ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: January 2014

Sanral en die dreigemente

Die aanvanklike stofwolk rondom e-tol het gaan lê, en ongelukkig is daar ´n persentasie sitkamer-aktiviste wat nou hul tol-offers deur skyfie-aankope en gereelde betalings bring. Na oorweging van al die…

Korkie saak – Onderhandelaar vlug

Die veelbesproke onderhandelaar van Gift of the Givers se kantoorbestuurder in Jemen, wat ook aangewys is as enigste onderhandelaar om met Al-Kaïda te praat oor Pierre Korkie se vrylating, vrees…

Nog ‘n verraaier!

Verskuil sonder ‘n naam en slegs bekend as A, het die man wat ‘n voormalige provinsiale rugbyspeler was wat vir die Grens se Bulldogs en Valke gespeel het, erken dat…

Verkenners Rol die Moue Op

Hierdie tyd van die jaar heers daar ‘n opgewondenheid oor ons volk as Majubaberg ons elkeen oproep om ons erfenis te herdenk. Dit is dan ook veral in hierdie tyd…

Joernalistiek kursus

Persone wat belangstel in die joernalistiek kan nou ’n kort kursus volg om vaardigheid en kennis in die beroepsrigting op te doen. Om meer inligting te bekom oor die kursus,…

Blanke se liggaam in mynskag gekry

Mnr. Tom Beneke van Randfontein, wie reeds ’n week vermis word, se lewelose liggaam is Donderdag in ’n mynskag, naby sy huis gevind. Beneke is verlede Vrydag gesien op sy…

Waterprobleem – genoeg is genoeg

Mnr. Cyril Barnardo van Bloemfontein sê die gesukkel met water in die hoofstad van die Vrystaat het hom laat besluit genoeg is genoeg, en self sy water tekort reggestel. Die…

Dom dief vlug op fiets

Waarskynlik die domste dief in Pretoria, ’n 35 jarige swartman, het met ’n speelgoed pistool die kitskos onderneming, McDonalds in Pretoria-Noord besteel, en daarna op ’n gesteelde fiets gevlug. Die…

Gaan Cosatu uiteindelik skeur?

Vir die afgelope klomp maande skeur Cosatu byna op weeklikse grondslag, terwyl dinge maar min of meer dieselfde bly. Maar nou lyk dit asof daar nie meer salf aan die…

Hoendervereniging in VSA pers SA af

Die National Chicken Council (NCC) in die VSA wil hê die Amerikaanse regering moet daarop aandring dat Suid-Afrika beperkings op die invoer van pluimveeprodukte verlig as voorwaarde vir die hernuwing…

Rentekoers word verhoog

Suid-Afrika se reserwebank (SARB) het op 29 Januarie 2014 aangekondig dat hulle die repokoers van 5% na 5.5% verhoog het. Die verhoging kan hoofsaaklik toegeskryf word aan vrese dat buitelandse…

Metro het groot planne

Die Tshwane-metro beplan om sy vloot teen 2020 van brandstof na gas omgeskakel te hê, sy eie bank te begin, ’n nuwe stad in Bronkhorstspruit te vestig en bandwydte as…

Oud-onderwyser sterf sonder regmatige pensioen

Na ‘n stryd van byna twintig jaar, is ‘n oud-onderwyser van Noord-Transvaal dood sonder dat hy sy regmatige pensioen ontvang het. Koos Grobler (72) van Phalaborwa was byna 30 jaar in…

ANC-lede, tel julle woorde

In die Noord-Transvaal sal ANC-lede versigtig moet wees voordat hulle hulle monde in die sosiale media uitspoel. Onicca Moloi, woordvoerder van die provinsiale taakspan, sê hulle gaan ‘n sosiale-mediabeleid opstel,…

Suid-Afrikaner in gru-tronk

Hoewel haar man niks verkeerd gedoen het nie, word hy reeds meer as ‘n maand in die berugte Black Beach-maksimumveiligheidstronk in Ekwatoriaal-Guinee aangehou. Só sê Melanie Janse van Rensburg oor…

Duisende inwoners hoogs ontevrede

Inwoners van die Woodland Hill veiligheidskompleks in Bloemfontein het tientalle kontrakteurs, tuinwerkers en selfs huishulpe versoek om hulle werk te staak weens die waterkrisis wat steeds heers in die stad….

Bring Vavi terug, skree vakbonde

Die leiers van Cosatu moet onverwyld ’n kongres reël wat sal plaasvind voor einde Maart, sodat die kongres die leiers kan aanwys en nie net ’n paar wat self die…

Politici kry meer geld

Nadat pres. Jacob Zuma ’n salarisverhoging aangekondig het van 5% vir die politici, sal die staatskas vir die volgende jaar R45 miljoen meer moet opdok om die verhogings te betaal….

Vrystaatse joiner by Malema EFF

Gedurende die afgelope week het ’n man, glo bekend as Nardus, wat sê sy van is Du Toit, hom by die EFF van Malema geskaar en is glo die eerste…

Net nie Niekie nie!

As ʼn mens die een kant van ʼn rubber rekkie tussen jou tande vasbyt en die ander kant met die hand uitrek so ver as wat jy kan en dan…

Watter maatstaf?

Want Johannes die Doper het gekom en het nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: Hy het ’n duiwel. Die Seun van die mens het gekom en…

Volksmoord brei uit

Toe Ina Marincowitz (59) verhuis het uit die Wes-Kaap om in die Tsitsikama, by die Stormsrivier vir haar ’n nuwe tuiste te vestig, het sy gehoop op ’n rustige lewe…

Polisie moorddadigheid duur voort

Of die polisie moorddadig is, of magsugtig, of bloot onbevoeg, is die vrae wat gevra word nadat chaos uitgebreek het toe die polisie by Relela-nedersetting buite Tzaneen weer twee betogers…

Kokaïen in maag gevind

Toe die 40-jarige Angolees deur middel van x-straal foto’s betrap is dat hy sakkies kokaïen ingesluk het, was sy verbasing oor die tegnologie dalk groter as die beamptes wat hom…

Hy sorg vir sy eie haaiwonde

In Wellington, Nieu-Seeland het ’n geneesheer homself teen ’n haaiaanval verdedig deur die vis met sy mes te bly steek tot die aanvaller op die vlug geslaan het. Na afloop…

FNB weier Afrikaans

Mnr. Francois Engelbrecht, ’n bekende sakeman van Umhlanga in Natal, is teleurgesteld in die optrede van Eerste Nasionale Bank wat weier om sy dogter se studenterekening oop te maak omdat…

Terroriste "verdien" miljoene met gyselaars

Navorsing wat deur die Verenigde Nasies(VN) gedoen is oor die aktiewe werk van Al-Kaïda, dui daarop dat dié terreurorganisasie sowat R1,3 miljard per jaar aan losprys ontvang vir mense wat…

Middeljarige ‘n week vermis

Mnr. Tom Benecke (66), wat alleen op sy kleinhoewe naby Randfontein woon, word vermis en sy broer, wat ’n polisiebeampte is, het nou ’n ernstige soektog begin, maar vrees dat…

Koningin aangespreek vir oorbesteding

Dit blyk dat die Britse parlement uiters ontevrede is met die besteding deur die koninklikes en dat nuwe maatreëls getref moet word om beter finansiële bestuur toe te pas in…

Mooirivier word melkrivier

Die Mooirivier in Potchefstroom se naam behoort te verander na Melkrivier nadat ’n groot hoeveelheid Cremora in die rivier beland het, en die water ’n melkagtige kleur gegee het.. ’n…

DBV roskam Adjunkminister

Adjunkminister Godfrey Oliphant is deur die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley ernstig gewaarsku omdat sy varkplaas naby Warrenton in die Noord-Kaap erger as ’n varkhok is, en onverwyld skoongemaak moet word….

Moderne akwarium vir Kaapstad

Die bouwerk by Twee Oseane-akwarium het reeds begin, en word beskou as een van die mees moderne akwariums in die wêreld wanneer dit voltooi is. Die akwariumbestuur beplan om ’n…

Poskantoor staking kan uitbrei

Alhoewel die staking deur ’n afdeling van die Poskantoor se werkers in ’n onwettige staking is, kan dit nog verder uitbrei na selfs ander provinsies soos die Wes-Kaap. Martie Gilchrist,…

Wrede aanval op bejaarde egpaar

Twee terroriste het die veiligheidskompleks binne gegaan en die bejaarde Kruger-egpaar van Lydenburg in hulle meenthuis oorrompel. Die boewe het lappe in hulle kele afgedruk, en Charlotte Kruger kon nie…

Motoris weier hulp aan beseerde

Paramedikus, Ryno Strydom (30) wat gedink het dat hy iemand help wat in die pad gelê het, is self aangeval. Volens Strydom het hy van Vereeniging na Sasolburg gery toe…

SA sport transformeer nie!

Die vyf grootste sportsoorte in Suid-Afrikaanse sport transformeer nie en daar moet nou dringend ’n transformasie plan opgestel word om veral die grootste sportsoorte te verander. Dit is die mening…

Weer ‘n vliegtuig ongeluk

Die tweede ongeluk met ’n ligte vliegtuig het binne enkele dae plaasgevind naby die Wonderboom lughawe vanwaar die vliegtuie opgestyg het. In beide gevalle is die persoon wat met die…

Boere-Afrikanervolksraad besoek Orania

Die Boere-Afrikanervolksraad het Orania besoek vanaf 24 – 26 Januarie 2014. Tydens die besoek het die Volksraad ‘n openbare vergadering gehou in die Orania gemeenskapsaal waarna die Volksraad ‘n geslote…

Joost vertrek na VSA

Die oud-Springbokkaptein, Joost van der Westhuizen, wat met motorneuronsiekte (MNS) gediagnoseer is, het na verneem word na die VSA vertrek om aan kliniese toetse wat met die siekte verband hou, deel…

Ons jongste diens – Betrekkings

Geagte Vryburger leser, Die Vryburger het onlangs ’n nuwe diens geloods waar ons volksgenote wil help om werk te kry. Al wat jy hoef te doen, is om die op…

Betrekking gevra

Maria Strydom is op soek na werk op ’n plaas waar daar ook blyplek beskikbaar is in die vorm van ’n alleenstaande woning of kothuis. Sy is bereid om te…

Kinders word "ongeletterd"?

Die geletterdheid van kinders op skool het oor die afgelope dekade met rasse skrede agteruit gegaan in Suid-Afrika. Dit is reeds bekend dat voordat studente die mas kan opkom op…

Majuba Potjiekos kompetisie

Kompetisie bekendstelling Majuba Potkos Kompetisie Kom ons maak dit die grootste “Potkos Kompetisie” wat Majuba Feesgangers nog ooit gesien het. Datum:   1/3/2014 Plek:      Op die Majuba Fees Terrein. Tema:    ‘n Afrikaanse liedjie. Voorbereiding: …

Volkseie Museunraad lewer volksdiens

In ’n persverklaring het die Volkseie Museumraad bekend gemaak waarmee hierdie pragtige organisasie hulle besig hou om in diens van die volk te staan. Die persverklaring word woordeliks aangehaal. Die…

Vreemde geluide

Die vreemde geluide wat mens deesdae hoor, laat soms rillings veroorsaak, en ander kere weer ’n glimlag ontlok. Om daardie glimlag te verstaan, is ook nie altyd gepaard met ’n…

Eendrag maak mag

Dit is nie sonder rede dat die Transvaalse Republiek (ZAR) die pragtige leuse gekies het nie, want die waarheid daarvan kan ons nimmer misken of ontken. Te midde van die…

Ek sien dit so!

Neelsie het verlede week ‘n skrywe gereed gehad vir sy weeklikse rubriek, maar dit is ongelukkig om verskeie redes nie geplaas nie. Die oorspronklike doel van hierdie rubriek was juis…

Mala-Mala grondeis skerp gekritiseer

Pres. Jacob Zuma het met groot gebaar, die Mala-Mala natuurreservaat oorhandig aan die swart eisers wat glo ’n gebied is wat aan die N’wandlamhlarhi-gemeenskap in Oos-Transvaal behoort. Die vreemde verskynsel…

Goeie reën voorspel

Die droogte gebiede in die Vrystaat, Wes-Transvaal en Noord-Kaap kan algemene reën verwag in die komende week. Die goeie nuus word voorspel deur die weerkantoor in Bloemfontein. ’n Woordvoerder in…

RSA betaal nie lospryse

Die vrygelate Yolandé Korkie het bevestig dat die ANC regering nie die losprys van meer as R30miljoen betaal het nie, en dat sy steeds vrees vir haar man, Pierre se…

rolex replicas for sale