Promosie – Kasfin Edms Bpk

Kasfin Eiendoms Bpk is ’n gemagtigde finansiële diensteverskaffer wat deur lede van Oranjekas tot stigting gebring is om ’n eenstop diens te lewer.

Kasfin bied korttermyn versekeringsdiens aan sy kliënte op ’n professionele wyse, en doen dit graag in die taal van sy kliënte.

Kasfin is gereed om lesers tot diens te wees, en kan versekering beding tussen verskillende versekeringsmaatskappye, waarvan die bekendstes AIG, Auto & General, CIA, One Com (onderwys), Santam en Unity is.

Met die wye verskeidenheid van produkte, maak Kasfin dit gerieflik vir kliënte om hul versekering soos persoonlike allesomvattende versekering, Aanspreeklikheidsdekking, Ingenieurs, kommersiële versekering, en kommersiële voertuie, waarborge en watervaartuie te doen.

Kasfin vorm deel van die Oranje-projek wat deel is van die volksekonomie.

Kontak besonderhede:

Foon: 012-333 0304 en 086 246 5696

e-pos: [email protected]

Webblad: www.kasfin.co.za

Posadres: Posbus 32585, Waverley, 0135

Perseel: Collinstraat 1241, Moregloed, Pretoria