seeduiker gevind, se lewelose liggaam is in die wrak van die Rockeater, gevind en kon nou geïdentifiseer word as James McGee (56). McGee het blykbaar…

Jongman vermis in Hermanus

Inwoners en polisiebeamptes van Hermanus is bekommerd oor die skielike verdwyning van Stephen Rabe (20) wat vir ’n laaste keer op 29 Desember gesien is, en nie weer daarna nie….

Agang nie bankrot

Gerugte doen die rondte dat die nuwe politieke party, Agang, reeds bankrot is voordat hulle kon deelneem aan ’n Algemene Verkiesing. Berigte is ontvang dat dié party nie sy amptenare…

Nog terugslae vir Kaap-na-Rio wedvaart

As gevolg van die geweldige storm waarin die deelnemers hulle bevind het op die tweede dag van die wedvaart, moes nege seiljagte aan die Kaap-na-Rio wedvaart hulle voorlopig onttrek. Die…

Nuwejaarsvoorneme – Minister wil Staatsdiens regruk

Lindiwe Sisulu, Minister  van Staatsdiens en Administrasie sê sy gaan in 2014 alles doen wat nodig is om haar Departement reg te ruk. Sy het ’n beroep gedoen op staatsamptenare…

Soedan – SA Leer moet help

Die bankrot SA Leer is versoek om ’n bataljon soldate, asook ’n aantal pantservoertuie beskikbaar te stel in Suid-Soedan om te help orde vestig in die oorlog geteisterde land. Die…

Zuma-stigting laat Bybel vertaal

Met die hulp van die Rooms-Katolieke Kerk gaan die Jacob Zuma-stigting die Bybel laat vertaal en het daarvoor R500,000 beskikbaar gestel. Die Bybel gaan glo direk van Grieks en Hebreeus…

Matriekuitslae bevraagteken

Minister Angie Motshekga is in die wolke oor die verbetering van 4,3% in die slaagsyfer van matrikulante wat die 2013 eksamen geslaag het. Die slaagsyfer het opgeskuif na 78,2%, en…