Entstof teen malaria

’n Nuwe entstof is ontwikkel wat mense van Afrika waarskynlik kan beskerm teen die gevreesde malaria muskiet.

Die welbekende maatskappy Glaxo-Smith-Kline (GSK) pog om binne enkele maande goedkeuring te kry om hul prototipe van RTS,S-entstof.

In onlangse bevindings oor die entstof is vrygestel, en dit blyk dat die entstof ontwikkel is met die doel om veral kinders te beskerm.

Die risiko van kinders in die ouderdom van 5 tot 17 maande is geweldig hoog en veroorsaak jaarliks die dood van 600,000 kinders in Afrika.

Die RTS,S-entstof, wat spesifiek vir Afrika-kinders ontwikkel word, is ’n voorloper van die eerste algemene malaria-entstof ter wêreld.