Daily Archives: January 6, 2014

Polisiebeamptes die moordenaars?

In Sentraal Transvaal is vier polisiebeamptes in hegtenis geneem nadat hulle op 25 Desember ’n motoris vir dronkbestuur aangekeer het. Enkele ure later was die paramedici na die polisiekantoor ontbied,…

Aanslag gemaak op rekord

In Somerset-Wes het vier yweraars besluit om die wereldrekord vir vleisbraai, terug te bring na die bodem waar vleisbraai sy ontstaan gekry het, en steeds die bakermat van lekker eet…

Fiat dink groot

Die Italiaanse motormaatskappy, Fiat, se droom om ‘n stewige vastrapplek in die VSA motormark te verkry het ‘n groot stap vorentoe beweeg met sy beherende aandeel wat in Chrysler, teen…

China se ekonomie onder druk

Alles is nie wel met die monetêre beleid in die Chinese ekonomie nie en ‘n spoedige oplossing sal gevind moet word om die groter wordende krake in die land se…

Kenners se mening oor matrieksuitslae

Kenners in die onderwys is redelik eenstemmig oor die uitslae wat Dinsdag in koerante en by skole beskikbaar sal wees. Die belangrikste sienings is dat daar onnodig gejuig gaan word…

Zondereinde-myn staak steeds

Die platinum myn naby Northam, die Zondereinde-myn in Noord-Transvaal, se werkers staak nou reeds sedert begin November, en daar is geen aanduiding dat hulle eersdaags gaan ophou met die staking…

Wonderbaarlik oorleef in see

As jy in die diep waters van die see beland, en jy kan boonop ook nie swem nie, dan is daar weinig hoop op uitkoms en redding. ’n Taiwannees het…

Suid-Afrika het hulle gegroet

Die Vryburger plaas ’n aantal name van volksgenote wat gedurende 2013 oorlede is en wat hier op nederige wyse gedenk word. Andre Strydom (60) ’n bekende ingenieur van beroep, en…

Kaap van Storms veroorsaak wedvaart drama

Die Kaap-na-Rio wedvaart het sy volgende slagoffer geëis toe een bemanningslid dood is en drie ander beseer is nadat die Angolese seiljag, Bille, in die moeilikheid beland het tydens ’n…

Kleuter erg beseer deur toesighouers

Linda Bruyns (20), en haar 36 jarige kêrel, Christo Conradie, is in hegtenis geneem op aanklag van beweerde poging tot moord op haar kleuter dogtertjie wat tans veg om haar…

Owerheid betaal skoolgeld vir "sekere leerlinge"

In die Wes-Kaap het die Onderwysdepartement (WKOD) meer as R46 miljoen toegeken aan “minder bevoorregte skole” waarvan die leerlinge en hulle ouers nie skoolgeld kan betaal nie. Die betrokke Departement…

Pa en seun oorleef mesaanval

Stamatios Tsangarakis (61) en sy seun, Andreas (22), twee bekende sakemanne van Bloemfontein, het ’n noue ontkoming gehad toe hulle deur ’n swarte aangeval is op die Internasionale lughawe van…

Vliegtuig ongeluk eis lewe

Een persoon is dood en twee ander beseer toe ‘n straler verlede Sondag op ‘n lughawe van Aspen in Amerikaanse staat Colorado tydens landing omgeslaan en toe in vlamme uitgebars…

Wedvaart drama

Die Kaap-na-Rio wedvaart het reeds verskeie kere vir drama gesorg, en vanjaar se wedvaart is geen uitsondering nie. Die jongste voorval het plaasgevind toe een van die deelnemers Saterdag weggespring…

Lastige bobbejane doodgeskiet

Inwoners van Pringlebaai in die Wes-Kaap het geweerskote gehoor, en daarna die aanhoudende geskree van bobbejane wat geskiet is. Twee ­bobbejane wat as rondlopers, en kwaaddoeners beskou is deur die…

Die nuwe A350 XWB Airbus

Airbus maatskappy het bekend gemaak dat hulle langverwagte A350 XWB passasiersvliegtuig teen die einde van die jaar in bedryf sal wees. Qatar Airways sal die eerste besending ontvang. Toetsvlugte het…

Vyfde ysbreker oppad

Met die Amerikaanse ysbreker oppad om hulp te verleen, is dit die vyfde skip wat gaan help om die Russiese skip te bevry uit die Antarktiese yslaag wat die oorsaak…

Voerder van skrikbewind vasgetrek

Die grootbaas wat ’n skrikbewind gevoer het in die Vaaldriehoek, is uiteindelik deur die Valke vasgetrek. Hy was die baas van ’n taxi-vereniging in Vanderbijlpark, en het blykbaar oor die…

Motor rubriek – Ferrari 166 MM Barchette

Geen ander motor kenteken in die motorwêreld is so bekend soos die “sekelnek perd” wat Ferrari verteenwoordig en op elke Ferrari verskyn nie. Dit is bekend aan alle motorentoesiaste en…

Vieruurtjie / Mirabilis jalapa .. indringerplant Kategorie 1b

Wie van ons ken nie hierdie plant nie? Dit verskyn oral in tuine en is ’n indringerplant al is die blommetjies met hulle verskeidenheid kleur ook so pragtig. Die vieruurtjie…

Premier se blink nuwe vuurwa

Thandi Modise, premier van Wes-Transvaal koop toe vir haar uit die regering se geldjies, ’n splinternuwe vuurwa ter waarde van bykans R1,5 miljoen. Na wat berig word het sy die…

Dronkbestuurders vasgevat

In Sentraal Transvaal is meer as 100 mense aangekeer vir dronkbestuur gedurende die afgelope naweek, maar dit is net die punt van die ysberg. Vanaf middel November tot die afgelope…

Fratsongeluk eis lewe in Namibië

In ʼn fratsongeluk is die seun van ds. Cassie Aucamp van Pretoria, se seun dood nadat hy van ʼn motorfiets afgeval het toe hy tussen Walvisbaai en Swakopmund teen ʼn…

Kernfisikus oorlede

Dr. Johan Kristof Basson (85) van Somerset-Wes, is oorlede nadat hy in sy spesiale karretjie in ’n ongeluk was. Dr. Basson was een van Suid-Afrika se bekendste mediese kernfisici wat…

Malaria eis meer lewens

Gedurende die afgelope jaar het die malaria gevalle wat aangeteken is, in Noord-Transvaal bykans verdriedubbel teenoor die 2012 gevalle. ’n Woordvoerder van die provinsiale Gesondheidsdepartement, sê sedert begin April tot…

Moordplan oopgevlek

As jy byna 30 jaar met jou man getroud is, en dan in die nag wakker skrik omdat hy probeer het om jou te vergas, dan het die wereld ’n…

Groter skande as Nkandla

Dit blyk dat die ANC nou op provinsiale vlak begin het om te kompeteer met mekaar oor wie die grootste skandaal kan veroorsaak deur belastingbetalers se geld te verkwis. Dit…

Bekende filmster oorlede

Die aktrise van die immergroen rolprent, Gone with the Wind is verlede Vrydag in die rype ouderdom van 98-jaar in Suid-Carolina oorlede. Alicia Rhett wat die rol van India Wilkes,…

Spioen-moord steeds onopgelos

Die moord op ’n voormalige Rwandese spioenbaas in Sandton is besig om te verdiep en die Valke sê hulle is tevrede met vordering deur die ondersoek, alhoewel geen inhegtenisneming al…

Donker toekoms met kosproduksie

As die tendense voortduur soos wat in 2013 die geval was, staar Suid-Afrika hongersnood in die gesig. Dit is die mening van ’n woordvoerder van Oranje Sake Instituut na aanleiding…

Jeugloonsubsidie – Cosatu wil hof toe

Cosatu dreig nou om die hof te nader oor die omstrede Wet wat bekend staan as die Jeugloonsubsidie wat op 1 Januarie vanjaar inwerking getree het. Patrick Craven, ’n Cosatu…

Vissers oppad hof toe

Dit blyk dat die owerhede hulle moet regmaak vir ’n reeks hofsake wat gaan kom na aanleiding van die Departement van Landbou en Seevisserye se besluit om net 115 van…

Hittegolf tref Noord-Kaap

Dit is nie net in Australië waar hittegolwe heers nie. ’n Geweldige hittegolf het inbeweeg na dele van die Noord-Kaap en vernietig die klammigheid wat met die welkome reën gekom…

Pres. M T Steyn se kleindogter oorlede

Mev. Ileana Haak, ’n kleindogter van wyle M.T. Steyn, voormalige president van die Boererepubliek, die Republiek van die Oranje Vrystaat, is in die rype ouderdom van 89 jaar in Johannesburg…

Onmin vlam op by staatshospitale

Dit word beweer dat dokters verkul word en dat hospitale die geneeshere se arbeidsregte van hulle ontneem wanneer hulle van een hospitaal na ’n ander oorgeplaas word. Dit is die…

Padongelukke – skrikwekkende syfer

Vanaf 1 Desember tot en met 31 Desember2013 het 1184 mense omgekom in padongelukke in Suid-Afrika. Rob Handfield-Jones, ’n kenner op die gebied van voertuig padwaardigheid, sê dit is die…

Tito bewering word ondersoek

Tito Mboweni, voormalige president van die Reserwebank, het beweer dat sy seun deur lede van die polisie aangehou is weens die kleur van sy vel. Die polisie is nou erg…

Dapper man storm terroriste

“Julle gaan nie my vrou skiet nie!” Dit was die woorde van ’n gewonde Wally van Jaarsveld, wat met ’n skietwond in die maag, sy vrou wat ’n parapleeg is,…

Sanral eis betaling van dooie mense

Motoriste is uiters gebelgd oor die wyse waarop Sanral die e-tol rekeninge hanteer. Outa het intussen ook talle ontevredenes opgespoor wat beweer dat hulle SMS’e ontvang waarin hulle versoek word…

Nog kokaïen uit die see

Toe die vierde “besending” kokaïen, uit die see gehaal word, het dit ’n skudding veroorsaak onder polisielede wat probeer opspoor waarvandaan en deur wie die dwelms op hierdie wyse land…

Ryke word ryker

Pallonji Shapoorji Mistry, een van die rykstes onder die rykes, het verlede jaar ’n bykomende $2,8 miljard ryker geword. Mistry is in Indië gebore maar is ’n burger van Ierland….

Spanje het rekord indiensneming

Dit lyk al hoe meer asof Spanje se ekonomie aan die herstel is. Daar word nie verdere noodlenings vanaf die EU vir die jaar voorsien nie en werkloosheid het in…

Die rykstes ter wêreld

Aan die einde van 2013 het die 300 rykste persone in die wêreld se gesamentlike bates met meer as $540-miljard toegeneem. Die nommer een posisie is deur Bill Gates herwin…

Rusland lewer rekord ru-olie produksie

Rusland het in Oktober op een dag byna sy rekord ru-olie produksie, wat in 1988 gelewer was, bereik met  10.59-miljoen vate. Die rekord vir een dag in 1988 was 11.41-miljoen…