ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 6, 2013

Eiland van rommel

‘n Eiland bestaande uit rommel, so groot soos die staat Texas, het ontstaan uit die 2011 Japanese tsunami, en peil nou reg op die VSA af. Vyf miljoen ton puin…

Skeepswrak lewer groot skat

‘n Sestiende-eeuse skeepswrak het ‘n goed gepreserveerde skat opgelewer wat dalk meer as R2,000,000 werd kan wees. Dit het spesialis duikers meer as twee jaar geneem om die piouter borde…

Vir die huisvrou – Appelvorm

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Die Vryburger het hierdie week ‘n lieflike vormslaai resep – ‘n lekker afwisseling van die gewone tradisionele slaaie….

Volksraad koerant Nr 6

Die nuutste Volksraad koerant kan HIER afgelaai word.

Lets Pretorius se aansoek geweier

Dr. Lets Pretorius, wat effektief tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is op aanklag van hoogverraad, se aansoek om borgtog, hangende sy appèl, is in die hooggeregshof in Pretoria van die…

Sonkragstelsel is byna gereed

Die Sonkraginstelasie van bykans 170,000 panele by Droogfontein se sonkrag aanleg naby Kimberley is voltooi na sowat vyf maande se werk. Die projekbestuurder van Droogfontein, sê die aanleg is van…

Karooboere maak geskiedenis

Kort voor die Internasionale sybokhaar-beraad wat in Jansenville gehou word, het die prys van bokhaar op die vyfde veiling van die winterseisoen gestyg. Van die bykans 130,000 kg bokhaar wat…

Duisende werklose plaasarbeiders

Werkverliese in die landbousektor het drasties toegeneem sedert die onrus, wat deur vakbonde aangeblaas is, om die landbou te destabiliseer en onrealistiese looneise te stel. Volgens SA Statistiek het die…

Droogte in Vrystaat lei tot diefstal

Tsamaelo Montsi (68) is in die swart woongebied inaby Clocolan in die Vrystaat, in hegtenis geneem weens die besit van veevoer wat op sy bakkie gevind is. Hy het sowat…

Barbare veroorsaak slagting

Mnr. Hennie Cronje, ’n bekende boer van Reitz in die Vrystaat, moes staan en net kyk na 20 van sy dragtige ooie, wat keelaf gesny is. Mnr.Cronjé boer op die…

Slawerny

Daar lê alweer ‘n arbeidskrisis van Oliphantsproporsies en loer op die land se horison.  Wel…’n krisis vir sommige dalk. Mildadige Mildred, die Sinister van arbeid reken sy doen huiswerkers ‘n…

Lasterlike waan!

By wie wil julle God dan vergelyk? Of watter gelykenis naas Hom stel? – Jes. 40:18 Om enige skepsel, organisasie of instelling met die almagtige God te probeer vergelyk spreek…

Premier moet betaal

Donovan Gouws (37), ’n verkoopsverteenwoordiger van Welkom, moes noodgedwonge die hof nader nadat ’n depper in sy buik agter gelaat is na afloop van ’n operasie wat hy ondergaan het….

Kuikentjie kry spesiale sorg

As ’n ma-eend haar 13 de kleinding by geboorte agterlaat in die nes, en met die ander twaalf in haar kroos, dam se kant toe staan, dan skort daar beslis…

Help-help!

Die verdagte in die Griekwastad moordverhoor, het glo by die plaaswerkers se huise aangekom in ’n voertuig en toe hy een werker, bekend as Marta sien, geskree “Help, help” en…

Stortingsterrein word kragopwekker

Die munisipaliteit van Johannesburg wil binnekort begin om metaangas by sy verskillende stortingsterreine op te vang om elektrisiteit op te wek. Die eerste opnames wat gedoen is, dui daarop dat…

Olifant verniel voertuig

’n Besoekende Portugees aan die Maputo Olifant-reservaat in Mosambiek het benoud om hulp geroep na die Allerhoogste toe ’n trop olifante, en hulle kleintjies, reguit na sy viertrek voertuig begin…

ANC is onherstelbaar

In ’n TV program het  adv. Dali Mpofu gesê dat die ANC nie reggemaak kan word nie en daarom is hy nie meer een van daardie mense nie. “Ek is…

rolex replicas for sale