ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 4, 2013

Brand S.A. wil mededingendheid verhoog

Meer as 200 hoë profiel afgevaardigdes kom op 5 November by die Gallagher Convention Centre in Midrand byeen om iets te probeer doen om Suid-Afrika se internasionale mededingendheid te verhoog….

Spanje klop resessie!

Daar heers vreugde in die EU en in die besonder in Spanje omdat die land uiteindelik amptelik uit sy ekonomiese resessie toestand gekom het. Volgens Spanje se departement van statistiek…

Griekwastad saak hervat

Die hofsaak oor die moord op die Steenkamp-familie word vandag weer voortgesit, en die ganse wêreld kyk na Kimberley, om te sien wat gaan bekend gemaak word oor die optrede…

Die Pretoria Leserskring: 175-jarige Herdenking van Die Groot Trek

Die Pretoria Leserskring nooi u hartlik uit! As deel van die 175-jarige Herdenking van Die Groot Trek vanjaar bied dr. Pieter Möller, ‘n historiese oorsig van Die Groot Trek, en die geloofsdaad wat…

ANC se invoer-kopseer

Swak gehalte onderdele vir voertuie, nagemaak en goedkoop in prys, is aan die orde van die dag –  en die taxi-bedryf floreer daarop. Die kopseer is egter dat remblokkies en…

Trustgeld gebruiker kry tronkstraf

Prokureurs wat finansiële knelpunte beleef, en dan met trustgeld peuter, moet swaar gestraf word om die euwel uit te roei. Die tendens neem ernstige afmetings aan, en derhalwe moet die…

Wapen besit toegestaan aan drie

Drie van die sogenaamde “Boeremag lede”,  Adriaan van Wyk, Giel Burger en Pieter van Deventer is bevoeg verklaar om vuurwapens te besit. Die ander beskuldigdes in die tronk is egter…

Pasop vir haatdraende werkers

Mnr. Jacques Payne, ’n boer in die Willowmore distrik het glo erge trauma beleef nadat hy in hegtenis geneem is omdat ’n besope plaaswerker, wat afgedank is, ’n klag gele…

Nie opdrag gegee nie?

Pres. Jacob Zuma sê hy het nie enige opdrag gegee vir die landing van die omstrede Gupta-familie se privaat vliegtuig nie. Zuma is in die parlement die vraag gevra, en…

Likwideer ANC-Jeugliga!

Die Johannesburgse Hooggeregshof het nou beslis dat die omstrede ANC-jeugliga gelikwideer word. Die gegewens is vrygestel deur Marius van Rensburg, wat glo namens die “Z2 Presentations” in ’n hofgeding teen…

Aborsies hoogste vlak ooit

As ’n land soos Suid-Afrika, daagliks sowat 230 aborsies  uitvoer, dan is dit ’n siek en ’n vervalle gemeenskap. Dit is die reaksie van ’n woordvoerder van die Republikeinse Vrouebeweging…

Nog afluister skandes tref VSA en Brittanje

Edward Snowden, die voormalige VSA agent, sit die ganse wereld weer op hol met vêrdere onthullings oor die VSA en Engeland se afluister-spioenasie. Uit die dokumente blyk dit dat die…

Yankees swig voor Duitse woede

Die omstredenheid rondom die afluister-spioenasie van Obama se agente het uiteindelik daartoe gelei dat ’n Duitse afvaardiging die VSA besoek het. Dit het tot gevolg dat die Minister van Buitelandse…

Toe skyn die son "onverwags"

As ’n Noorse dorpie, wat daaraan gewoond is om vir ses maande van die jaar geen son te sien nie, ewe skielik die son sien skyn deur middel van drie…

Skurke skiet man voor Bank

Mnr. Ernest Welgemoed (45) is deur boewe voor Standard Bank in Nelson Mandelarylaan geskiet en besteel terwyl hy geld wou gaan bank. Hy doen gewoonlik die aflewerings van Parkweg-slaghuis, en…

E-tol se baas bedank

Die baas, of hoofamptenaar, Salahdin Yacoubi, van die firma Electronic Tolling Collection (ETC), het onverwags sy bedanking ingedien. Tot hede is geen definitiewe redes bekend vir die drastiese stap, wat…

Motor rubriek – Infiniti EX37 GT

Die Infiniti EX37 GT van Nissan is die antwoord op die Duits vervaardigde sport nutsvoertuie soos die BMW X3 en die Audi Q5. Nissan het die luukse motorveld betree met…

Varkore / Zantedischia

Wie van ons ken nie hierdie pragtige blomme nie en hoeveel van ons se bruidsruikers het dit nie gehad nie? Die kleure wat daar deesdae by kwekerye en tuinsentrums en…

Aan Boere-Afrikaners – Strafgerig (2)

Die laaste tyd hoor ek meer en meer dat die Volksgenote mekaar maan en sê dat ons moet bekeer en bid, ja, smeek om genade, want ons volk word uitgemoor….

Die armste president skok wêreld

President Jose Mujica, die wêreld se armste president, het die wêreld verras deur dagga in Uruguay te wettig. ‘n Wet wat reeds in die laer huis van die Kongres aanvaar…

SA en DRK teken ooreenkoms

Suid-Afrika en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het ‘n ooreenkoms oor die Grand Inga hidro-elektriese skema in die Kongorivier onderteken. Pres. Jacob Zuma het tydens ‘n ampsbesoek aan…

Bawusa dreig boere alweer

Nosey Pieterse, sekretaris-generaal van die plaaswerkersvakbond Bawusa, dreig boere alweer as hulle nie hul werkers beter behandel nie. Hy het sowat 150 inwoners en plaaswerkers by ’n optog toegespreek. Honderde mense…

Word hier alweer gekonkel?

Pres. Jacob Zuma het die spertye vir die kommissies van ondersoek na die Marikana-slagting en die regering se wapentransaksie met onderskeidelik ses maande en ‘n jaar verleng. Die Seriti-kommissie, wat…

Zuma sê land is nie korrup nie

Die veelbesproke “vliegtuig koste” van parlementariërs na en van die Kaap het in die vorige boekjaar byna R107,3 miljoen bedra. Daar is 454 parlementslede, dus is dit gemiddeld R236,281 per…

Regering ken korrupsie

Die regering weet van korrupsie, hulle beveg korrupsie – hulle is nie korrup nie. So sê pres. Jacob Zuma aan "die wat net sleg praat van die regering, want praat…

Ses vas oor ontvoerings

Ses mense, onder wie drie polisiebeamptes, is in die Maputo-stadshof in Mosambiek skuldig bevind aan die ontvoering van sakelui en hulle familielede in die stad. Hulle het ondermeer met vals…

Snowden wil vir Duitsland getuig

Die Kremlin wat vir die fluitjieblaser Edward Snowden asiel in Rusland gegee het, beskou sy aanbod van hulp aan die Duitse parlementêre ondersoek insake die afluistering van Kansellier Merkel se…

Sonvlekgetal hoog vir Oktober

Die amptelike gemiddelde daaglikse sonvlekgetal vir Oktober is nog nie beskikbaar nie, maar geoordeel aan die beskikbare daaglikse data, sal dit in die omgewing van 85.6 wees. Dit sal meer…

Eienaars betaal nie vir berging

Die eienaars van die plesierboot, die Miroshga, wat meer as ’n jaar gelede by Houtbaai van totale sinking gered is, en uiteindelik aan die eienaars terug gegee is, het nou…

Joost oppad na Brittanje

Oud-Springbok Joost van der Westhuizen, wat reeds vir bykans drie jaar veg teen sy ongeneeslike siekte, motorneuronsiekte (MNS), het gesê dat hy, sy broer Pieter, en lede van die Stigting…

Departement se plan werk nie!

Die pogings van Departement Openbare Werke om afgetrede ingenieurs, argitekte, bourekenaars en projekbestuurders te betrek om die ernstige tekort aan te vul, is besig om klaaglik te misluk. Te midde…

Slaggat veroorsaak eis

Die 25 jarige Marin Engelbrecht van Lydenburg moet vergoed word deur die regering vir haar skade nadat sy met ’n ambulans, oppad na ’n ongeluk, deur ’n slaggat gery het,…

Dis ‘n maagwerkmiddel

Die vervaardigers van “Body Detox” beweer dat hulle magnesium bevattende produkte, moontlik kwale en siektes kan genees, wat ondermeer insluit diabetes, borskanker en selfs kolonkanker. Die vervaardigers weier dus om…

Tegnologie belemmer slaap

Dit blyk dat die nuwe tegnologie ’n nadelige invloed om die mens se slaapgewoontes uitoefen volgens studie wat in die VSA gedoen is. Mense in die ouderdom tussen 18 en…

Polisie moet dadelik optree

Die ou begrip dat daar ’n wagtyd is voordat die polisie begin soek na ’n vermiste persoon, is skynbaar vir goed verby weens die hoë vlak van misdaad in die…

Is dit misleiding?

Die Redakteur Ek kyk op die webblad van Radio Pretoria en sien dat hulle missie die volgende sinsnede bevat in die aanhef daarvan: “Om die samehorigheid van Boere-Afrikaners te versterk…

rolex replicas for sale