Boeremag kalender te koop

Lesers kan nou ’n “Boeremag”-kalender vir die jaar 2014 teen R150 elk (R50 posgeld uitgesluit) bekom.

Die wins op die verkope van die projek word aangewend vir die gevonniste Boeremaglede en/of hulle gesinne.
Die kalender bevat mooi kleurfoto’s van al die beskuldigdes in die Boeremag-saak, asook kriptiese persoonlike inligting.

Indien u ‘n bestelling wil plaas, of enige navrae het, kontak gerus vir Chantal Kruger by [email protected] of by foon nommer 079 740 7214. 
Betalings kan per direkte inbetaling gedoen word; met bankbesonderhede soos volg:

Rekening naam : Oranjekas Spaar en Krediet
Bank : Standard Bank (Tjek)
Rek no : 27 124 0490
Takkode : 051 001
VERWYSING: BOEREMAG EN U NAAM
Neem asseblief kennis dat u verwysing MOET begin met "Boeremag".
Faks bewys van betaling deur na 012 803 4527 of 086 586 1354