Boeremag vonnisse (voorlopig)


Hier volg die voorlopige lys van vonnisse soos uitgespreek vandag :

1 Mike du Toit – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
2 Andre du Toit – 20 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
3 Koos du Plessis – 15 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
4 Adriaan van Wyk – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar

6 Deon van der Heever- 20 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
7 Giel Burger – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
8 Jacques Olivier – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
9 Pieter van Deventer – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar

11 Tom Vorster – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
12 Dirk Hanekom – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
13 Dr Lets Pretorius – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar

16 Jurie Vermeulen – 15 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
17 Vis Visagie – 5jaar verander na Korrektiewe toesig
18 Herman van Rooyen – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
19 Johan Pretorius – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
20 Kobus Pretorius – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
21 Wilhelm Pretorius – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
22 Rudi Gouws – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
23 Jacques Jordaan. – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar

Die manne wat dus nie tronk toe hoef te gaan nie is :
4 Adriaan van Wyk
7 Giel Burger
8 Jacques Olivier
9 Pieter van Deventer
17 Vis Visagie
23 Jacques Jordaan.

Die regter het die tydperk wat die manne gesit het, reeds in ag geneem met die vonnisse. Standaard praktyk is dat ‘n gevangene ten minste een derde van sy tydperk moet uitdien voor hy kan aansoek doen vir parool.