ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 11, 2013

Boeing ondervind nog probleme

Die “Dreamliner-vliegtuie” verseker jou van geen droom-reis nie, want die erge probleem met sy battery sisteem is nog nie opgelos nie. Hierdie keer is dit ’n vliegtuig van Japan Airlines…

TLU SA sluit suksesvolle Fondsinsameling

Met die groot suksesvolle fondsinsamelingsprojek van TLU SA, het die bekende wapenhandelaar, Savuti Vuurwapens, hul bydrae gemaak deur  ʼn pragtige geweer te skenk ten behoewe van die Regsfonds, en ook…

Verwoesting in Filippyne

Die sentrale deel van die Filippyne, en kusdorpies, is verwoes in een van die grootste storms wat die eiland gebied nog ooit getref het. Branders van tot 10 meter hoog…

Misdaad styg steeds

Die getal verkragtings het nie afgeneem nie, mense meld dit net minder aan. So het Lisa Vetten, ’n onafhanklike navorser, by die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) se seminaar oor misdaadstatistieke in…

Nog ‘n geldmors oorsese reis

Ebrahim Ebrahim, adjunkminister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco), is in die Demokratiese Republiek van Noord-Korea op uitnodiging van die omstrede Kim Jong-un. Ebrahim se drie dae lange besoek aan…

Gekonkel met ru-olie prys

Bewerings vlieg rond dat van die grootste oliemaatskappye in die wêreld betrokke is met die manipulasie van die verhandelingsprys van ru-olie. Van die grootste oliemaatskappye wat genoem word by die…

Blanke belastingbetaler weer gemelk

Al die munisipaliteite aan die Wes-Rand moet in een groot metro saamgesmelt word sodat die armer munisipaliteite by die hulpbronne van die gegoede munisipaliteite kan baat vind, het David Makhura,…

Nederland sleep Rusland na maritieme hof.

Nederland het ‘n internasionale maritieme hof gevra om Rusland te beveel om die 30 mense vry te laat wat ten tye van ‘n Greenpeace-betoging teen olie-eksplorasie in die see in…

Arafat is vergiftig

Bewyse is gevind dat die Palestynse leier Jasser Arafat in 2004 vergiftig is. Patoloë het tekens van radio-aktiewe polonium in monsters van sy lyk gevind. Sy weduwee, Suha, het gister…

Al weer aardverwarming

Vyf maande nadat die konsentrasie koolstofdioksied (CO2) die kerf van 400d/m (deeltjies per miljoen) in die atmosfeer bereik het, is dié vlak steeds vandeesmaand plek-plek in die wêreld oorskry. Die…

Motor rubriek – Ford Ecosport 1.5TDCI

Ford produkte is sekerlik een van die bekendste name in Suid-Afrika. Van die vroegste dae af was jy of ’n Ford of ’n Chev. man. Op skool het ’n mens…

Kalmoes / Acorus calamus – Bybelse kruie..

Alhoewel kalmoes soos palmiete in die vlei vertoon, is dit sowaar ’n krui wat in die Bybelse tye baie gebruik is. In daardie tyd is die blare van die plant…

Plofstowwe uitgesnuffel.

‘n Internasionale deurbraak met die uitsnuffel van gevorderde plofstowwe wat in terroriste-aanvalle gebruik word, is op Suid-Afrikaanse bodem gemaak. Die Braveheart Bio-honde-akademie in Rayton, oos van Pretoria, het ’n nuwe…

Rekord met langste boerewors

Die Suid-Afrikaanse rekord is gebreek met ’n ellelange 1,2 km boerewors wat in Johannesburg tydens ’n braai-poging, wat deur All Gold geïnisieer is om die handelsmerk, en hul tamatiesous te…

DA se foefie mislei niemand

Die vêr-linkse DA se verskoning dat hulle mislei is met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming, is ’n foefie, en beïndruk geen regdenkende nie. Dit is die mening van talle waarnemers…

Vrygelate misdadigers weer gevang

Die regering se beleid om misdadigers vry te laat weens ’n tekort aan fasiliteite om almal te huisves, laat gevaarligte flikker. Gedurende die afgelope jare is talle misdadigers vrygelaat “omdat…

Lekota looi ANC oor "apartheidswet"

Mosiuoa Lekota, leier van die Cope party, het die ANC geroskam met ’n voorspelling wat Mandela gemaak het dat die ANC, net soos die apartheidsregering, van wette gebruik maak om…

Kerke vra, stop skaliegas-projek

’n Ernstige beroep word op die ANC-regime gedoen om die skaliegas ontginning deur hidrobreking, te staak en te verbied. Die kerke wat gesamentlik hieroor die vertoë gerig het, beweer dat…

Grondeis laat hotel sluit

Die uiters gewilde Cybele Forest Lodge naby Witrivier sluit sy deure vanweë ’n grondeis na ’n suksesvolle 35 jaar in die bedryf. Rupert en Barbara Jeffries het die hotel met…

Kindersiekte tref Engeland

’n Siektetoestand wat algemeen was in die Victoriaanse tydperk in Brittanje, is nou weer waargeneem in dele van Brittanje. Ragitis is ’n siektetoestand wat by kinders gevind word en wat…

ANC gevoelig vir kritiek

’n Skool in Natal, wat glo deur mense van dié provinsie as ’n skool met aansien beskou word, se leerlinge het ’n t-hemp ontwerp wat die ANC leiers met humoristiese…

Blankes welkom by Malema-party

’n Woordvoerder van Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV) meen dat blankes welkom is in sy beweging. Dit het ene Omphile Maotwe, ’n EVV woordvoerder wat die Mooiplaas plakkerskamp besoek het,…

Noodgeval – Minister huur Jaguar

Minister Lulu Xingwana, het duisende Rand van die belastingbetalers se geld vermors deur ’n Jaguar te huur teen sowat R13,000 om ’n familie krisis te hanteer. Hiervoor het die belastingbetaler betaal….

Verban skadelike vette

Amerika is in proses om sy reguleerder van voedsel en medisyne, bekend as “Food and Drug Administration” (FDA), opdrag te gee om die skadelike “trans vette” in voedsel uit te…

Klagtes stroom na Zuma

Die sogenaamde presidensiële “hulplyn” is blykbaar net ’n troos dat jy jou sê gesê kan kry, maar dat dit net daar eindig. Dit is die mening van ’n klaer wat…

Versekeringsbedrog oopgevlek

Lewensversekeringsmaatskappye word deesdae ook geteiken deur vals inligting op die aansoeke te verskaf, Dit het daartoe gelei dat vals eise verlede jaar geïdentifiseer is wat in totaal sowat R670 miljoen…

Publiek moet bankrot Jeugliga help

Die publiek en sakelui behoort hand in die sak te steek en die ANC-jeugliga se skulde delg sodat hy uit die dilemma kan kom. Dit is die oortuiging van Mzwandile…

Seun red gesin

Stephan van der Merwe, het in ’n oomblik van nood, die regte optrede gevolg en sy gesin se lewens gered van ’n aaklige dood toe hulle huis tot op die…

Vroulike spinnekop soek geskenk

Dis nie net mans wat voordeel trek om geskenke aan hulle geliefdes te gee nie. In die kweekhuis-spinnekopwêreld is dit normaal vir die mannetjie om paring te inisieer deur vir die…

Aan die Boere-Afrikaners – Strafgerig (Slot)

Ek het in die vorige berig my mond lekker uitgespoel oor die TV wat ons volk se hart liederlik verlei het en ons in allerlei geestelike hoerery gedompel het. Of…

Radioaktiewe lek by Pelindaba

Blykbaar het lekkasies by die Pelindaba Kernverrykingsaanleg ontstaan en moes die betrokke aanleg vir veiligheidsredes gesluit word. Dit bring mee dat behandeling en ’n doeltreffende metode om kanker op te…

Kersklanke word Mondig

Die Vryburger het die volgende skrywe ontvang van twee welbekende vriende in die kunswêreld. Hierdie jaar vier Kersklanke sy mondigwording. Met groot dankbaarheid bereik ons hier in 2013 die mylpaal…

Vreemde Vliende Voorwerp

‘n "Vreemde objek" met ses sterte, wat nog nooit vantevore gesien is nie, is deur Nasa se Hubble Ruimteteleskoop in die asteroïde beld tussen die bane van Mars en Jupiter waargeneem….