ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 20, 2013

Minister se snaakse uitsprake

(Die Vryburger het die vrymoedigheid geneem om met opmerkings te reageer op die onvanpaste aanvalle op apartheid, wat homself nie kan verdedig teen die onderstaande uitsprake nie.)   Dit lyk…

Paardekraal Geloftefees program

Sondag, 1 Desember 2013 05:00-06:00   Vroeë oggenddiens, Pretoriuskraal. Ds.Johan van Staden , Hervormde Kerk, Sionspoort gemeente, Randfontein.   Saterdagaand, 14 Desember 2013 19:00   Kampvuur en Sing van Volksliedere te Paardekraal…

Promosie – Kasfin Edms Bpk

Kasfin Eiendoms Bpk is ’n gemagtigde finansiële diensteverskaffer wat deur lede van Oranjekas tot stigting gebring is om ’n eenstop diens te lewer. Kasfin bied korttermyn versekeringsdiens aan sy kliënte…

Weer beurtkrag vir SA?

Die kragreus Eskom het aangekondig dat nyweraars en groot verbruikers minstens 10% minder krag moet gebruik weens die onderhoud wat gedoen word by verskillende kragsentrales in die land. Die kanse…

Sakevrou Dhlomo se hande is skoon

‘n Onafhanklike forensiese ondersoek deur Deloitte het bevind dat geen ongerymdheid plaasgevind het in sake die lening van die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) aan ‘n maatskappy wat grootliks aan die sakevrou…

Aardskudding by Johannesburg.

Ou mynbedrywighede is waarskynlik die rede vir die aardskudding in en om Johannesburg wat 4 op die Richterskaal gemeet het. Verskeie geoloë het gister gesê hulle vermoed die groot skudding,…

Volk en kultuur

Alhoewel kultuur binne volksverband tot ‘n groot mate alle fasette van volkswees insluit is dit soms nodig dat daar gerus weer gekyk kan word na ‘n sekere faset van kultuur…

Flink optrede voorkom tragedie

‘n Moontlike gesinstragedie is gelukkig afgeweer danksy die flink en dapper optrede van verskeie mense na ‘n swerm bye op die Badenhorstgesin toegesak het.  Barries Badenhorst is Saterdag meer as…

Bonusse ongeag prestasie.

Selfs munisipaliteite wat nie goeie ouditmenings ontvang het, deel in meer as R3 miljoen se prestasiebonusse. Maar, het die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli, gesê, prestasie bonusse…

Pieter Kok oorlede

’n Voormalige werknemer en staatmaker by Radio Pretoria, is gister oorlede nadat hy ’n week gelede opgeneem is in die hospitaal vir behandeling. Mnr. Pieter Kok was jare lank betrokke…

Oorgewig man uiteindelik geholpe

’n Fransman wat die skaal op 230 kg trek, is herhaaldelik deur lugrederye weggewys, en was gevolglik in Amerika gestrand weens sy gewig. Uiteindelik het die Virgin lugdiens die kans…

Dit ís nodig!

Ek wil vandag so bietjie in die bresse tree vir die agbare leier van die Republiek van Kromengeel. Die mense het nou werklik al liters kritiek op hom laat neerstort…

Laat jou werke jou geloof toon!

Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele…

Veediewe ruïneer boere

In die distrikte van Senekal en Steynsrus word boere nou so besteel dat dit ’n krisis word om volhoubaar te boer. Dit is die mening van ’n landbou kenner en…

E-Tol begin

Die ANC se e-tol sal op 3 Desember in Sentraal Transvaal in werking tree, en die regime het weereens waarskuwings en vermanings uitgedeel aan motoriste met die bedoeling dat die…

Is ons erns werklik opreg?

Hoeveel erns is daar by ons mense wanneer ons met die groter, en die dieper sake van ons volk besig is? Die dieper waardes wat in ons volk gevestig is…

Minister diens self motor

Die Minister van Waterwese en Omgewingsake, Edna Molewa, het haar sykouse uitgetrek ter vervanging van ’n gebreekte waaierband van die “ou en gedaan motor” wat sy geërf het van haar…

Internasionale Afrikaanse woord

’n Nuwe woord in suiwer Afrikaans, het nou selfs ’n Internasionale woord geword omdat dit beskrywend en aanvaarbaar geword het, en omdat die gebruik daarvan daagliks gehoor en gelees word….

Konferensie oor minderheidsregte

Die VF Plus gaan die komende naweek ’n konferensie in Kaapstad hou wat handel oor selfbeskikking en groepsregte van minderhede. ’n Aantal internasionale kenners op die gebied is betrokke as…

Vir die huisvrou – Braaihoendersous

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Vir die volgende paar weke gaan ons ‘n paar vleisresepte met die lesers deel. Ons spring weg met…

Denel se Badger in produksie

Denel se nuut ontwerpte Badger-gevegsvoertuig is ’n familielid van die Ratel wat alom bekend geword het vir sy formidabele vermoëns. Die Badger beskik oor baie eienskappe wat by die groter…

Betaal met drank

In Nederland word ’n klomp drankverslaafdes in die werk gesteek deur hulle te verplig om die strate skoon te hou, en daarvoor word hulle met bier betaal. Die klomp alkoholiste…

Oud-brandweerman probeer red

Toe Henk Coetzee (55) die brandblussers by ’n vulstasie gegryp het en gehardloop het om ’n brand te blus, het hy nie besef dat hy die blussers wederregtelik verwyder het…

Ouers in hof oor mishandeling

’n Ma, en ’n stiefpa van ’n jong sportster in Bloemfontein, is aangekla van kindermishandeling en poging tot moord, omdat hulle hul kind wat in die laerskool is, genadeloos laat…

Wit boere is altyd skuldig

Julius Malema, leier van die EFF, wat vlugtig in die hof verskyn het weens beweerde geldwassery, korrupsie en rampokkery, het die aandag van homself afgetrek deur vir sowat 1,000 ondersteuners te…

Staat kry beheer in regsberoepe

Groot kommer heers oor die inspraak wat die staat in die beheer van die prokureurs- en advokateberoep gaan kry. In ‘n land waar misdaad hoogty vier en die wetgewers soos…

Cosatu waarsku Numsa

Die president van Cosatu, S’dumo Dlamini, het ’n ultimatum aan die National Union of Metalworkers (Numsa) gestel om ondergrawing van Cosatu te staak. Tydens die kwartaallikse vergadering van die vakbondfederasie…

Walstyd

Hierdie tyd van die jaar begin die viering van Johann Strauss, pa, en seuns in oploop na die Oujaarsaandkonsert en natuurlik die tradisionele uitvoering van Johann Strauss II se operette,…