ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 27, 2013

Sanger se droom na dood werklikheid

Volgens die weduwee van die sanger Zak van Niekerk is sy droom om ‘n plaas vir hulle twee seuntjies te hê, nou bewaarheid, al moes die saak eers ’n draai…

Agliotti betrek by Krejcir

Die dwelmhandelaar, Glenn Agliotti, wat voorlopig in die Hooggeregshof in Pretoria gesekwestreer is en bekend is vir die omkopery van die sieklike oud-polisiehoof, Jackie Selebi, word ook in sekere transaksies aan…

Ontsteltenis oor vieslike vraestel.

Groot ontsteltenis heers oor ‘n vraag wat matrikulante oor kinderverkragting in die drama-vraestel moes antwoord. Die leerlinge moes ‘n verpligte en onvoorbereide vraag beantwoord uit die toneelstuk deur Lara Foot…

Witbank moet betaal

Die Witbank metroraad het ’n lastereis ontvang van ’n munisipale raadslid en is nou gelas om R1 miljoen van die belastingbetalers se geld uit te betaal omdat die Raad geweier…

Verwaarloosde konsentrasiekamp kry aandag

Die Kroonstad konsentrasiekamp is ’n belangrike getuienis teen die Britte se verfoeilike optrede tydens die Tweede Vryheidsoorlog toe vroue en kinders op wreedaardige wyse gevange gehou is en derduisende in…

Gupta die oorsaak

Suid-Afrika het op nommer 99 die reuse lugskou afgelas, blykbaar omdat daar bedenkinge bestaan dat die Lugmag nie oor die vermoë beskik om behoorlike beheermaatreëls toe te pas nie. Die…

Onderwys – nog ‘n swak skuif

Die Departement van Onderwys in Sentraal Transvaal het tot hede van gekontrakteerde diensverskaffers gebruik gemaak om geletterdheid strategie en “syfer strategie” in sowat 920 skole van stapel stuur wat onder…

Uitspraak van n bygelowige

Geagte Redaksie Dit het nou al ’n gewoonte geword vir ANC en ANC gesinde “leiers” om lasterlike uitsprake te maak. Ek verwys na Ace Magashule se nuutste uitspraak dat om…

Jy sal die punt mis!

Dit is seker altyd ’n goeie ding om oopkop te wees oor die realiteite van die Vreeslike Irriterende Gagga Siekte. Daarom dat die geagte kabinet mense aanmoedig om eerder besny…

Eerbiedig Sy Naam!

Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. –…

Projek 2010 kry hupstoot

Toe die bestuur van Projek 2010 vroeër vanjaar ’n navraag van ’n welmenende Fransman uit Frankryk ontvang, was daar nie enige rede om te dink dat die vriend ’n finansiële…

Kersfees en ons kindertjies

Volkshulp 2000 is elke jaar ingestel daarop om kinders van verarmde blankes se lewens op te vrolik deur “kospakkies” en “geskenkpakkies” op te maak wat aan hulle uitgedeel word. Vanjaar…

S.A, het baie geld vir Afrika

Die lening wat Tanzania in November van die Development Bank of Southern Africa (DBSA) bekom het, ten bedra van $314-miljoen (R3140-miljoen), vir twee kragvoorsieningsaanlegte bring weereens die vraag na vore…

Vir die huisvrou – Strogganoff

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons gaan voort met ons vleis-resepte. Hierdie week deel ons ‘n heerlike Strogganhoff-resep met ons lesers. Strogganhoff is…

Nog verdagte ongerymdhede oopgevlek

Genl. maj. Simon Mapyane, die Valke se hoof in Oos-Transvaal word klaarblyklik ondersoek vir bog beweerde ongerymdhede, te midde van klagtes van bedrog wat reeds ondersoek word. Ondersoek word gedoen…

Jou slimfoon is die klikbek

Het jy al gewonder waar kom instansies, bemarkers en skurke, aan gegewens rondom jou persoonlike lewe en dit wat jy as private inligting besit? Jou slimfoon is waarskynlik die klikbek!…

Die mooi van ons verlede

Natuurlik is daar nie net mooi dinge wat gebeur in die ganse bestaan van ’n volk nie. Daar is ook die verkeerde en die slegte dinge in elke volk se…

Bloedrivier Strafveldtog – 27 November 1838

Joernaal van die Veldtog van emigrante Boere onder hulle Hoofkommandant Andreas Wilhelmus Jacobus Pretorius, voormalig van Graaff-Reinette, teen Dingaan, koning van die Zoeloes in die maande November en Desember 1838,…

Ek sien dit so!

Waarom is daar mense wat steeds nie by die Volksraadverkiesingskommissie oftewel VVK geregistreer is nie? Destyds, toe hierdie verkiesingskommissie in die lewe geroep is, was talle mense skepties. Dit is…

Engelse boer bou huis vir minder as R2,000

‘n Engelse boer het ‘n sprokieshuis gebou vir minder as R2,000 op die resep waarop ons voorgeslag hulle hartbeeshuisies gebou het. Michael Buck, ‘n kunsonderwyser wat op ‘n kleinhoewe naby…