ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 17, 2013

Nog ‘n suiwelprojek met reukie

Dis nie net die Guptas se R500 miljoen Vrede-suiwelskema wat ‘n reukie van kes het nie. In Senekal is die hoof van die Setsoto-suiwelskema, Sello Tsolo, al vier maande in…

Tegniese regulasies beskerm nie waterbronne

Prof. Gerrit van Tonder, geohidroloog aan die Universiteit van die Vrystaat se Instituut vir Grondwaterstudies, sê die regulasies wat op 15 Oktober in die Staatskoerant gepubliseer is, is wat monitering…

Leier van "Wit Brandwag" gevonnis

Mark Trollip, die selfverklaarde leier van die sogenaamde “Wit Brandwag”, wat in Desember 2012 die ANC leierskorps wou uitwis in Bloemfontein, is tot agt jaar hardepad gevonnis vir dade van…

Minister in spervuur oor McBride

Die Minister van Polisie, en ander ondersteuners wat McBride weer wil aanstel in ’n senior pos, moes noodgedwonge stil raak toe dit ter sprake kom dat die advertensie vir die…

POF moet R4,1 miljoen uitbetaal.

Die Padongelukkefonds (POF) moet nie net R4,1 miljoen aan ‘n voormalige senior elektrisiën, Jurie Loots (38) betaal nie, maar is ook gelas om sy regskostes en die redelike tarief van tien deskundige…

Agang-leier kritiseer buitelandse beleid

Dr. Mamphela Ramphele het in ‘n toespraak vir die Kaapstadse Persklub gesê dis hoog tyd dat SA se buitelandse beleid gebruik word om die land se handelsbelange, inkomste en welvaart…

Berekeningsmetode verbeter ekonomie

Die negatiewe handelsbalans, waarmee S.A. die afgelope twee jaar te doen gehad het, het aansienlik verbeter deur die berekeningsbasis te verander. SARS het voorheen handel met die land se vier…

Eskom wil monopolie handhaaf

’n Nuwe instansie, wat die monopolie van kragvoorsiening wil beëindig deur wetgewing deur te voer, word deur die optrede van Eskom vertraag. Die beoogde wet, kortweg bekend as Ismo-wet, is…

Het Basson etiese reëls oortree?

Die regspan van die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) het gesteier onder moeilike vrae in die tugverhoor van dr. Wouter Basson. Oud-regter-president Frikkie Eloff wou van adv. Salie Joubert,…

rolex replicas for sale