Daily Archives: January 2, 2014

Passasiers met helikopter vervoer

Die passasiers en navorsers wat meer as ‘n week lank in die Antarktiese ys vasgekeer was op die Russiese skip, die MV Akademik Shokalskiy, is uiteindelik per helikopter vervoer na…

Slim optrede van sekuriteitswagte?

By die Johannesburg Internasionale lughawe kon passasiers nie help om eers woedend, en later met ’n glimlag verwys na die voorval waarin sekuriteitswagte twee kinders se speelgoed slange wou konfiskeer…

Terroriste vermoor oud Durbaniet

In Durban is mnr. Clinton de Menezes deur ’n horde terroriste doodgeskiet tydens ‘n aanval op hom en sy vrou terwyl hulle na vriende oppad was. De Menezes het vriende…

Bekroonde kunstenaar doodgeskiet

Die bekende argitek, kunstenaar en seiljagvaarder, Rob Meek (62) is deur drie swartes met balaklawas op die stoep van sy vakansiehuis in Port St. Johns in die Oos-Kaap doodgeskiet. Die…

Wrede slagting onder kleinwild

In die Steytlerville distrik van die Oos-Kaap, het ’n slagyster die dood van meer as 100 kleinwild veroorsaak voordat ’n ondersoek na die aangeleentheid begin is. Louise Kilian, ’n inwoner…

Talle dood met vulkaan uitbarsting

Die berg Sinabung in die Noord-Sumatra provinsie van Wes-Indonesië , naby die dorp Berastepu, het massiewe rookkolomme die lug ingeblaas en uiteindelik moes bykans 20,000 mense na veiligheid geneem word….

Dagga-verkope gewettig

Die wêreld word nou op sy kop gedraai met die eerste wettige verkope van dagga in die Amerikaanse staat Colorado waar gelisensieerde instansies en persone gemagtig is om dagga te…

Erge hitte teister Australiërs

Waarskuwings is uitgestuur aan inwoners van die kusgebiede van die land, dat  ’n geweldige hittegolf die land gaan tref. Mense is gevra om hulle gereed te maak vir die hittegolf…

Diewe steel kosbare munte

In Australië het ’n korporaal  vain die Weermag groot skade gely toe rowers by sy huis ingebreek het en sy kosbare muntstukke gesteel het. Hy was op ’n gebruiklike Nuwejaarsfees…

Schumacher stabiel

Die beseerde Michael Schumacher se toestand is as bestendig beskryf, te midde van die feit dat hy steeds in ’n medies beheerde koma gehou word Alhoewel sy toestand gestabiliseer is,…

Egiptiese kosbaarhede gesteel

Kosbare skatte waarvan ’n groot deel uit die tyd van die Egiptiese farao’s kom. Is in ’n wêreldbekende museum gesteel. Die land se Departement van Antieke Ware het bekend gemaak…

Herinnering aan Frederik Johannes (Fritz) Naude

Datum 29 Desember 1947 – 1 Januarie 2014 2004. Die Boeremag-saak was nog in sy kinderskoene, toe ek een aand op pad was vir ‘n konfidensiële afspraak met iemand wat…

Twitter minder gewild

Die hewige mededinging om deelname op die verskillende forums van die sosiale media te bekom, word in die VSA op die spits gedryf en sal na verwagting wêreldwyd toeneem na…

Omstrede Wet inwerking gestel

Op Nuwejaarsdag het die omstrede Jeug-subsidiewet in werking getree in Suid-Afrika. Die nuwe wet het ten doel om die regering se mislukte pogings om werk te skep vir jongmense, te…