Mulder herkies tot leier
Dr. Pieter Mulder, is die afgelope Saterdag eenparig herkies tot leier van die Vryheidsfront Plus. Dr. Mulder is ook Adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Vissery in die ANC regering van…
Dr. Pieter Mulder, is die afgelope Saterdag eenparig herkies tot leier van die Vryheidsfront Plus. Dr. Mulder is ook Adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Vissery in die ANC regering van…
Die voormalige minister, Gene Louw en sy gade, Hantie, is verlede week in hulle huis in Watsoniastraat, Plattekloof, beroof nadat die rowers hulle in die huis se badkamer toegesluit het….
Daar is drie algemene Agave spesies naamlik Agave americana, Agave attenuate en Agave tequilana. Soos u sekerlik kan aflei word die gewilde Tequila drankie van die Agave kaktus gemaak. Agave…
In die segment waarin die Citroën DS3 meeding is daar verskeie voertuie wat baie gewild is. Hier word gedink aan byvoorbeeld die Mini. Fiat 500, Audi A1 en talle ander….
Sannie sê sy sal Saterdag sewe sakke “voer” sleep… In Wes-Transvaal, waar die droogte besig is om boere op hulle knieë te dwing, is droogtehulp in die vorm van veevoer…
Die beheer oor Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne het met die swak optrede van die bewaringsowerhede daartoe gelei dat dit ’n verlore stryd geword het. Dit is die mening van die…
Groot verwarring, kommer en verbasing is waargeneem toe dit bekend geword het dat die adjunkhoof van die Teenkorrupsie-eenheid onverwags bedank het. Ernstige vrae het opgeduik oor die aangeleentheid nadat die…
Die Minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, het skynbaar gelieg toe hy gesê het dat die verslag oor Nkandla na die Ouditeur Generaal (OG) verwys gaan word. Die verslag sou…
Waarskynlik het Volkswagen met sy huidige herroeping van voertuie weens defekte, nou ’n nuwe rekord aantal voertuie wat nagegaan moet word. Sowat 2,5 miljoen voertuie, wat motors, bakkies en ligte…
Adv. Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het die geveg verloor teen die ANC wat handel oor die bekendmaking van die voorlopige verslag oor Nkandla. Die ANC regering het hul…
Die SA Weermag is glo genoodsaak om so gou moontlik sy vragvliegtuie aan te vul. Skynbaar is die gunsteling-vliegtuig om die Hercules C-130’s aan te vul, die Russiese Ilyushin 76’s…
Regter Neil Tuchten, wat veronderstel is om ‘n saak tussen adv. Thuli Madonsela en vier ministers aan te hoor, het pres. Jacob Zuma vroeër as advokaat verteenwoordig. Tuchten het in 2003 namens Zuma,…
Baantjies vir boeties bly aan die orde van die dag in Zumaville nadat dit aan lig gekom het dat die argitek wat die Nkandla-projek van R200 miljoen namens die staat beheer het,…
Terwyl die land onder ‘n skuldlas van R100 miljard gebuk gaan, is dit bekend gemaak dat staatsdepartemente en -entiteite in die geldjaar tot 31 Maart 2013 altesame R30,3 miljard gemors. Volgens…
Prof. Lee Berger, ontdekker van die Australopethicus sediba-fossiel en leier van die Rising Star-ekspedisie in die Wieg van die Mensdom, is opgewonde oor die vonds van fossielbeendere wat moontlik daarop…
’n Senior maatskaplike werker van die Vrystaatse Provinsiale Regering word van altesaam 207 aanklagte van onder meer die vervaardiging, verspreiding en besit van kinderpornografie aangekla. Die man, wat in Pellissier in…
Dit is vasgestel dat die argitek wat R18 miljoen betaal is vir die verbeterings aan pres. Jacob Zuma se private woning by Nkandla, ’n deeltydse varkboer is wat ’n vervalle voorstedelike…
Nuutste kommentaar