ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 5, 2013

Skatte ontdek

’n Skatkis van moderne kuns waarop die Nazi’s tydens die Tweede Wêreldoorlog beslag gelê het, is  in ’n woonstel in München onder hope verrottende groente ontdek. Volgens die Duitse tydskrif Focus…

Comair se aandele fout

Comair het erken dat daar twee foutiewe aankondigings oor groot aandeeltransaksies gemaak is nadat hul aandeelprys op ’n stadium 15% hoër was, as gevolg van beweerde aankope. Die groep het…

Ouma Christine oorlede

Tannie Christine Vogel (104) het twee maande gelede ’n heup operasie ondergaan nadat sy geval het in haar kamer in die Nasina-tehuis van Ventersburg in die Vrystaat. “My ouma was…

Beleggingsbeskerming verontrus buiteland

Die nuwe Suid-Afrikaanse beskermende wetgewing op buitelandse beleggings skep ongemaklikheid vir buitelanders. Die nuwe wetgewing ontneem buitelandse beleggers die opsie om hulle op internasionale howe te beroep in geval van…

Vrou gekies as president van WRK

In die Suid-Koreaanse stad, Busan, is Dr. Mary-Anne Plaatjies-van Huffel, as ’n verteenwoordiger van Suid-Afrika. verkies as een van die agt presidente van die Wêreld Raad van Kerke (WRK). Dit…

Jong dame presteer oorsee

Cecile Brits (22) van Pretoria het ’n opskudding veroorsaak toe sy, as ’n student aan die Universiteit van Pretoria, modelle uit Australie, die VSA en Nieu-Seeland uitgestof het en onder…

Drieparty-alliansie is soos Heilige Drie-eenheid

Die drieparty-alliansie is soos die Heilige Drie-eenheid, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gesê.  Hy het gister in Wedela buite Carletonville gepraat en gesê “die organisasie is Bybels, met…

As jy ‘n ander jaag…

“As jy ’n ander jaag, staan jy self nie stil nie” is die welbekende spreekwoord wat deur so baie mense, so dikwels vergeet. Maar hoe gemaak as daar gedurig getorring…

Verskil in denke!

As die president van Uruguay 80% van sy inkomste terug gee aan sy volk, dan is hy ’n volksman wat hom diensbaar stel aan die mense wat hom gekies het…

Oranje Sakekamer striem ANC

In ’n media-vrystelling het ’n geaffilieerde Sakekamer van die Oranje Sake Instituut, skerp gereageer op die gewraakte uitlating van ’n ANC woordvoerder waarin hy die party vergelyk met die Drie-Eenheid….

Kerke kam ANC oor lastering

Dr. Chris van Wyk, Oos-Kaapse moderator van die NG Kerk, het in ’n verklaring gesê dat die vergelyking deur Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, van die ANC-alliansie met die…

Ek sien dit so!

Verontskuldiging…Dit is ‘n verskynsel wat oor die jare heen sinoniem geraak het met ons volk. Verontskuldiging is soms werklik regverdigbaar, en ander kere maar net nog een van die simptome…

Sandton is nie Suid-Afrika nie

Suid-Afrikaners moet nie dink dat as hulle in woonbuurte soos Sandton woon, die hele land is soos sulke woonbuurte nie. Dit was die uitspraak van Pravin Gordhan, Minister van Finansies….

Nuwe regters waarnemende hoofde

In die volgende ses maand sal twee nuut aangestelde regters ook die taak en verantwoordelikheid dra van die hoofregter. Die Adjunk-hoofregter, Dikgang Moseneke, is onlangs deur Jacob Zuma as waarnemende…

Man neem sy eie lewe

Enkele dae voordat mnr. Pieter Schutte (40) van Kuruman, in die Noord Kaap, na Pretoria sou verhuis met sy gesin, het hy homself met sy eie geweer om die lewe…

Verslag – Wes-Kaap Boerevergadering

Die Boerevergadering, wat op 2 November te Bellville gehou was, het aan die verwagtinge voldoen. Die mense wat opgedaag het is volksgenote wat onrustig voel oor die omstandighede waaronder hulle…

Woorde Uit My Hart

Aan wie dit wil lees As die mistigheid oor die berge kruip, en die klowe en kranse hulle deure sluit. Wens ek dan dat ek hierdie woorde vir julle kan…

Verkenners waarsku ANC

Die Verkennersbeweging het in ’n sterk bewoorde verklaring, hul misnoee en afkeur te kenne gegee oor die gewraakte opmerking van die ANC se Sekretaris-generaal. Die volledige verklaring lui soos volg:…

GHA gedigtebundel vrygestel

Die GHA het tydens ’n glansgeleentheid hul nuwe gedigte-bundel vrygestel wat ook opgedra is aan die Pretorius familie. Op die wyse wil die GHA graag erkenning gee aan die Boerseun…

Beste brief deur 13-jarige geskryf.

’n Skooldogter (13) van Randfontein is Suid-Afrika se heel beste jong briefskrywer. Charlize Janse van Rensburg, ’n gr. 7-leerling aan die Laerskool Randfontein, het in die Poskantoor se jaarlikse briefskryf…

"Ek gaan jou vigs gee."

Dít was die woorde van ‘n terroris wat ‘n bejaarde vrou van Winburg, in die Vrystaat, verkrag het. Die terroris het verlede Saterdag omstreeks 00:30 die 78-jarige dame, wat ‘n…

"Vrouens mag nie …."

‘n Google-soektog wat met die woorde "woman should" sal resultate lewer soos “hulle behoort nie te stem nie”, of “koppe te bedek nie” en “in die kerk te praat nie”….

Krugerwildtuin is nie gedenktuin nie

Talle houtkissies met menslike oorskot wat onwettig in die Krugerwildtuin gelaat is, is verwyder. Dit kom nadat besoekers die laaste jare toenemend onwettige gedenkplate, -stene en as van afgestorwe geliefdes…

Nog ‘n Gupta-Zuma verwikkeling

Die Gupta-familie en pres. Jacob Zuma se seun Duduzane het bande met ’n mynmaatskappy wat verskeie omgewingswette, asook die Waterwet, in die opvangsgebied van die Olifantsrivier, buite Ogies, oortree. Die…

Nie ‘n volksmoord nie

Bewerings dat wit mense in die land spesifiek deur misdadigers geteiken word of dat ’n wit volksmoord aan die gang is, “is van alle waarheid ontbloot”. Só het Siyabonga Cwele,…

Spioenasieverslae is geheim.

Die Departement van Staatsveiligheid weier om navrae te beantwoord oor of die parlementêre oorsig-komitee oor die land se spioenasiedienste sy jaarverslae ingehandig het soos die wet vereis. Die Wet op…

Onbemande vegvliegtuie vir die toekoms

Miskien sal die Suid-Afrikaanse regering een groot probleem opgelos kry deur in die toekoms eerder te belê in onbemande vegvliegtuie. Die opmerking is gemaak na aanleiding van die nuwe vegvliegtuie…

ANC wil uitstallers beroof

Groot ontevredenheid heers onder buitelandse uitstallers wat by die grootste Lugskou en wapenskou in Afrika, vir etlike jare reeds betrokke is. Dit vind plaas binne twee weke na besprekings gedoen…

Gupta-ANC projek vorder

Die Gupta-familie se sogenaamde super-luukse “suiwelplaas” in Vrede distrik, in die Oos-Vrystaat, wat belastingbetalers miljoene Rand gaan kos, is nou in aanbou, en gaan waarskynlik 400 Holstein koeie huisves. Die…

Gaan halssnoer-moorde hervat?

Nadat ’n sesde swarte in die woonbuurt Khutsong, naby Carletonville, dood is na hy aan die brand gesteek is, bestaan daar kommer by die polisie dat halssnoer moorde weer die…

Toekenning ontvang vir toewyding

Mnr. Andrew Desmet, ’n veldwagter, moes vir ure hulpeloos in die veld lê nadat hy vier skote in die rug geskiet is, en homself met adrenalien moes inspuit om wakker…

Minister ‘n onrus stoker?

Mildred Oliphant, die Minister van Arbeid, het huiswerkers aangemoedig om hulleself te organiseer om sodoende hulle posisie in die arbeidsmark te verstewig deur ’n slagspreuk aan hulle te gee: “Organiseer…

BlackBerry probeer selfhelp

Die Kanadese selfoonvervaardiger, BlackBerry, het op 4 November bekend gemaak dat hulle nie meer na ‘n belegger gaan soek om hulle oor te neem nie. Die besluit volg na verskeie…

Die Klein Bybeltjie

Hier is Tannie Rhona se weeklikse bydrae vir die kleuters Mamma moet maar die heel kleintjies help! Http://youtu.be/vAt9c5atJG8