ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 28, 2013

Boeremag kalender te koop

Lesers kan nou ’n “Boeremag”-kalender vir die jaar 2014 teen R150 elk (R50 posgeld uitgesluit) bekom. Die wins op die verkope van die projek word aangewend vir die gevonniste Boeremaglede…

Dramaturg tree toe tot eksamendrama

Lara Foot, die dramaturg van die toneelstuk, Tshepang, het ook tot die geveg toegetree oor ‘n onvoorbereide vraag wat die gr.12’s in die drama-eksamen moes beantwoord. Sy het die gebruik…

Word Johannesburg ‘n lokasie?

Johannesburg wil met ’n nuwe “ontwikkelingsplan” begin deur woonhuise in ou woongebiede op te koop, dit dan plat te slaan, en hoë digtheid behuising oprig om die groeiende vraag na…

Na drie maande weer op koers

Mnr. Allister Gibbons (61) het by die dood omgedraai toe hy deur ’n voertuig omgery is, maar die man wat hoeveel Comrades wedlope voltooi het, het weer herstel en is…

Valke slaan toe op dwelmsmouse

Met 15 kg Kokaïen, 15 kg Tik en 21 Kg Heroïen in hulle besit, is twee dwelmsmokkelaars in Kempton Park vasgevat toe die Valke op hulle toegeslaan het. Die dwelms,…

Regering mors miljarde Rand

In die afgelope vier jaar het die ANC regering onder leiding van pres. Jacob Zuma R10 miljard van die land se belastinggeld vermors Die berekening is gemaak op grond van…

Angela Merkel in koalisie met vyand

Die Sosiaal-Demokrate (SDP) het dr. Angela Merkel gedwing tot ooreenkoms sodat minimum lone goed en wel is, maar dat Duitsland geen nuwe skuld aangaan nie, en dat belasting nie verder…

Bloedrivier Strafveldtog – 28 November 1838

Die volgende dag, die 28ste, het ek hulle gevolg en die Kommando by Klein Tugelasdrif ingehaal.  Hoofkommandant het reeds vooruit getrek en ons het die Groot Tugela oorgesteek en getrek…

Ekonomiese groei laer as verwag

Gedurende die eerste helfte van die jaar het Suid-Afrika se ekonomie gestruikel onder stakings en arbeidsonrus in die mynsektor. Die derde kwartaal, wat die ekonomiese groei agterstand vir die jaar…

Psalmboek van 1640 behaal $14,2 miljoen

Dit word nou beskryf as die wêreld se waardevolste boek. ‘n Kopie van Psalms gedruk in 1640 het in ‘n veiling in New York ‘n rekordbedrag van $14,2 mijoen behaal. Dit…