Monthly Archives: October 2013

Geneesheer verras terroriste

Toe twee vermeende skurke gedink het hulle kan ’n geneesheer van Ficksburg in die Vrystaat beroof, het hulle hul rieme styfgeloop. Die een swarte kan van geluk spreek dat die…

Belastinggeld is uitgedeel

Die omstrede Nasionale Jeugagentskap (Nyda) het blykbaar, soos talle ander gevalle in die regering, ook hulle beurt gekry om “aalmoese” uit te deel en daarmee ’n bedrag van R220 miljoen…

Parlement moet verskuif

Dit word ’n al sterker moontlikheid dat die parlement gaan verskuif van Kaapstad, na of Johannesburg, of Pretoria. Die argument dat dit te duur is om heen en weer tussen…

Ateïs Casper word geboikot

Die ateïs, Casper de Vries, verwag dat Christene hom moet respekteer, terwyl hy blykbaar nie dieselfde doen nie. ’n Veldtog is van stapel gestuur deur ’n sterk groep Afrikaners in…

Trekker eis lewe

’n Boer van Bethlehem in die Vrystaat, is dood toe sy trekker omgeslaan het en op hom geval het. Mense het meer as drie uur lank gesukkel om mnr. Piet…

Gaan die lekker lewe stop?

Pravin Gordhan. die Minister van Finansies, het in die parlement aangekondig dat ingrypende veranderings gaan plaasvind wat die lekker lewe van spandabelrigheid beëindig vir parlementslede. Die inperking van spandabelrigheid, wat…

Plaasaanvalle word meer

’n Blanke boer het ’n vier keer hoër risiko om aangeval, en selfs vermoor te word, as enige een in die SAPD se diens. Dit is die bevinding van ’n…

Ek sien dit so!

Saam met al die slegte dinge waarmee ons daagliks gekonfronteer word, sluip ‘n verlore brokkie goeie nuus ook soms in. Kyk, dis seker nie baie mooi van Neelsie om hom…

Nobel Vredesprys

Veral sedert mnre. F.W. de Klerk en N. Mandela die Nobelvredesprys gedeel het, het denkende Boere-Afrikaners gewonder of dit nou ‘n prys of ‘n grap is. Met die nuutste wenner, ‘n…

Jaagtog en skietery op N1.

 ‘n Taxibestuurder het die polisie Dinsdagoggend op ‘n uur lange jaagtog deur Pretoria tot in Johannesburg geneem. Die taxibestuurder het eindelik oorkant die Killarney-winkelsentrum op die M1-suid gestop, waar die…

Museumstukke na buiteland

Dit wil lyk asof ’n sindikaat verantwoordelik is vir die stukke wat gesteel is uit museums in die land. “Die feit dat onverantwoordelike mense dikwels die toesighouers is in museums,…

Hy vang self die dief

Mnr. Ben Booysen het binne ’n bestek van drie uur sy gesteelde beursie terug gekry nadat hy die dief agtervolg het. Hy het die diefstal wat by sy huis plaasgevind…

Redaksionele kommentaar

Dit wikkel op skolegebied na die verkeerde kant toe soos wat die kommuniste hulle "her-opvoeding" van kleintyd wil afdwing dat almal goeie "kammerade" kan wees. Om hierdie rede word veral skole…

ANC is ongedissiplineerd

Vir ’n derde keer binne vier maande, was daar nie genoeg ANC-SAKP parlementslede in die Nasionale Vergadering om ’n wetsontwerp goed te keur nie. Van die 265 lede in ANC…

Sluit Nasionale Intelligensie

Dr. Johan Burger, het na aanleiding van die skielike skorsing van genl.maj. Chris Ngcobo, die waarnemende hoof van Nasionale Intelligensie,  ’n sterk uitspraak gemaak. Dalk moet die SAPD sy misdaadintelligensie-eenheid…

Wie moet die Here dien?

“Die hoofsaak van alles wat gehoor is, is; Vrees God en hou sy gebooie; want dit geld vir alle mense.” – Pred 12:13 Verdraagsaamheid is die wagwoord van die dag,…

Bruin Basse Steel by Elke Blanke

Die Sweep wil nou nie hoes, roep, skinder of paniek saai nie, maar het ek verkeerd gelees of is Rob Davies se middelnaam Heiden? Miskien is dit iets anders in…

Vir die huisvrou – Vrugte en Neute- rysslaai

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Ons gaan aan met ons slaai-reeks. Hierdie week het ons ‘n lieflike rysslaai. Dis lekker vars, maar tog…

Renamo hervat oorlog

Die regering van Mosambiek het blykbaar weer te doen met Renamo-opposisie, maar dit wil lyk of gewelddadigheid weer begin. Berigte wat pas ontvang is, dui daarop dat die regering van…

Afrikane in Afrika agterlik?

Maandag het pres. Zuma die vreemde opmerking gemaak dat “ons kan nie soos Afrikane in Afrika dink nie. Hierdie is nie ’n nasionale pad in Malawi nie” Nou maak die…

Op pad iewers heen

Die paaie van hierdie land lei beslis nie na Rome nie! Daar is te veel dinge wat ons beleef, om te weet dat almal in hierdie land op pad is…

Bekende in straat geskiet

Die voormalige Springbok atleet, Michael McDermott, is aan die oostekant van Pretoria, geskiet terwyl hy op sy fiets gery het. Hy het Maandag vanaf Mooikloof in die Woodlands rigting gery…

Pres. Zuma onaantasbaar?

Nasionale Intelligensie (NI) se voormalige hoof, Billy Masetlha,  wat nou ’n senior ANC-lid is, het blykbaar aan adv. Vusi Pikoli, (die voormalige hoof van Nasionale Vervolgingsgesag) gesê hulle durf  nie…

Lekker-lewe-land

As jy miljoene Rand betaal word om te tel, of om vir R14,000 vergoeding ’n DVD te installeer, of om sowat R20,000 te “verdien” om een dokument te “proeflees”, dan…

Kleuter Bybeltjie

Hier is Tannie Rhona se Kleuter Bybeltjie Klik hieronder:   http://youtu.be/JO3Q7_YwdGY  

Amerikaanse oorlogsmisdade

Amerikaanse amptenare wat verantwoordelik is afstandbeheerde aanvalle waarin mense dood is, mag voor die hof vir hierdie misdade gebring word. Amnestie Internasionaal het bewyse van hierdie aanvalle op burgerlikes in Pakistan…

Onderrig in RSA skole

Die inleidende sin van ‘n koerantberig wat lui “Wiskunde-onderrig in S.A.-skole is van die swakste ter wêreld”, laat die leser onwillekeurig regop sit. Dis onmoontlik! Dan besef die leser (gelukkig)…

Parlementslede getoets vir HIV

Parlementslede sal nou hulle HIV-status weet na die HIV berading en toetsing veldtog by die Parlement en die Provinsialerade uitgekom het.   Die politici het saam met 18,000 ander Suid-Afrikaners gespan…

Kat en hond

Katte en honde is gewoonlik nie vriende nie, maar tussen Dexter en Gizmo is daar goeie samewerking soos en wanneer dit hulle pas. Matt Hirst was doodseker daarvan dat hy die deure…

Regering steeds verbind tot NOP.

Vrese in sakekringe dat die instelling van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) uitgestel of afgeskaal gaan word, is ongegrond, het Cyril Ramaphosa gesê. Ramaphosa, ondervoorsitter van die Nasionale Beplanningskommissie en adjunk-president…

SMS-geldmaak foefies.

Eers was dit AfriForum wat mense se steun per SMS gewerf het vir die behoud van Pretoria se naam. Nou probeer ander ook muntslaan uit die sensitiewe kwessie. Spirit Purpose…

Beskerm honde teen katgriep.

Mense word aangeraai om hul honde teen katgriep te laat inent nadat daar skielik ‘n toename was van die siekte in Pretoria. Inenting is die enigste oplossing om katgriep te…

Boer se toestand beter.

Die toestand van die enigste oorlewende van ‘n wrede plaasaanval by Barkly-Oos, wie se keel in die helfte deurgesny is, is nog stabiel. Danie de Villiers (53), wat gister nog…

Nòg ‘n monument

‘n Nasionale erfenis-monument van miljoene rande gaan aanstaande jaar in die Groenkloof-reservaat in Pretoria opgerig word. Dali Tambo, uitvoerende hoof van die nasionale erfenisprojek-maatskappy, het benadruk dat dit ‘n eenheidsmonument…

SAL soek alweer geld.

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) kort minstens R6 miljard om sy omkeerstrategie te finansier, maar die verwagting is ook dat dit heelwat meer kan wees. Die lugdiens onderhandel tans met die…

Hazeyview misdaad mekka?

Terroriste het vir die soveelste keer op vakansiegangers in Hazyview toegeslaan. Die slagoffer, ‘n man en vrou, is tussen 01:00 en 02:00 in hule chalet by die Timamoon Lodge op…

Polisie rand beseerde aan.

‘n Saak van aanranding word teen ‘n polisieman van Limpopo ondersoek nadat hy ‘n beseerde man wat ‘n motorongeluk wou aanmeld glo aangerand het. Bertie Cilliers (51), bestuurder van Anglo…

Regime is skuldig.

John Wallington, voormalige uitvoerende hoof van Coal of Africa (CoAL), het ‘n beroep op die regering gedoen om sg. verbode terreine duidelik af te baken sodat mynhuise nie, soos by…

Offisiere besteel weermag.

Twee senior offisiere van die weermag se skool vir logistieke opleiding eis al meer as ‘n jaar oortydbetaling as “fasiliteerders”, al doen hulle nie dié werk nie. Die junior offisiere…

Mynbou – woede vlam op.

“Hier gaan oorlog uitbreek. Onthou wat in Burundi gebeur het. Broer het teen broer gedraai oor die minerale in die grond. Julle bring ‘n bloedbad na Suid-Afrika. “As ek julle…

Ondersoeke na bloulig motors

Die polisiekommissaris het ’n spesiale taakspan saamgestel om die ongeveer 250 dossiere oor bloulig-bendes en hul rooftogte te ondersoek. Die polisie het Maandag in ’n verklaring gesê polisiekommissaris Riah Phiyega…

ONOK suksesvol geloods

Die bekendstelling van die Oranje Nywerheid Ontwikkelingskoöperasie (ONOK,) wat op Saterdag 19 Oktober plaasgevind het, was goed ondersteun.   Mnr. Dirk Engelbrecht, die besturende direkteur van ONOK, het in sy…

Rare viool opgeveil

Toe die Titanic gesink het, het al die musikante saam met die skip onder die water weggeraak en ’n waterdood gesterf. Wat egter nie heeltemal doodgegaan het nie, was een…

Realcor – "hotel" word geverf

Die gebou wat deur Realcor opgerig is met die R650 miljoen van sowat 3,300 beleggers, is op ’n veiling vir R44 miljoen verkoop. Die nuwe eienaars, ’n pa en seun…

Meksikane verbied Monsanto

Na jare van beraadslaging het ‘n Meksikaanse regter ‘n verbod op geneties-gemanipuleerde mielies geplaas. Die verbod is met onmiddellike ingang van krag en verbied Monsanto, DuPont en Pioneer om ooit weer…

Veedief gesoek.

Die polisie soek na ‘n vermeende veedief nadat meer as 190 skape vanjaar op ‘n plaas in die omgewing van Beaufort-Wes verdwyn het. Die diefstal het aan die lig gekom…

Lekota is Cope-leier

Mosiua Lekota is Cope se regmatige hoofleier, het regter A.J. Watt-Pringle in die Hooggeregshof bevind. Dié uitspraak beëindig die jarelange leierskapstryd tussen Lekota en Sam Shilowa. Cope kan nou na…

Olifante slimmer as vermoed is

Navorsers wou nog probeer vasstel hoe olifante geleer kan word, toe wys die diere waartoe hulle instaat is. Die navorsers het van die beginsel uitgegaan dat mense, wanneer hulle jou…

Solidariteit veg vir Bruin lede

Die multikulturele vakbond, Solidariteit, het aanhou stry vir die regte van sy Bruin lede tot die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) in die hof moes hoor dat hulle verkeerd opgetree…

Sianied in water gevind

Die Departement van Waterwese in Sentraal Transvaal, het op ’n dringende basis watermonsters getrek vir ontleding, nadat ’n onverantwoordelike vragmotorbestuurder, vermoedelik sianied in ’n vleigebied naby Olifantsfontein, gestort het. Die…