Die Suid-Afrikaanse rekord is gebreek met ’n ellelange 1,2 km boerewors wat in
Die reuse stuk boerewors het net meer as ’n ton geweeg.
Die vorige rekord was ’n wors van 514 meter.
In die beplanning moes besluit word watter tipe worsderm gebruik moet word, en is daar op natuurlike weefsel besluit.
Dit was egter ’n reuse uitdaging om seker te maak dat die word heel en in een stuk op die rooster beland – ’n rooster wat uit 32 dele bestaan, en wat aanmekaar gesweis moes word.
Die foto is geneem toe 13 mense die wors op ’n bakkie moes laai, sonder dat dit breek of beskadig.
Nuutste kommentaar