Malema se haatveldtog teen blankes (1)


Tydens die Malema-optog by Marikana, is die banier soos op die foto vertoon word, uitgestal en het jillende, gillende ondersteuners met handgebaar en voetestamp, die banier se woorde onderskryf.
Waarnemers meen dat Malema besig is om die haatveldtog teen blankes aan te wakker met sy omstrede baniere en slagspreuke.