ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 26, 2013

Lieg die Weermag dalk?

’n Amerikaanse afvaardiging het in Pretoria gesê dit is vir hulle steeds nie duidelik wat die Suid-Afrikaanse Weermag benodig, en wat hulle behoeftes is om die Dakota vliegtuie te vervang…

Boer onskuldig bevind

Mnr. Barry Nel (30), ’n boer in die Odendaalsrus distrik wat van moord en menseroof aangekla is nadat hy glo ’n vermeende dief in die mielieland doodgeslaan het, is in…

Munisipale krag – R1,5 miljard verskuldig

Munisipaliteite in Oos-Transvaal, Vrystaat en Sentraal Transvaal, is die grootste sondebokke wat nie hulle kragrekenings by Eskom betaal nie, en nou sit die kragvoorsiener met ’n “oninvorderbare skuldlas” van meer…

Einde van vigs

‘n Nuwe navorsingsverslag kondig aan dat dit die einde van vigs in Suid-Afrika en 15 ander Afrikalande is. Wanneer die koers van nuwe MIV-besmettings in ’n jaar laer is as…

Byekolonies vernietig

Wetenskaplikes probeer al ‘n paar jaar lank om ‘n oplossing vir die vernietiging van byekolonies te vind. ‘n Vreemde siekte het ongeveer 10 miljoen byekorwe in Amerika oor die afgelope ses…

Jy kan inset lewer, maar dis als geheim

Suid-Afrikaners sal na verwagting vroeg in 2014 hul insette oor die omstrede Wet op Nasionale Sleutelpunte kan lewer, maar die lys van nasionale sleutelpunte is ’n geheim. Die Wet op…

Katgeveg in Numsa

Pleks van eenheid in Numsa se  leierskorps oor planne om uit Cosatu weg te breek, het ‘n katgeveg dit aan skerwe laat spat toe die vakbond se president, Cedric Gina, uit die bloute…

So laster dit alweer

Ace Magashule, premier van die Vrystaat, sê dat "om kwaad te wees vir die ANC is soos om kwaad te wees vir God." Hy het hierdie lasterlike woorde kwytgeraak tydens die…

Toordokters aas aasvoëls

Sewe-en-dertig vergiftigde witrugaasvoëls se karkasse is deur veldwagters van die Hluhluwe-iMfolozi-natuurreservaat en Ezemvelo verlede week ontdek. Van die 37 karkasse was 29 se koppe verwyder. Dit laat die vermoede bestaan dat…

Olieprys daal na Iran-ooreenkoms

Die Brent ru-olieprys het nie veel reaksie getoon op die ooreenkoms wat bereik is met Iran, oor die land se oënskynlike inskiklikheid om hulle kernkrag ontwikkeling af te skaal nie….

Onafhanklike Hervormde gemeente – Bloemfontein

Daar het Sondag ‘n Onafhanklike Hervormde Gemeente in Bloemfontein tot stand gekom.  Die Gemeente sal aansluiting soek by die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes wat reeds bestaan uit 25 gemeentes wat…

Parasiet laat seun oog verloor

Johnny Styger, ’n gr. 9 leerling van die Hoërskool Goudveld in Welkom, het die sig van sy een oog verloor weens die teenwoordigheid van ’n rondewurm parasiet wat normaalweg by…

Droogte gaan vleis tekort meebring

In die Noord-Kaap is die droogte sodanig dat boere tot 40% van hulle diere van kant moes maak omdat hulle nie genoeg voer het vir almal nie. Talle boere het…

Bloedrivier

Goeiedag Boere, Onderwerp – Joernaal van die Bloedrivier Strafveldtog Bogenoemde onderwerp is geskiedkundig van aard en lê my baie na aan die hart.  More, presies 175 jaar gelede op 27…

Aanloop tot Geloftedag

Met die pragtige samewerking van ’n gereelde leser, wil Die Vryburger se redaksie vanjaar ’n spesiale reeks berigte plaas rondom die gebeure van 16 Desember 1838 om daardeur ’n bydrae…

Man red vallende vrou

In Los Angeles het ’n man verhoed dat ’n vrou na haar dood val, toe sy gespring het en 15 meter vêr geval het, by die Oakland stadion in die…

Volbloed elektriese voertuig nou in SA

Nissan Suid-Afrika het sy heel eerste volbloed elektriese voertuig wat so stil soos ’n muis beweeg, en geen stinkende gasse vrylaat nie, aan sy eerste eienaar gaan aflewer in Midrand….

Bedrieër skenk "vredespilare"

Die Skatryk Indiër, Ishwar Ramlutchman van Natal, is blykbaar met R500,000 beboet weens korrupsie en bedrog, kort nadat hy sogenaamde “vredespilare: aan Bloemfontein se Metroraad geskenk het. Hy is glo…

Iran ingekort met kernprogram

Die regering van Iran het geswig onder die druk en ingestem om sy kernprogram in te kort ná die lang stryd van meer as tien jaar waarin die wêreldmagte gepoog…

Inwoners brand polisievoertuie

In die Wes-Kaap het inwoners van Kreefgat, twee voertuie van die polisiediens aan die brand gesteek en glo gestaan en toekyk hoe hulle uitbrand. Drie voertuie van die polisie het…

Nuwe regulasies vir vleisprodukte

Die navorsingswerk wat handel oor vleis-etikette, wat geïnisieer is deur die Universiteit Stellenbosch (US) is nou in nuwe regulasies vervat wat handelaars verplig om sekere besonderhede duidelik aan te wys,…

Universiteit begin met e-handboeke

In die toekoms gaan studente waarskynlik aangewys wees daarop om rekenaars te besit, wat internet gekoppel is, om die handboeke wat in e-formaat beskikbaar is, te gebruik. Hierdie is waarskynlik…

RGN vier transformasie!

Die ooreenkoms wat die Minister van Wetenskap en Tegnologie met die hoofde van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) getref het, dui daarop dat die RGN die afgelope boekjaar 87%…

Polisie al weer aangekla

Radovan Krejcir, die man wat na bewering die mafia-baas in die land is, het sy regsverteenwoordigers versoek om ’n dringende hofaansoek voor die hooggeregshof in Johannesburg te bring sodat hy…

Klein Bybeltjie – Skooltoe

Hier is tannie Rhona se Bybelstorie Dit is nou vakansietyd, maar hoor net wat sê die storie van skooltoe   http://youtu.be/W4vlSXjcz-I    

Nood is hoog op Blyvooruitsicht

Daar skyn nie ‘n blye vooruitsig vir die inwoners van die klein myndorpie, Blyvooruitsicht te wees nie. Die Blyvooruitsicht-myn het aansoek gedoen om hom te laat likwideer en alle mynbedrywighede is…

Toe is wolf skaapwagter

Brig.genl. Winnie Bobelo, stafhoof van die weermag se afdeling vir gesamentlike operasies in die weermag is pas aangestel as hoof van ’n ondersoek na beweerde finansiële onreëlmatighede met die toekenning van…

TV-kykers al minder in VSA

Die TV-besigheid in die VSA beleef vanjaar sy slegste jaar nog. Gehore krimp. Slegs die Olimpiese Spele het ‘n geringe verligting gebied, maar sedert September 2011 was daar ‘n negatiewe groei in…

R2 milj vir erf, maar mag nie bou

Drr. Doron en Lani Frantzen moes die skokkende nuus verneem dat hulle nie op hulle erf mag bou nie aangesien dit in ‘n groen gordel is. Die erf op die…

rolex replicas for sale