ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 29, 2013

Aartsbiskop sê Skotte word vir 800 jaar vertrap

Die Aartsbiskop van Cantebury, Justin Welby, het gesê dat die Engelse die Skotte vir 800 jaar sleg behandel het. Maar nou word daar gevrees dat sy opmerking weer die Skotse…

Die inligting is vertroulik.

‘n Hofsaak oor die prosedures wat die Regterlike Dienskommissie (RDK) volg om regters aan te stel, is gister na ‘n hoër rat oorgeskakel. Dit het gebeur nadat die RDK gister…

SA spioene spandeer geld soos 007

Die enigste rekenskap oor hoe Suid-Afrika se spioene sedert 2010 sowat R14 miljard bestee het, is so hoogs geheim, niemand weet waar dit is nie. Dit word deur Collins Chabane,…

Walviskalfie gered

‘n Boggelrugwalviskalfie wat in Tafelbaai tussen die kaaimuur en ‘n skip vasgekeer was, is gered, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê. Lede van die NSRI is Sondagaand laat in kennis…

Theuns Eloff probeer nuus maak

Die gelykheidsindeks wat die transformasie-oorsigkomitee gebruik om transformasie in universiteite te monitor, kan nie die enigste vertrekpunt wees nie, omdat dit faktore soos die streke waarbinne universiteite is, heeltemaal buite…

Inkomstegaping tussen rasse kleiner

Die inkomstegaping tussen rassegroepe is die kleinste nóg. Die middelklas bestaan hoofsaaklik uit swartes, blyk uit ‘n twee jaar lange studie deur navorsers van die departemente ekonomie en politieke wetenskap…

Malema se haatveldtog teen blankes (2)

Malema se haatveldtog word allerweë beskou as ’n metode om swartmense op te sweep om blankes uit te wis. Die baniere wat hy en sy “party” vertoon het tydens ’n…

Malema se haatveldtog teen blankes (1)

Tydens die Malema-optog by Marikana, is die banier soos op die foto vertoon word, uitgestal en het jillende, gillende ondersteuners met handgebaar en voetestamp, die banier se woorde onderskryf. Waarnemers…

Maar was dit n Boeremag?

Die Vryburger wil perspektief stel oor die sogenaamde “Boeremag”. As 23 Boerseuns ’n “Boeremag” is, dan wonder ’n mens wat se “mag” sal dit wees as 230,000 van hulle stoffasie,…

Persverklaring gerig tot FW de Klerk

Aan mnr. F.W. de Klerk Voormalige Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika Meneer De Klerk, Vandag is ‘n aantal Christen Boere-Afrikaners langtermyn gevangenisstraf en die res mindere strawwe opgelê vir…

Boeremag vonnisse (voorlopig)

Hier volg die voorlopige lys van vonnisse soos uitgespreek vandag : 1 Mike du Toit – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar 2 Andre du Toit – 20 jaar;…

Gemakliker lugreise

Airbus het ‘n beroep op mededingers gedoen om hulle sitplekruimte op langafstand vlugte van die standaard 43.2 cm te verbreed met 2.5 cm tot 45.7 cm. Volgens navorsing wat deur…

Groete boodskap van Wilhelm Pretorius

Vaarwel my liewe vriende en volksgenote Dit is vir my swaar om afskeid vanaand te neem van julle. Ons het vandag gehoor dat die regter net een oogmerk het met…

Boeremag vonnis – Dag 1

Die hofsaal was vanoggend stampvol gewees van mense wat die 21 aangeklaagdes in die Boeremagsaak kom ondersteun het, saam met enkele MI agente en polisiemanne. Van die mense kon nie…

Droogte veroorsaak woede

Daar kan ’n revolusie, selfs ’n klein oorlog in Senekal ontstaan, omdat rondloper beeste hulle honger stil deur ander se goed te vreet. Die gedoente is besig om onmin te…

VF Plus reorganiseer

Die provinsiale partyraad van die Vryheidsfront Plus in die Noord-Transvaal het hul tweejaarlikse reorganisasie-vergadering gehou. As provinsiale leier is mnr. Hannes Heyman, ‘n sakeman van Pietersburg, verkies. Die twee ondervoorsitters…

Ek sien dit so!

Die Amerikaanse filmbedryf is etlike jare reeds besig met veldtogte om jongmense van hul geskiedenis te vervreem. Daardie invloed het homself nou ook tuisgemaak in Suid-Afrika. Gaan vra gerus die…

Verwyder ons name!

“Amerika, haal asseblief ons name af van julle lys van terroriste wat teen die apartheid van Suid-Afrika gestry het”. Dit is die ANC-regime se versoek aan die VSA, nadat Tokyo…

Hef sanksies op teen Zim

“Die internasionale sanksies teen Zimbabwe is nie tot voordeel van dié  land nie en dra ook niks by om die dooie punt op te los nie. Suid-Afrika vra die res…

Secunda kry groot skade

’n Verwoestende haelstorm in Secunda het ’n kerk se dak laat ineenstort onder die gewig van die hael, en die kleuters moes inderhaas deur ouers gehaal word by die kerk…

Vrou gearresteer – nou vry

Sy het na bewering haarself aan die publiek voorgestel as ’n polisie kaptein van Vanderbijlpark, en is daarom gearresteer. Sy is aangekla vir verskei “oortredinge”, en was met traan gevulde…

Erfenis-projek bekend gestel

’n Volk sonder kennis van sy geskiedenis, is ’n volk sonder hoop op die toekoms. Dit was die kern van die boodskap van mnr. Frikkie Strauss, Besurende Direkteur van Suidland…

Tragiese gesinsmoord

In die ooste van Pretoria het ’n pa sy eksvrou, en hulle twee klein kindertjies geskiet, en daarna sy eie lewe geneem op die landgoed waar hulle gewoon het. Die…

Genl. De Wet se horlosie gesteel

‘n Vermeende sindikaat, wat waardevolle erfenisskatte teiken, het in Bloemfontein met die Vrouemonument se eeufees verrigtinge op die Oorlogmuseum toegeslaan en twee goue sakhorlosies gesteel. Dit is die derde soortgelyke diefstal in…

Zuma se regskoste uit belasting

Pres. Jacob Zuma se regskoste om te keer dat die sogenaamde  "spioenasie bandopnames" bekend gemaak word, het belastingbetalers reeds meer as R1,2 miljoen uit die sak gejaag. Die vroeëre besluit…

Wetenskaplike bewyse ontbreek

Daar bestaan géén wetenskaplike data wat daarop dui dat geneties gemanipuleerde voedsel veilig is nie. Hierdie uitspraak is deur wetenskaplikes wat hulle verontwaardiging uitgespreek het teen Wêreldvoedselprys wat aan Monsanto en…

ABSA na hoë hof

Absa het hom tot die hoogste hof gewend en vra glo dat die konstitusionele hof eens en vir altyd ’n einde maak aan die Babelse verwarring oor ’n belangrike bepaling…

Engelse spoel weg

Brittanje staar ‘n vervoerchaos in die gesig weens ‘n hewige storm wat teen Maandagoggend reeds 75,00 mense in die noorde van Frankryk sonder elektrisiteit gelaat het. Die Britse nasionale weersentrum…

Polisie vrot van skelms

KwaZulu-Natal se mees senior burgerlike misdaadbestryder is blykbaar self ‘n veroordeelde misdadiger. Dit het aan die lig gekom dat Desmond Bafana Mngonyama, voorsitter van KwaZulu-Natal se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), tronkstraf vir ‘n…

Vervaldatum rede vir voedselvermorsing

Suid-Afrikaners gooi meer as 9 miljoen ton kos per jaar weg, soms net omdat die vervaldatum op produkte verstryk het. Die vermorsing wat neerkom op 30% van alle plaaslike landbouprodukte,…

rolex replicas for sale