ANC se politieke skool loop dood
‘n Stuk grond staan nog leeg waar die ANC ses jaar gelede onderneem het om ‘n skool te bou om politieke onderrig vir sy lede te verskaf. In 2009 het…
‘n Stuk grond staan nog leeg waar die ANC ses jaar gelede onderneem het om ‘n skool te bou om politieke onderrig vir sy lede te verskaf. In 2009 het…
Oud Pretorianers is waarskynlik meer bewus as enige iemand ander van die feit dat in die ooste van Pretoria, en veral in die omgewing van die Bronberge, is daar nog…
Michiel Reynecke (32) van Bloemfontein beplan regstappe teen die metro–munisipaliteit nadat sy huis deur rou riool oorstroom is weens ’n verstopte afvoerpyp buite die erf. Weens dié verstopte pyp het…
‘n Bloemfonteinse gesin het binne dae ‘n vader, moeder en seun aan die dood afgegee.Die neurochirurg, dr. Pieter Repko (83), sy vrou, Annchen (80), en hul 53-jarige seun, Killie, is…
Op Sondag 24 November 2013 om 16h00, ‘n snikhete warm dag in Kaapstad, het verskeie AWB Weskaap lede, Duitse veterane en belangstellendes by die Woltemade kerkhof in Maitland bymekaar gekom…
Die belastingbetaler sal moet betaal vir die skade deur die goudmynbedryf aan die Witwatersrand. Nagenoeg R10 miljoen per maand sal benodig word wanneer twee reuse waterpompe aan die buitewyke van…
Dr. Michael Mol is verbysterd en teleurgesteld nadat die Raad op Gesondheidsberoepe (RGB) die publiek en gesondheidswerkers gewaarsku het om nié van die “Hello Doctor-diens” gebruik te maak nie. Dr….
Die Raad van Geowetenskappe (CGS) het gesê dat sedert die myne om Johannesburg gesluit het, het die seismiese aktiwiteite van ongeveer vyf tot 10 per maand gestyg. Volgens Michelle Grobbelaar, hoof…
Klein Sané Schoeman, ’n sewejarige graad een leerling van die Laerskool Wonderboom, is die heel beste in die ouderdomsgroep onder 8 jaar skaakspeler in die ganse Suid-Afrika! Hierdie jong Boerenooi…
Die senaat van die Universiteit van Fort Hare het glo eenparig besluit om Afrikaans, saam met Engels en Xhosa, as die universiteit se amptelike tale te aanvaar met die doel…
Die Universiteit van Potchefstroom het prof. Dan Kgwadi, rektor van hul Mafikeng kampus aangestel as die nuwe viserektor in plek van dr. Theuns Eloff wat volgende jaar in Mei uittree….
Pres. Jacob Zuma se regskoste wat bykans R9 miljoen beloop, is hoofsaaklik vir die rekening van sy “buitengewone adviseur” se firma, Hulley & Associates. Die nuus is deur die Departement…
Adriaan Botha (21), die seun van ’n skoolhoof in Johannesburg, is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n swart student dood gery het, en ’n ander een ernstig beseer…
In die Noord-Kaap sal meer as 400 van die 552 skole in die provinsie se kinders gratis geleer word, en die ouers sal geen skoolgeld betaal nie. Die provinsie begroot…
Minister Nathi Mthethwa sê hy het nie bedoel die media mag nie die huis van die land se president sien, of foto’s daarvan versprei nie. Die vinnige ommekeer volg klaarblyklik…
’n Man wat aangekla is van moord op sy geliefde meisie Inge Lotz, en deur die hof onskuldig bevind is, het ’n eis teen die polisie ingedien vir R46 miljoen…
Die invloedryke koerant, “The New York Times” berig dat die moord op pres. John F. Kennedy nog steeds na 50 jaar vir Amerikaners ’n raaisel is, en dat die meerderheid…
’n Egpaar is in Londen deur die polisie in hegtenis geneem nadat inligting hulle bereik het dat die egpaar drie mense as slawe aangehou is. Die egpaar het die drie…
Die Wetgewer in Sentraal Transvaal het ’n poging aangewend om Kleinfontein verdag te maak as ’n “apartheids dorp” vir witmense. Dit was die kommentaar van ’n inwoner wat verkies het…
In Verwoerdburg is ’n sestienjarige seun net buite die skool se grensheining deur drie swartes voorgekeer, en met ’n pistool aangehou is, vlak nadat hy uit die eksamenklas gekom het…
Die ANC regime se kabinet het nou sy steun uitgespreek dat mans hulle moet laat besny om Vigs oordrag te verminder. Die kabinet vra ook dat Suid-Afrikaners kondome moet gebruik…
As ’n klein dorpie soos Barkly-Wes nou ontdek dat hulle sowat R25 miljoen benodig om die stokou waterpype te vervang, dan het dié munisipaliteit ernstige probleme. Die inwoners was ’n…
‘n Forensiese ondersoek by die Universiteit van Stellenbosch (US) het aan die lig gebring dat senior amptenare hulle moontlik skuldig aan bedrog gemaak het. Hoewel die inligting deur die US…
Swart rys staan ook bekend as pers rys of “forbidden rice”. Dit is ’n tipe rys wat baie gluten bevat en is daarom baie lymerig. Daar is natuurlik ook variëteite…
Volvo wat afkomstig is uit Swede het deur die jare ’n geskiedenis van betroubaarheid opgebou wat menige motor entoesias met genoegdoening laat terug dink aan sy of haar persoonlike ervaring….
Talle inwoners en sakeondernemings in Randburg voel bedreig en onder beleg na ’n hele aantal huisrooftogte uitgevoer is in die Fairland omgewing. Die buurt wat bekend is vir die rustigheid,…
In die Ceres distrik, Wes-Kaapland, het vrugteboere ’n beraamde R220 miljoen skade gekry toe ’n verwoestende haelstorm appels en peer bome met hul vrugte sodanig beseer het dat dit nie…
Die omstrede gebruik van regeringslui om blou ligte en sirenes aan te wend vir hulle “baie belangrike persone” is nou onwettig in die Wes-Kaap, behalwe waar die persoon se lewe…
Mense wat gaan poog om e-tol betalings te ontduik, sal beslis vervolg word, sê Dipuo Peters, die Minister van Vervoer. Hierteenoor het motoriste en instansies soos die AA, vasgeskop teen…
Die LUR van onderwys in Sentraal Transvaal, Barbara Creecy, sê sy hoop om 99 vakante poste as skoolhoofde te vul voor die aanvang van die nuwe skooljaar om seker te…
Bennie Hoorn, hoof van die Laerskool Carnarvon, sê as die wind waai, dan reën dit, maar hierdie keer het die wind gewaai en toe reën dit rekenaars. Tydens ‘n sogenaamde…
Van die meer as 1,000 ernstige misdrywe in vier jaar wat in die weermag aangemeld is, het slegs 22% van die sake tot skuldigbevindings gelei. Die ergste is dat sowat…
Ondanks aanklagte van diefstal, bedrog en geldwassery, het die ANC geen planne om Pule Mabe, ‘n lid van die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) te skors nie. Mabe, wat tot verlede…
Die Valke ondersoek Jurie Roux, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), weens beweerde bedrog. Daar word egter nie beweer dat Roux homself verryk het nie. ‘n Forensiese ondersoek deur die…
Prokureurs se tariewe in gedrang Prokureurs in Suid-Afrika se tariewe word nou getoets en op die spits gedryf in die Konstitusionele hof. Regter Willem van der Merwe, die adjunkregter-president…
Alles het goed verloop met die lansering van Suid-Afrika se geblokte satelliet wat aan boord van RS-20B-vuurpyl van Rusland die ruimte ingestuur is. Die geblokte satelliet, bekend as die Zacube-1,…
’n Organisasie, bekend as “Ex-Combatant Foundation” is glo aan die Oos-Rand in Sentraal Transvaal gestig om MK en Apla terroriste te organiseer, en gestorwe terroriste se oorskot te repatrieer. Brian…
Die klagstaat teen Oscar Pistorius(26) is gewysig wat ook twee ander voorvalle bevat waar hy blykbaar ’n vuurwapen onwettig afgevuur het. Die aanklagte is uitgebrei nadat dit aan die lig…
Moenie ’n spuitkannetjie wat as noodhulp gebruik word om pap bande te pomp, of enige ander soortgelyke spuitmiddels in jou motor hou as jy lank in die son gaan parkeer…
Die munisipaliteit van Klerksdorp se bankstaat staan diep in die rooi en hulle skuldlas vir water en elektrisiteit maak die nog moeiliker om kop bo water te hou. Volgens ingeligte…
Terwyl daar al hoe meer positiewe ekonomiese nuus in die Europese Unie bekend word, bly Nederland ook nie agter nie. Die werkloosheidsyfer vir Oktober toon dat werkloosheid verlaag het tot…
Nuutste kommentaar