ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: December 2013

Die koms van die Franse Hugenote

Die nuwe kommandeur, Simon van der Stel, het op 12 Oktober 1679 in Kaapstad aangekom. Hy het die bestuur van die nedersetting op sy veertigste verjaarsdag oorgeneem. Met sy koms…

Die eerste Duitsers aan die Kaap (1652- 1806)

Ten minste een Duitser, Jacob Cloete, het saam met Jan van Riebeeck na die Kaap gekom, en volgens Hoge in Personalia of the Germans at the Cape, was daar ongeveer…

Jaar se ekonomie, goed en sleg

Dit het gebruik geword om aan die einde van die jaar terug te kyk op wat oor die afgelope jaar gebeur het. Indien op ekonomiese gebied terug gekyk word na…

Positief, uiteindelik!

Die eerste positiewe maandelikse handelsbalans sedert Desember 2012 is ‘n bietjie goeie nuus vir Suid-Afrika se ekonomie. November het met ‘n positiewe saldo van R770-miljoen afgesluit, teenoor Oktober se negatiewe…

Veediewe vasgevat

Toe boere, die polisie en werkers in die Kroonstad distrik saamspan om ’n veediefstal poging te kortwiek, moes die diewe uiteindelik besgee. Diewe het probeer om agt Bonsmara-kalwers te steel…

Skandalige vernietiging van weiding

Die verkwisting met belastingbetalers se geld wat in die beweerde ANC-Gupta-landbou-projek besig is om te ontvou, het menige nou op die agtervoet omdat miljoene Rand verkwis word op onverantwoordelike wyse….

Chaos met soldate se bonusse

Die Weermag se soldate kry ’n uiters onaangename “Nuwejaarsbonus” wanneer die langdiens bonusse wat aan hulle betaal is, weer terug gevorder gaan word uit hulle salarisse. Die Departement van Verdediging…

DBV sukkel vanjaar nog meer

Sowat 500 diere, meestal honde en katte, is in Port Elizabeth gedurende die afgelope weke na die Diere Beskermingsvereniging (DBV) geneem om versorg te word weens die swak versorging wat…

Buitelandse handelaar mag bly

In Zimbabwe is die ultimatum wat gerig is tot buitelandse kleinhandelaars, om op hulle deur op 1 Januarie en daarna, gesluit te hou, teruggetrek deur die regering. Die bepaling dat…

Vloot onttrek uit wedvaart

Die vreemde optrede van die Suid-Afrikaanse Vloot om te onttrek as deelnemer aan die Kaap-na-Rio-wedvaart, kom as ’n skokkende teleurstelling vir die skipper, die organiseerders en die hele Suid-Afrika. “Die…

Min visvang regte toegeken

Die ontevredenheid onder visvangers is op breekpunt, nadat die 3,490 aansoekers om ’n visvang permit op die nippertjie verneem het dat slegs enkele aansoekers suksesvol was. Van die totale aantal…

Helikopter ingespan met redding

Die bemanning en passasiers van ’n Russiese skip wat vasgeval het naby Antarktika, gaan per helikopter van die skip afgehaal word. Die Ministerie van Buitelandse Sake van Rusland sê die…

Zuma se Kerspartytjie

Pres. Jacob Zuma se Kersparty, wat glo jaarliks gehou word vir die bejaardes van Nkandla, het in totale chaos geëindig toe ongenooides ook meegedoen het in ’n stormloop na geskenke….

Vuurwerke toegelaat op Oukersaand

In sekere munisipale gebiede mag inwoners wel hul vuurwerke afskiet en geniet, maar nie sonder voorbehoud nie. Die vuurwerke mag tussen 23:00 en 0:30 afgeskiet word, maar mag ook net…

Skaakspeler presteer

Die jongeling Eljeanie Wilke(18), wat haar skoolopleiding by Helpmekaar voltooi het, is waarskynlik een van die land se heel beste skaakspeler. Sy het, saam met haar spanmaats, in 2012 die…

Ons onbewaakte kuslyn

Tans is Suid-Afrika se kuslyn onbewaak teen die moontlikheid van bote wat onwettig besig is met vang van vis binne die land se visvanggebied. Geen vliegtuie patrolleer die kuslyn nie,…

Ek sien dit so!

Moord, verkragting, taalminagting en geloofsgelykheid. Al hierdie booshede is deel van die bestel wat oor ons losgelaat is deur leuenaars en verraaiers. ‘n Klein groepie opregte volksgenote besef dit, en…

Schumacher kritiek

Die voormalige motor renjaer, Michael Schumacher(44), is in ’n stryd gewikkel om sy lewe, nadat hy in ’n ski-ongeluk in Frankryk met sy kop teen ’n klip geval het. Schumacher…

Die Sondvloed

Maatjies, hier is tannie Rhona se Bybelstorie oor die Sondvloed Lekker luister http://youtu.be/5D199OnUH7A.      

Miljoenêrs teen 75% belas

Frankryk se sosialistiese president, Francois Hollande, wat by geleentheid gesê het dat hy nie van rykes hou nie, het uiteindelik sy sin gekry. Hy het tydens sy verkiesingbeloftes in 2012…

$40-miljoen internasionale kaartbedrog

Agt lede van ‘n internasionale elektroniese kriminele sindikaat is in Spanje in hegtenis geneem. Die lede is ses burgers van Roemenië en twee van Moroka. Die polisie in Madrid het…

Jong vrou gered van verdrinking

As Dreyer van Niekerk, en sy spanmaat Floris de Kock se rubberboot nie masjien probleme gekry het nie, sou hy nie by die Wildernis na die swemstrand geroei het nie,…

Vleesbaai betoog!

PetroSA se voorneme om ’n aanleg op te rig vir aflaai van aardgas, word met luide protes begroet deur inwoners van Vleesbaai. Gasmaskers is verlede week tydens hul optog by…

Nog dwelms uit die see

Asof die see ’n produsent van dwelms geword het, het ’n tweede plastieksak wat kokaïen bevat, vasgemaak aan ’n 20 liter houer, in die see naby Mosselbaai rondgedryf. Die waarde…

Vir die huisvrou – Lamspastei

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Wat maak mens met lamsvleis wat oorgebly het na ‘n braaivleis of van Sondag se skaapboud? Maar ‘n…

Ambassadeur vra asiel

Die ambassadeur van Zimbabwe in Australië het om asiel gevra en gesê sy sien nie kans om terug te keer na die land van haar geboorte nie, want sy sal…

Staat al dieper in die skuld

Met die roekelose koers waarmee die ANC-regering besig is om die staatskuld te laat  styg, gaan die land binnekort ernstige finansiële probleme ondervind. Die geneigdheid om staatskuld deurlopend en klaarblyklik…

Onafhanklike skole – uitslae vroeër

Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se uitslae word op 31 Desember bekend gemaak, wat die lang wag vir meer as 10,000 matrikulante sal beëindig. Verlede jaar was die leerlinge se slaagsyfer…

Mc Donald word aangevat

Die McDonald’s-webwerf is gesluit vanweë die geweldige teenreaksie van die publiek oor die kitskos verspreider se manier van voedsel voorbereiding en verskaffing. Op “McResource Line” het mense ’n foto van…

ANC beplan eensydige naamsverandering

Die radikaliste en hooggeplaastes in die ANC regering het besluit dat die jaar 2014 die jaar is waarin Pretoria se naam moet verander. Om dit te doen, sonder om te…

Padsterftes styg steeds

Die pas afgelope naweek het meer as 70 mense ernstige beserings opgedoen en 11 mense het gesterf in padongelukke, wat die dodetal tot nou toe opskuif na 875 mense. Na…

Vierjarige dogtertjie vermoor

Die kleine Jasmine-Lee Pretorius(4), van Brakpan aan die Oos-Rand, is blykbaar met kaal hande verwurg, waarna die lewelose liggaam onder haar bed, in haar pa se woonstel, ingedruk is. Latere…

Visbedryf in krisis

Suid-Afrika se visbedryf is in ’n ernstige krisis gedompel omdat dié betrokke Departement nie daarin slaag om sy verantwoordelikheid na te kom teenoor die vissers van die land nie. Die…

RSA kan voedselproduksie verdubbel

Johannes Moller van Agri SA sê die land kan sonder veel inspanning, die produksie van voedsel verdubbel Hoër insetkoste, en te min navorsing in die landbousektor, is egter twee van…

Seniors in ANC twis

Asof dit nie genoeg is dat die ANC se president in omstredenheid gedompel is nie, kom minister Trevor Manual en die provinsiale sekretaris van die Wes-Kaap, Songezo Mjongile ook nie…

Ruiterstandbeeld is weg

In Windhoek is daar ’n gevoel van wrewel nadat die baie bekende Ruiterstandbeeld in Windhoek, op Kersdag verwyder is deur regeringsamptenare. Die Reiterdenkmal, is volgens gerugte, onder uiters geheimsinnige omstandighede…

Ongelukkige erdvark gered

Naby Modderfontein in die Vrystaat, het ’n erdvark byna sy lewe verloor toe hy in ’n dam beland het waarvan die walle sodanig is dat hy nie kon uitklim nie….

Super-onkruid vernietig oeste.

Deur die handeling van die biotekfirma, Monsanto, wat net in dollars geïnteresseerd is, is 25 miljoen hektaar plaasgrond in Amerika nou oortrek met skynbaar onvernietigbare onkruid. Hierdie onkruidplaag is direk te wyte aan…

Eerste skuiwe in die Arktiese oorloë

Dit is interessant om die globale geo-politieke spel met Amerika, Brittanje en die Europese Unie aan die een kant en Rusland met sy bondgenote aan die ander kant,  dop te…

Vakansie in Nederland

Die meegaande foto wys hoe vakansiegangers met sonsambreel en baaiklere die strande in Nederland besoek gedurende hul eie somervakansies. So ’n saamgeperste klomp mense is in Europa niks nuut of…

Negejarige wen groot sangkompetisie

Die Suid-Afrikaans gebore Amira Willighagen (9) het die Nederlandse TV-talente program “Holland’s Got Talent” gewen met haar skitterende sang. Met ’n duidelike Afrikaanse aksent het sy haar blydskap te kenne…

Motor rubriek – Mini John Cooper Works Countryman A114

Gedurende die 60 jare was die oorspronklike Mini ’n baie bekende gesig op ons land se paaie. Met sy voorwiel-aandrywing was die padhouvermoë van hoogstaande gehalte en dit het die…

Jatropha podagrica of bottelplant

Hierdie spesifieke Jatropha is ’n klein vetplantagtige struik en oorspronklik van Sentraal Amerika. Daar is verskeie Jatropha plante by kwekerye, maar hierdie spesifieke plant trek mens se aandag sommer gou….

Die onreg teen blankes

Kenners is oortuig daarvan dat ’n land se ekonomiese groei potensiaal direk gekoppel kan word aan sy navorsingswerk, en die sukses daarvan. In Suid-Afrika is die navorsing op verskillende terreine…

Dwelmhandel steeds baie aktief

By Mesina is ’n Malawiër(45) betrap met sowat R19 miljoen se heroïen in die bus waarvan hy die bestuurder is. Kennedy Manda, die busdrywer, het glo probeer om die grenspos…

Driehonderd steke na hond byt

Die pragtige Luanne Lottering (9) van Witbank in Oos-Transvaal moes 300 steke in die gesig kry toe hulle hond haar per ongeluk in die gesig gebyt het. Luanne was besig…

Polisiebeampte besteel mense

’n Motoris wat beheer oor sy voertuig verloor het, is glo deur ’n polisiebeampte besteel, in plaas daarvan om die motoris te help en te versorg. Die polisieman het glo…

Dwelms uit die see

Terwyl honderde vakansiegangers by Hartenbos in die see rond baljaar, spoel ’n swart plastieksak, vasgemaak aan ’n 20 liter kan, op die strand uit met sowat R8 miljoen se kokaïen….

Zim op kreeftegang

Robbert Mugabe en sy regering het die inwoners van die land besteel, hulle in die ellende gedompel en hongersnood veroorsaak. Dit is die mening van Morgan Tsvangirai, die voormalige premier…

Eis slaag teen SAPD

Lionel Greenberg van Johannesburg het ’n eis ingestel teen die SAPD en die Departement van Justisie nadat hy sonder rede in die Sterkfontein-hospitaal vir sielsiekes opgeneem is. Alhoewel hy en…