Terroriste vermoor nog ‘n blanke

Mnr. Deon Bezuidenhout van Garsfontein in Pretoria, is Dinsdag deur terroriste met ’n skerp voorwerp in sy huis vermoor.

Die plek waar hy vermoor is was bebloed, en is deur die trane heen, deur familielede skoongemaak.

Die polisie wil te kenne gee dat hy die slagoffer is van ’n rooftog, waarin hy met sy lewe moes betaal.

Hy het alleen in sy huis gewoon na sy vrou se dood verlede jaar.

Mnr. Bezuidenhout se voertuig is later deur die polisie in Mamelodi gevind.

Blykbaar word niks anders vermis nie.