Talle vakante onderwys poste

Die LUR van onderwys in Sentraal Transvaal, Barbara Creecy, sê sy hoop om 99 vakante poste as skoolhoofde te vul voor die aanvang van die nuwe skooljaar om seker te maak dat skole effektief sal funksioneer.

Sy het ook gesê dat 24 nuwe skole aan die begin van volgende jaar open, en ’n bykomende 4 skole sal in Mei open.

Sy het nie bekend gemaak of die nuwe skole toegerus is met behoorlik opgeleide onderwysers nie.

Foto – Barbara Creecy