Malema se haatveldtog teen blankes (2)


Malema se haatveldtog word allerweë beskou as ’n metode om swartmense op te sweep om blankes uit te wis.
Die baniere wat hy en sy “party” vertoon het tydens ’n saamtrek by Marikana, getuig van die intensiteit van die veldtog teen blankes in Suid-Afrika.
Kenners meen dit is genoegsame bewys om Malema en sy meelopers wat hiermee voortgaan, agter tralies te sit.