Monthly Archives: October 2013

Terroriste vermoor nog ‘n blanke

Mnr. Deon Bezuidenhout van Garsfontein in Pretoria, is Dinsdag deur terroriste met ’n skerp voorwerp in sy huis vermoor. Die plek waar hy vermoor is was bebloed, en is deur…

Nando-piekniek vir ‘n maand

Die Mafeking-munisipaliteit het in een maand vir sowat R132,000 se wegneem kos by Nando’s gekoop. ’n Woordvoerder in die provinsie sê dat die munisipaliteit nie in die vermoee is om…

Egpaar slagoffers van terroriste

Die terroriste het in Wes-Transvaal toegeslaan op die bejaarde egpaar Van der Schyff van die plaas Morester, Klerksdorp. Mev Hennie van der Schyff (73) is blykbaar met ’n voorwerp teen…

Bloulig motor skiet op motoris

Dit blyk dat ’n bloulig-motor vermoedelik een van die BBP-eenhede, op die N3 in die Durban omgewing, op ’n niksvermoedende motoris gevuur het. Die bewering word gemaak dat nie minder…

OVK twis onder mekaar

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) probeer nou vure doodslaan en wil kiesers glo gerusstel dat hulle onderlinge getwis met mekaar nie die verkiesing in die wiele sal ry nie. Die OVK…

Jongmense vereer Oom Paul

Dit is nou al ’n tradisie in Krugersdorp dat die standbeeld van Paul Kruger op die aand van die 9de Oktober getooi word in sy ampserp. Die gedagte is dat…

Entstof teen malaria

’n Nuwe entstof is ontwikkel wat mense van Afrika waarskynlik kan beskerm teen die gevreesde malaria muskiet. Die welbekende maatskappy Glaxo-Smith-Kline (GSK) pog om binne enkele maande goedkeuring te kry…

Siek polisiebeamptes is duur!

Die Polisiediens spandeer bykans R1 miljard uit die jaarlikse begroting op siek polisiebeamptes en hulle ongeskiktheids verlof. Die enorme uitgawe is nou bekend gemaak deur senior beamptes in die Polisiediens…

Mimi vereer

Mimi Coertse (81), die wêreldbekende opera-diva, is in Pretoria vereer met ’n eredoktorsgraad, tydens ’n gradeplegtigheid, deur Prof. Mogege Mosimege van Unisa. Tydens die geleentheid is daar hulde gebring aan…

Allan Gray rykste in RSA

Die stigter van ‘n maatskappy wat derduisende mense se aftreegeld bestuur, is heel moontlik een van die gelukkigste afgetredenes in Suid-Afrika. Die 75-jarige Allan Gray, wat die gelyknamige batebestuurder op…

Oostenrykse tromspeler verongeluk.

Een van die twee oorledenes in die noodlottige ongeluk die afgelope naweek by Lionsrock naby Bethlehem, is ‘n bekende tromspeler in Oostenryk. Markus Wendlinger (32) van Oos-Tirool het tromme vir…

Wellington skrik lelik

‘n Bomdreigement het klante in ‘n Wellingtonse gimnasium onthuts. Die gebou is ontruim en inwoners het selfs gery om te kyk wat by Evolve Fitness in Bainstraat gebeur het nadat die…

Universiteite verswak.

Die Universiteit van Kaapstad (UK) en Stellenbosch (US) se posisie op “Times Higher Education” se wêreldranglys van universiteite het die afgelope jaar verswak. Kaapstad, 126ste teenoor 113de in 2012-’13, is…

Weermag se toerusting verouderd

Suid-Afrikaanse troepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en elders in Afrika moet klaarkom met tente wat nie waterdig is nie, toerusting wat stokoud is, en onvoldoende voorraad…

Kontrakteurs moét omkoopgeld gee.

Kontrakteurs in die Vrystaat word gedwing om "teegeld" aan die ANC te betaal om seker te maak hulle kry tenders, het die Vrystaatse Kontrakteursforum (FCF) onthul. Matthew Mcimbi, voorsitter van…

Omkopery so hokslaan?

In die toekoms gaan die omkopery met verkeersbeamptes ingeperk of voorkom word terwyl veiligheidsmaatreëls versterk, gaan word. Om dit te doen, gaan verkeersbeamptes in die toekoms geen padversperrings sonder die…

Die Avonture van die klein Bybeltjie

‘n Bekommerde ma en ouma van Pretoria, het dit in haar hart gevoel om die Bybel na kleuters/kinders, op hulle eie vlak, na hulle te bring deur verhaaltjies. Op die…

Jy sal maar moet hoes!

Dit is nie meer die wet van Transvaal nie – dit is maar net hoes en weer hoes in Ruwe Suid-Afrika! Ouya het verloor in die Appèlhof, wat beteken dat…

NVG wil Mdluli uitlos

Te midde van die uitspraak van regter Nigel Murphy dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die geskorste hoof van misdaadintelligensie, Richard Mdluli, moet vervolg, is die NVG nog steeds onwillig om…

Prof Wybenga vermoor

Prof. Daan Wybenga (69), voormalig verbonde aan die Universiteit van Portchefstroom, is in sy huis op Clarens in die Vrystaat vermoor deur terroriste. Wybenga het alleen in sy huis gewoon…

Wie’s jou pa?

Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was ’n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie,…

Objektiewe bevoordeling

Mens kan amper verstaan hoe ‘n ondergekwalifiseerde verkeerskonstabel met ‘n stortkop sonder mondprop die verkiesing van Bob Mug-apie as vry en regverdig kon bestempel as jy in ag neem hoe…

NG Kerk tevrede met Belhar

Afgevaardigdes na die sinode van die NG Kerk is tevrede dat Belhar deel van die belydenisskrifte van die Kerk word. Die sinodesitting wat plaasvind in Port Elizabeth, het glo ’n…

Polisie bevorder geweld

Dr. Johan Burger, ’n senior navorser verbonde aan die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS), het aan ’n parlementêre portefeuljekomitee oor polisie gesê, die SAPD dra by tot misdadigheid in die land….

Oranjekas voorsitter oorlede

Die voorsitter van Oranjekas, mnr. Andre Strydom, is in die ouderdom van 60 jaar in Pretoria oorlede, vermoedelik aan ’n hartaanval. Mnr. Strydom was erg ontstel toe hy verneem het…

Anneli van Rooyen getuig.

Anneli van Rooyen het Saterdagaand op die verhoog van Sun City se Superbowl gesê dat sy nie uit eie krag daar staan nie. Sy neem elke dag ‘n handvol vars…

Veertienjarige sterf in ongeluk.

Stiaan Delport (14), ‘n leerling aan die Hoërskool Zwartkop in Pretoria,is dood in ‘n botsing op die N4-snelweg, nadat hy en sy maats ‘n pretdag by Sun City geniet het….

Fratsongeluk eis lewe

Die familie van ‘n man in Potchefstroom is verpletter nadat hy in ‘n fratsongeluk met ‘n .270 Winchester-jaggeweer doodgeskiet is. Thinus Kok (28), ‘n eiendomsagent by die Willows Property Group,…

So verwurg die kommunis die "demokrasie"

Sowat 500 mense, hoofsaaklik skoolkinders van Ratanda buite Heidelberg, het gister ‘n memorandum by die Volkskool Heidelberg afgelewer waarin hulle ‘n einde aan beweerde rassisme by dié skool eis. Die…

Zuma die verkeersman

Terwyl die land gebuk gaan onder die geweld van verkragtings, moorde, kapings, korrupsie en gewapende rooftogte, het die land se president tyd om sy lyf verkeersbeampte te hou. Dit is…

Hof in die bos?

Afrikastaatshoofde maak hulle reg vir ‘n buitengewone Afrika Unie-sessie (AU) in Addis Abeba waar die moontlike onttrekking aan die Internasionale Strafhof bespreek gaan word. Een van die voorstelle is dat…

Voorvadergeeste werk hard!

Volgens Winnie Madikizela-Mandela, voormalige vrou van oudpres. Nelson Mandela, gaan dit goed met hom. "Die geeste van Afrika … sy voorvaders bewaar hom vir ons almal," het sy gesê. Nadat…

Redaksionele kommentaar

Dit is verblydend om te sien dat ons volk stadig maar seker besig is om te begin mobiliseer. Op ‘n vredeliewende manier soos nog altyd in ons geskiedenis bewys is….

Weermag spesmagte word bevraagteken

Inligting wat vrygestel is dui daarop dat twee van die Weermag se spesmagte operateurs vermis geraak het. in ’n voorval waar sowat 700 spesmag soldate aan ’n operasie langs die…

Duur bome – bedrogspul

Johannesburg Munisipaliteit se voormalige besturende direkteur van City Parks, het gister op klagtes van bedrog en korrupsie, in die Johannesburgse kommersiële misdaadhof verskyn. Die klag spruit uit beweerde korrupsie en…

Jansen se weerligafleier

Prof. Jonathan Jansen, die rektor van die Vrystaatse Universiteit (UV), is tans in omstredenheid gedompel met sy openhartige onverdraagsaamheid oor die Engelse taal in skole. Jansen probeer blykbaar nou sy…

Vir die huisvrou – Souttert

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na verlede week se heerlike Malvalekkerdroomtert, gaan ons hierdie week aan met ‘n souttert. Dit kan warm of…

Dit klink aaklig!

Om mense wat sonder enige siekte is, se ontlasting te gebruik om ander mense gesond te maak, klink bietjie dik vir die waarheid. Dit blyk egter dat dokters en navorsers…

Koei wat vis vreet!

In die jare rondom 1950, was daar ’n Afrikaanse leesboekie vir graad een kinders, met snaakse vrae met die bedoeling om die leerling bewus te maak van die letters en…

Die ongeregtighede van die hede

Hier in die stilte van die lapa, kry gedagtes koers na die kondisionering wat die afgelope 20 jaar en meer, in Boere-Afrikaners se kele afgedruk word, blykbaar met die idee…

NG Kerk veelrassig en Engels

Die NG Kerk se gemeente in Sentraal Port Elizabeth roem daarop dat hulle maar klein is, maar beslis veelrassig, Engels en energiek is. Die gemeente het sommer die naam verander…

Verslag slaan asems weg

Tydens die Algemene Jaarvergadering van die Oranje Sake Instituut, het belangrike gegewens bekend geraak wat afgevaardigdes se asem weg geslaan het. Die Oranje Sakekamer van die Wesrand het in hul…

Die ongelykhede in RSA

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is deur die veroordeelde bedrieër, Schabir Shaik geadviseer om sy lewe te verander, en sy uitkyk op die lewe te wysig. Hy sê Selebi moet…

Vlot gebou met afvalmateriaal

By Douglas het ’n span organiseerders van die Ghaap River-Xtreme, verlede Saterdag op die Vaalrivier gereik na ’n nuwe wêreldrekord deur die grootste vlot nóg te maak wat van afvalmateriaal…

VSA-stilstand belemmer navorsing

Amerika gaan gebuk onder die sluiting van talle staatsdepartemente en dit lei daartoe dat van die beste wetenskaplike eksperimente, en gevolglike navorsing, ernstig skade ly en dermiljoene dollar, gaan ook…

Nobelprys vir geneeskunde na Swede

In Swede is die Nobelprys vir geneeskunde toegeken aan drie navorsers vir hul werk in selfisiologie, met die spesifieke bepaling oor hoe die selle in die liggaam se vervoer meganisme…

‘n Ligte geruis

Daar was ’n ligte geruis in die Andre Strydom saal van Oranjekas toe mnr. Dirk Engelbrecht aangekondig het dat die Oranje Nywerheidsontwikkeling Koöperasie (ONOK) op 19 Oktober vanjaar hul loodsingsvergadering…

Dapper optrede besorg kroon

Mev. Corné Labuschagne moes drie skurke met ’n skokapparaat verwilder, en te midde van die spanning daarvan, en ook daarna, tog die kroon op haar hoof gekry tydens die “Role…

Hoog aangeslaan vir prestasies

Die Oranje Sakekamer aan die Wesrand het vanjaar skoonskip gemaak deur nie minder as drie trofee in te palm nie. Die prestasie, ’n eerste van sy soort, het plaasgevind tydens…

Gold Reef City verdrink.

Gold Reef City gaan waarskynlik die volgende twee maande gedwing word die drie onderste vlakke van sy mynmuseum te sluit weens die stygende water in die Sentrale Kom van die…