Walstyd

Hierdie tyd van die jaar begin die viering van Johann Strauss, pa, en seuns in oploop na die Oujaarsaandkonsert en natuurlik die tradisionele uitvoering van Johann Strauss II se operette,

Die Fledermaus.

Om ons ook in daardie gees te bring. Hier is ‘n uitvoering van Johann Strauss II se bekende "Blou Donou."

Die uitvoering is deur ‘n klassieke dansgroep en orkes.