ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 12, 2013

Verbruikerswet bied beskerming

As verbruikers nou keelvol is omdat hulle goed aankoop wat van so ’n swak gehalte is dat dit hulle finansieel benadeel, dan is daar die nuwe Verbruikerswet wat tot ’n…

Australië sê nee vir sosialisme.

Australië se Federale Kabinet het geweier om vir verdere bydraes of belastings te teken vir die wêreld spitsberaad oor klimaatverandering. Hierdie is ‘n beduidende verharding van hulle standpunt terwyl hulle beplan…

Plaaswerker staking boemerang

Die staking van sowat 50 plaaswerkers op die J Le Roux-landgoed in die Wes-Kaap, het geboemerang toe werkers die onwettige stakers gevange geneem het en daarna aan die polisie oorhandig…

Moordenaar-bestuurder meer bekommerd oor kar

Die man wat na bewering in 2011 vyf drawwers in die noorde van Johannesburg doodgery het, het glo dadelik ná die botsing uit sy Mercedes-Benz geklim en na die voorkant…

So word dinge verdraai

Vyf mans wat van poging tot moord aangekla is nadat hulle glo twee mense gedurende ’n sakerooftog gewond het, is slegs aan sogenaamde sake-roof skuldig bevind. Hulle is in die…

Linkse onbetroubaarheid

Die linkses en die regime is in ’n hewige mededinging betrokke vir die 2014 verkiesing, en die een wil beter doen as die ander om kiesers te beïndruk. Alhoewel die…

Siektes dalk geneties gedokter

 ’n Nuwe tegniek wat siek mense se genetiese samestelling kan redigeer, is onlangs voorgestel nadat die eerste werk daaroor sukses in aap- en muisselle behaal het. Dié tegniek word in…

Agt vermoor twee

Agt terroriste is in hegtenis geneem vir die moord op ’n bejaarde egpaar van Pinetown omgewing, in Natal. Die agt verdagtes het glo verlede week die huis van mnr. John…

Nigeriërs steel miljoene Rand

Twee Nigeriërs is in Kaapstad deur polisiebeamptes vasgetrek nadat hulle mense uit meer as R8 miljoen bedrieg het.  Beide skelms is gevang terwyl hulle blykbaar ’n skelmstreek, bekend as die…

Hawestad vol lyke

Terwyl vragvliegtuie vanoor die wêreld vir mekaar wag om te land in die hawestad van die Filippyne, om duisende mense van nood voedsel te voorsien, lê honderde lyke nog in…

Hier kom McBride

Die Minister van Polisie het die voormalige hoof van ’n metro, die omstrede Robert McBride, benoem as uitvoerende direkteur van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod). Sy aanstelling in die betrokke pos word…

Jode moet SA verlaat

Avigdor Lieberman, Israel se Minister van Buitelandse Sake, het ’n oproep gerig tot die Jode wat hulle in Suid-Afrika gevestig het, om die land te verlaat. Die oproep kom nadat…

Zuma se droogtehulp

Pres. Jacob Zuma van Suid-Afrika het die boere van die buurstaat Namibië ’n bedrag van R100 miljoen beloof aan droogtehulp. Die inligting word gerieflik verswyg te midde van die geweldige…

Sewe gekul met simkaart omruiling

In Welkom, is Thabo Mokoena (38) van Vereeniging vasgetrap weens diefstal van R433,620 met internetbankdienste. Mokoena is skuldig bevind op aanklag van bedrog met simkaarte van sewe slagoffers, en ook…

Al meer klagtes teen polisie

Wangedrag, onprofessionele optrede, swak taalgebruik, onvriendelik en soms ’n neiging om mense af te jak, is van die kleiner klagtes wat teen die Polisiediens (SAPD) in die algemeen gehoor word….

Korrupsie op enige vlak?

As dit nie ’n parlementslid is wat beskuldig word van korrupsie nie, dan is dit ’n amptenaar van die staat, of dit word sommer die mees senior man in die…

Gewapende diewe vermoor veiligheidsman

Mnr. Jerry Engelbrecht, ’n veiligheidsbeampte van ’n bekende Sekuriteitsmaatskappy is Sondagaand in Pretoria Noord deur drie gewapende swartes doodgeskiet nadat hy ondersoek ingestel het by ’n perseel waar die alarm…

Bedrog toename skrikwekkend

Die hoofoorsaak van identiteitsbedrog lê daarin dat byna 70% daarvan veroorsaak word deur mense wat by instansies werksaam is waar jou persoonlike gegewens, as kliënt,  op hulle databank is. Die…

Honde gedood deur bye

’n Massiewe aantal verwoede bye het twee Duitse herdershonde aangeval, wat uiteindelik tot albei se dood gelei het. Die reun is enkele minute na die bye hulle aangeval het, dood,…

Taxi bedryf gee Nissan ‘n naam

Nissan SA het die ongewone stap geneem om die Suid-Afrikaanse taxi bedryf te vra om ’n naam te gee vir die nuwe Nissan 16 plek minibus, wat gedurende 2014 bekend…

Nuwe toerusting bring verligting

Die Departement van Gesondheid het in 2011 altesaam 52 nuwe GeneXpert masjiene aangekoop om ’n baie vinnige toets vir middelweerstandige tuberkulose te doen. Die masjien, wat beskou word as die…

Geskeides mag pensioen eis

Te midde van ander bepalings van die pensioenfonds vir werknemers van die Poskantoor, het elf regters op ’n volbank van die Konstitusionele hof bepaal dat geskeide vroue die helfte van…

Slim elektrisiteitsmeters

City Power, wat Johannesburg se kragvoorsiening bestuur, begin binnekort tussen 10,000 en 12,000 slim elektrisiteitsmeters by onder meer huishoudings installeer. Luidens ’n verklaring  is 153 van die meters die afgelope…

Alweer uitstel vir Nkandla

Die ministers van Polisie, Openbare Werke, Verdediging en Staatsveiligheid het die Openbare Beskermer (OB)  in kennis gestel, hulle bring ’n dringende hofaansoek om te keer dat die voorlopige verslag oor Nkandla…

Rasstellende aksie stel niks reg nie

Wat hartseer genoeg bekend staan in Afrikaans as “regstellende aksie”, is niks anders as ‘n ras gebaseerde kwota stelsel. “Rasstellende aksie” sou gevolglik ‘n beter benaming wees. Hierdie rassistiese stelsel…

“Voordele” van swak Rand?

Daar word van tyd-tot-tyd die bewering gemaak dat die swak Rand tot Suid-Afrika se voordeel is en dat dit uitvoere bevorder. Tot watter mate is die bewering korrek? Dit is…

3: Gautrein kort geld

As die Sentraal-Transvaalse regering nie teen 21 November sowat R700 miljoen in die hande kry nie, kan die Gautrein sy wiele verloor. Die gelykbreekpunt vir die Gautrein is 110 000…

Nekbesering na valskermsprong

‘n Man het die naweek in ‘n valskermsprong by die Tempe-lughawe ‘n ernstige nekbesring opgedoen en kan in dié stadium nie sy nek beweeg nie. Adam Reyneke (46), ’n verkoopsman…

Tot ambulanse word besteel

Ambulansdienste ondervind al hoe meer probleme met die steel van toerusting op tonele uit hul voertuie. Verskeie ambulansdienste moes die afgelope twee jaar duisende rande opdok om mediese toerusting te…

Skok! Regsberoep nog nie getransformeer nie

Hoe is dit moontlik dat ‘n regsfirma met meer as 150 vennote, slegs 17.5% swart eienaarskap het?  Só het John Jeffery, adjunk-minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, die naweek op…

Dit gons nog oor kunswerke

Tussen leë blikkies en noedels in ’n morsige woonstel in München is die grootste kunsontdekking van die naoorlogse tyd gedoen. Midde ’n allemintige regs- en morele geding oor die vonds vroeër…

Klein Bybeltjie

Die kleintjies kan weer na Tannie Rhona se Klein-Bybeltjie verhaal luister by die onderstaande skakel http://youtu.be/cphYr8pYBxw