ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 13, 2013

Donald Trump laat hare waai.

Die magnaat Donald Trump het oorlog verklaar teen ‘n beoogde aflandige windplaas wat kwansuis die uitsig vanaf sy luukse gholfbaan aan die kus van Aberdeen sal bederf. Die Skotse regering het…

Afrika is korrup

In ’n navorsings ondersoek wat deur Afro-barometer gedoen is, en nou vrygestel is, word beweer dat daar op die Afrika kontinent 34 lande is waar een uit elke drie mense…

Nuwe hospitaal vir Mitchells Plain

‘n Nuwe hospitaal, die eerste sedert 1994, van R600 miljoen is amptelik deur die Wes-Kaapse premier, Helen Zille geopen. Die gebou met sy inheemse plante en fynbos buite en talle…

Spoor van bloed gelaat

Die 14 jarige Steenkamp-dogter wat vermoor is, saam met haar ouers op die plaas in die Griekwastad distrik, het volgens getuienis in die hof, ’n spoor van bloed gelaat vanaf…

Drankmisbruik vernietig mans se lewens

Drankmisbruik is die nommer een faktor wat die meeste mans se gesondheid en geluk befoeter, het ‘n omvattende studie oor sewe dekades deur die Harvard-universiteit in die VSA bevind. Interessant…

‘n Mening: Die linkses se nagereg

“Jy is van lotjie getik om nie “ja” te stem nie, jy moet regtig jouself regruk, of jou kop laat lees want jy gaan agterbly en Suid-Afrika gaan vorentoe!” Dit…

Obama gewildheid laagste ooit

Die VSA se president, Barack Obama, se ongewildheid het alle vorige rekord oortref met ’n meerderheid Amerikaners wat nou vir ’n eerste keer glo dat hy oneerlik en onbetroubaar is….

Mafia slagoffers geïdentifiseer

Die bomontploffing aan die Oos-Rand, waar die Mafia mekaar letterlik uitmoor, is blykbaar veroorsaak nadat ’n onbekende man ’n bom in ’n sak gedra het, dit in die “Money Point”…

Gautreinramp

As die Gautrein maar soveel passasiers gehad het as die soustrein was daar nou nie soveel konsternasie nie! Hierdie projekkie is Gau-gau besig om in ‘n groot verleëntheid te ontwikkel…

Hoe weeg jy?

Julle moet ’n regte weegskaal hê, regte weegstene, ’n regte efa en ’n regte hin. Ek is die HERE julle God wat julle uit Egipteland uitgelei het. Lev. 19:36 ’n…

Vrystaat premier skuldig?

Ace Magashule, premier van die Vrystaat ontken dat hy korrup is soos wat pres. Jacob Zuma se broer beweer het rakende ’n bepaalde tender. Bewerings vlieg rond dat Ace betrokke…

Twee fietsryers omgery

Toe drie bergfietsryers in Bloemfontein onderweg was, het hulle nie geweet ’n Isuzu bakkie gaan twee van hulle omry en daarna wegjaag nie. Mnr. Johan Griessel (41),  het sy regterbeen…

Jong ma doodgesteek

Mev. Zandean Fourie (28) is waarskynlik met ’n mes of ’n ander skerp voorwerp, in haar woning vermoor. Die aanvaller, wie se naam nie bekend is nie, het aanvanklik gevlug,…

Parlement aanvaar "Muilbandwet"

Die parlement het die omstrede “muilbandwet” aanvaar met 225 stemme teen 88. Volgens ingeligte waarnemers gaan die land daarmee nog ’n tree of tien nader aan ’n kommunistiese bestel waar…

Vir die huisvrou – Kerriekool

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Niks is so lekker soos ‘n bietjie kerriekool saam met jou kos nie. Hierdie resep kan lekker vinnig…

Op die voorpunt

Dit is opvallend hoe daar in politieke kringe geskarrel word om nog ’n paar stemme te lok om ’n kruisie vir die party te laat trek met die 2014 verkiesing….

Mafia-oorlog aan die Oos-Rand

As mense gedink het die mafia is slegs in ander lande soos Italië en Mexico, dan was hulle nog nie aan die Oos-Rand in Sentraal Transvaal nie. Die oorlog in…

Geen kleiner Kabinet

Die bespiegelings rondom die moontlikheid dat die Suid-Afrikaanse kabinet verklein gaan word, is deur pres. Jacob Zuma die nek ingeslaan. Pres. Zuma gaan nie die kabinet verklein nie, hy gaan…

CVO Kleinfontein sê dankie!

Daar is een aand waarna elke leerling uitsien. Prysuitdeling! Dit is die aand waar elke kinder-ogie van soveel verwagting en opgewondenheid straal. Woensdag, 6 November 2013, was geen uitsondering by…

SA rowers by skeepswrak betrap

’n Britse burger, een Ier en twee SA burgers, is betrap toe hulle blykbaar wou gaan aas op die Costa Concordia skeepswrak. Al vier is glo werkers van die Titan…

Terroriste oorval twee boere

Mev. Lettie Nel (86) van die plaas Klipdrift by Ottosdal in Wes-Transvaal is wreed aangeval deur terroriste wat haar met ’n pistool, en met die vuis, in die gesig geslaan…

Ek sien dit so!

Daar is iets wat aan my krap. En ja, ek besef dat hierdie eerste sin reeds op verskeie geleenthede gebruik is om die rubriek mee af te skop. Hoeveel van…

Nuwe Internet Radiostasie

In ’n kennisgewing word ’n nuwe Internet Radiostasie, Radio Vryheid, bekend gestel. Die radiostasie stel hom ten doel om Boere-Afrikaners wêreldwyd te bedien en sal op Vrydag 13 November 2013…

rolex replicas for sale