ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 19, 2013

Jong 11-jarige sing soos ‘n engel

Sy mag net 11 jaar oud wees, maar in sommige kringe staan Lara Badenhorst bekend as die meisie met die engelstem. Die jong meisie stel eersdaags haar debuut laserplaat, “The…

"Nommer Een" steek stokkie voor adjunk se toekenning

‘n Eerbewys van China aan die adjunk-pres. Kgalema Motlanthe is op die nippertjie teruggetrek en die vingers wys nou na pres. Jacob Zuma. Dit is skynbaar bekend dat die werksverhouding…

Kyk nuut na Rampbestuur

“Daar moet totaal nuut gekyk word na rampbestuur in Suid-Afrika omdat dit wil voorkom of die bestaande maniere van optrede nie meer aan die vereistes van die tyd voldoen nie.”…

Nabucco van Verdi

Om te luister:  druk “ctrl” en klik op die skakel:  http://www.youtube.com/watch?v=06I5iqqN_0I Iets meer oor hierdie pragtige werk. Hierdie koorwerk uit die opera Nabucco, is seker een van Verdi se mooiste en…

Zimbabwe hoofstad word cholera-nes

Die hoofstad van Zimbabwe, Harare, is besig om in ’n cholera-nes te ontwikkel met die moontlikheid om die tragiese gebeure van 2008 te herhaal, toe meer as 4000 mense dood…

Brit en Rus in RSA hofgeding

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof sal moet beslis wie is reg tussen ’n Brit en ’n Rus wat in ’n hewige stryd gewikkel is oor sowat R60 miljoen se eiendom in die…

Sonkrag vir Noord-Kapenaars

As alles volgens plan verloop, gaan baie honderde krag verbruikers in die Kimberley gebied vanaf 20 Desember vanjaar met sonkrag hulle huise se toerusting laat funksioneer. Na verwagting gaan sowat…

Die skone kunste

Wanneer ’n volk sy kunste verwaarloos, verwaarloos die volk! Waar is ons volk se moderne NP van Wyk Louw, en waar is ons jonger G. A. Watermeyer, en ons opvolger…

Moenie gevang word nie!

Dames, sorg dat jou handsak altyd behoorlik toe is wanneer jy in winkels rond beweeg. Sorg ook dat jy jou inkopie sakke toe hou, anders word jy ’n slagoffer! Daar…

Hidrobreking – buurland gee groenlig

In Suid-Afrika word die moontlikheid oor hidrobreking in die Karoo sterk teengestaan deur kenners en bewaringsbewustes, weens die negatiewe inpak wat dit op die omgewing kan uitoefen. In Botswana is…

Optrede teen Zuma?

Die lede van die Parlement, asook ander ampsdraers soos landdroste en regters het nog nie ’n salarisverhoging ontvang vir 2013 nie. Dit is ook nie bekend waarom daar nog geen…

Uit die voortyd

Geagte Redakteur, As  86-jarige Boere Afrikaner vestig ek u en die lesers van die Vryburger se aandag op iets wat die afgelope tyd tot my deurgedring het. Toe die Grensboere se…

Stakende plaaswerkers afgedank

J le Roux-boerdery se woordvoerder, Gerrit de Beer, sê hulle het meer as ’n 100 stakende werkers afgedank. Die werkers het ’n ultimatum gekry van hul werkgewer om onverwyld terug…

Nog ‘n yslike ANC liegstorie

Die jongste storie wat in ’n taakspan se verslag aangevoer word oor Zumaville, en waarom die verbeterings aan Zuma se woonhuis miljoene gekos het, is omrede daar in die verlede…

Sasol soek olie

Die nuutste beplanning van Sasol is om gedurende die eerste kwartaal in 2014 te begin met ’n soektog na gas en olie aan die ooskus van die land. Die eerste…

Oorlog by Wonderboom lughawe

Veiligheidswagte van ’n privaat maatskappy staak by Wonderboom lughawe omdat Pretoria se munisipaliteit hulle nie betaal het nie. Dit het daartoe gelei dat operateurs ernstige skade gely het toe daar…

Dieselvoertuie bevorder hooikoors

In ’n navorsingsprojek het ’n kenner op die gebied van allergieë, dr. Adrian Morris, bevind dat dieselvoertuie se uitlaatgasse bevorderlik is vir hooikoors. Hy sê na mate die dieselvoertuie meer…

Nuwe gesig by Radio Pretoria

Dit het bekend geword dat mnr. Kallie Kriel intussen ook ’n direkteur geword het van Radio Pretoria, wat meebring dat Solidariteit-gesindes nou ’n meerderheid vorm in die direksie.  

Franse president is ongewild

Frankryk se president, François Hollande, se gewildheid het met minstens drie punte gedaal, wat hom die mees ongewilde president is wat die land nog ooit gehad het. Die gegewens is…

Baie dokters vir Mandela

Winnie Mandela het glo gesê dat Mandela se kamer waar hy versorg word, toegerus is soos ’n hoësorgeenheid van ’n hospitaal. Sy het ook bekend gemaak dat 22 dokters omsien…

Eise teen Dept. Gesondheid verhoog

Eise teen die Sentraal Transvaalse Departement van Gesondheid het vanjaar tot kort duskant die R4 miljard gestyg. Die vorige boekjaar was eise ter waarde van R2,7 miljard deur dié Departement…

Word Malema parlementslid?

Die opstoker en oproermaker, Julius Malema, sal sekerlik ’n sitplek in die parlement hè na die 2014 verkiesing, en kan dalk die ANC verras met ’n tiental ander radikale ondersteuners…

Staatsaanklaer kry erkenning

Adv. Charles Lloyd, ’n staatsaanklaer in Ermelo is deur die Groen Skerpioene van Departement Omgewingsake geprys vir sy werk om steenkoolmyne te vervolg wat in sensitiewe gebiede van Oos-Transvaal besig…

Tesourie en Lugdiens twis

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële chaos is vererger deur die maande lange gestry met die Tesourie oor geldelike bystand. Indien die Tesourie nie vinnig gaan help om SAL uit…

KleinBybeltjie

Hier is die kleinspan se storie vir die week wat deur tannie Rhona voorsien is.   http://youtu.be/QqZ3XU2iXno

Grootste wêreld goudaankopers

Indië, wat tot onlangs die wêreld se grootste aankoper van goud was, is nou in die tweede plek. Die eerste posisie word nou deur China beklee. China het sover vanjaar…

Kragonderbreking waarskuwing

Eskom het op 18 November, by monde van sy woordvoerder, Andrew Etzinger, gewaarsku dat kragonderbreking ‘n sterk moontlikheid is. Die situasie kan vir die volgende twee weke voortduur, terwyl daar…

Grafstene beskerm met mikroskyfies

‘n Maatskappy, Memorial Alert, het aangebied om op aanvraag mikroskyfies in grafstene te plaas om te verhoed dat dit gesteel word. Die mikroskyf sal in die grafsteen geplaas word, wat…

Ek sien dit so!

Met gesprekke oor deelname, aldan nie aan volgende jaar se OVK-verkiesings stewig aan die gang, het ek dit goed gedink om my mening oor die aangeleentheid te lug. Sedert 1994…

Rekord-verkope by Dubai lugskou

Boeing en Airbus se transaksies het die nuwe hoogtes bereik tydens die afgelope paar dae se lugskou by Dubai. Kontrakte wat gesluit was het meer as $190-miljard beloop met die…

rolex replicas for sale