Sasol soek olie

Die nuutste beplanning van Sasol is om gedurende die eerste kwartaal in 2014 te begin met ’n soektog na gas en olie aan die ooskus van die land.

Die eerste gebiede wat geteiken is, is in die Durban -Kosibaai gebied geleë.

Sasol Petroleum Internasionaal (SPI) het blykbaar nou prospekteer regte verkry om met die soektog te begin wat geldig sal wees vir die volgende drie jaar..