Daily Archives: January 1, 2014

Golwe van verandering

Die golwe wat my as kind laat bommelakiesie doen het wat dikwels geëindig het met die verkeerde kant bo is duidelik nie meer die gevaarlikste golwe wat in vakansietyd by…

ʼn Nuwe lied

Sing tot eer van die HERE ’n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af — julle wat op die see vaar, en alles wat daarin is,…

Ons adellike stryd

Ons durf nie moedeloos word nie, ons durf ook nie oor-optimisties raak nie, ons mag nie ons geloof prysgee nie – dit is immers die anker van elke Protestant sedert…

Protes lei tot gewapende rebellie

Dit is die jaar 1914. Die Unie van Suid-Afrika word regeer deur genl. J. C. Smuts en genl. Louis Botha. Die Unie staan onder beheer van die Britse Ryk. Die…

Stigting van Dagbreektrust

Die Afrikaanse Sondagkoerant Dagbreek is in 1947 opgerig danksy samewerking tussen direksielede van die Strathmore-myngroep, voormalige werknemers van die Afrikaanse Pers wat in 1946 weens ‘n meningsverskil bedank het en…

Die 2014 moontlikhede

Sonder om te probeer voorspel wat in 2014 verwag kan word, is daar enkele onderwerpe waarvan ’n mens tog kennis neem omdat dit in ons volksbestaan noodsaaklik is om gereed…