Nuwe gesig by Radio Pretoria

Dit het bekend geword dat mnr. Kallie Kriel intussen ook ’n direkteur geword het van Radio Pretoria, wat meebring dat Solidariteit-gesindes nou ’n meerderheid vorm in die direksie.