ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 23, 2013

Regering uit voeling

Die ANC regering het uit voeling geraak met die inwoners van Suid-Afrika, en is besig om al meer te neig na ’n kommunistiese diktatorskap waar die gewone kieser nie weet…

Oliepyplyn laat tientalle dood

Minstens 44 mense het die lewe gelaat en meer as 135 beseer na ‘n reuse ontploffing by ‘n oliepyplyn wat Vrydag in die ooste van China plaasgevind het by die…

Altyd iets nuut uit Afrika

In die tyd van die Romynse Ryk was daar ‘n gesegde dat daar altyd iets nuut uit Afrika is. Dit is weereens bewys toe ‘n vroulike lid van die Algemene…

TV’s spoeieneer

ʼn IT raadgewer in Brittanje, Jason Huntley, het vasgestel dat een van die grootste elektroniese maatskappye in die wêreld, die Suid-Koreaanse LG Electronics groep, se TV-stelle sekere inligting van kykers…

E-t(r)ol weerstand bou op

Terwyl die onafwendbare datum van 3 Desember vir die instelling van e-tol al hoe nader kom is die weerstand besig om op te bou. Sekere motoriste het reeds geswig en…

Mafia-baas gevang

Die Mafiabaas, Radovan Krejcir, is die afgelope tyd dopgehou en is gister in sy huis in Bedfordview, gearresteer op aanklag van ontvoering en poging tot moord. Dit is egter vreemd…

Hond val in Myngat – Kurt bied hulp

Sanger Kurt Darren het Vrydag gesê hy sal betaal vir ’n helikopter wat gebruik moet word om die hond te red wat in die groot Myngat in Kimberley geval het….